VLU Mpumalanga
  • Tuis
    • Snuffel Hoekie >
      • Kalender 2026
  • Wie is ons
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Wat maak VLUM uniek
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Streek Opdeling
    • Mpumalanga Streke >
      • Carpe Diem >
        • Carpe Diem Bestuur
      • Hoëveld >
        • Hoëveld Bestuur
      • Kosmos >
        • Kosmos Bestuur
      • Malieveld >
        • Malieveld Bestuur
      • Tambuki >
        • Tambuki Bestuur
      • Suikerbos >
        • Suikerbos Bestuur
  • Provinsiale Kompetisies
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
  • SAVLU Kompetisies
    • SAVLU Kompetisie 2027
    • SAVLU Kompetisies 2021
    • SAVLU Kompetisies 2018/2019
  • Jaarlikse Inligting
    • Inligting 2026
    • Inligting 2025
    • Inligting 2024
  • Communiqué & Albums
  • VLUM Mylpale
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
    • TVLU 100 oud
  • Beoordelaars
    • Beoordelaar vereistes
  • Sluit aan
Picture
​Agtergrond van Mary Stewart gebed

Mary Stewart is in 1879 gebore, opgelei in Georgetown Colorado en het ‘n BA graad verwerf aan die Boulder Staatsuniversiteit. In 1927 is die eregraad M Litt aan haar toegeken. Hierdie gebed is deur haar in 1904 geskryf toe sy die prinsipale van ‘n hoërskool in Longmont, Colorado was. Daarna is sy aangestel as Superintendente van Indiëronderwys in die Staatsdepartement van Californië en het sy die gebed aan die Longmont Vrouevereniging, wat tweeweekliks vergader het, voorgelees.

Nadat sy in 1936 die driejaarlikse konferensie van die Wêreldbond van Plattelandse Vroue (WBPV) in Washington bygewoon het, was sy beindruk deur die feit dat vroue met sulke uiteenlopende belange kon saamwerk, en moontlik ‘n behoefte aan gebed gevoel het. Tydens ‘n vergadering van die WBPV  in 1937 het sy self die gebed aan die lede voorgelees en het die gebed sy weg gevind rondom al die lande waar die WBPV verteenwoordig is.

Mary Stewart is in 1943 oorlede, maar haar gebed leef voort in die harte van meer as agt miljoen vroue dwarsoor die wêreld.
Bron: Vroue Landbou Unie  gedenkalbum 1925-1975

Presidente

Alna Kapp
​e-pos: [email protected]
  • Tuis
    • Snuffel Hoekie >
      • Kalender 2026
  • Wie is ons
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Wat maak VLUM uniek
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Streek Opdeling
    • Mpumalanga Streke >
      • Carpe Diem >
        • Carpe Diem Bestuur
      • Hoëveld >
        • Hoëveld Bestuur
      • Kosmos >
        • Kosmos Bestuur
      • Malieveld >
        • Malieveld Bestuur
      • Tambuki >
        • Tambuki Bestuur
      • Suikerbos >
        • Suikerbos Bestuur
  • Provinsiale Kompetisies
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
  • SAVLU Kompetisies
    • SAVLU Kompetisie 2027
    • SAVLU Kompetisies 2021
    • SAVLU Kompetisies 2018/2019
  • Jaarlikse Inligting
    • Inligting 2026
    • Inligting 2025
    • Inligting 2024
  • Communiqué & Albums
  • VLUM Mylpale
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
    • TVLU 100 oud
  • Beoordelaars
    • Beoordelaar vereistes
  • Sluit aan