VLU Mpumalanga
Volg ons op
  • Wie is die VLU?
    • Geskiedenis & Simboliek
    • VLUM Skrywes
    • Uitvoerende Bestuur
    • Dokumentasie
    • VLUM ARGIEF
    • VLUM is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
  • Communique
  • Streeks Inligting
    • Gallery Facebook
    • Carpe Diem >
      • Carpe Diem Bestuur
      • Carpe Diem Nuus
      • Carpe Diem Argief
    • Hoeveld >
      • Hoëveld Bestuur
      • Hoeveld Nuus
      • Hoëveld Argief
    • Kosmos >
      • Kosmos Bestuur
      • Kosmos Nuus
      • Kosmos Argief
    • Malieveld >
      • Malieveld Bestuur
      • Malieveld Nuus
      • Malieveld Argief
    • Tambuki >
      • Tambuki Bestuur
      • Tambuki Nuus
      • Tambuki Argief
    • Suikerbos >
      • Suikerbos Bestuur
      • Suikerbos Nuus
      • Suikerbos Argief
  • Jaar Inligting
    • Jaar inligting 2023
    • Jaarinligting 2022
    • Inligting 2021
    • Inligting 2020
    • Inligting 2019
    • Inligting 2018
    • Inligting 2017
    • Inligting 2016
    • Inligting 2015
    • Jaarinligting 2014
    • Jaarinligting 2013
  • Kompetisies
    • Kompetisies Argief 1996-2021
    • Provinsiale Kompetisies >
      • Provinsiale Kompetisies 2022/23
      • Provinsiale Kompetisies 2019
      • Provinsiale Kompetisies 2021
      • Provinsiale kompetisies 2017
      • Provinsiale kompetisieriglyne 2016
    • Geborgde Kompetisies
    • SAVLU Kompetisies >
      • SAVLU Kompetisies 2021
      • SAVLU Kompetisies 2018/2019
      • SAVLU Kompetisies 2015 -
    • Streeks Kompetisies >
      • Carpe Diem streekkompetisies 2022/2023ekkompetisies >
        • Carpe Diem Kompetisies 2021/22
        • Carpe Diem Kompetisies 2019/2020
      • Hoeveld Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Hoeveld Kompetisies 2021/2022
        • Hoeveld Kompetisies 2020/2021
        • Hoeveld Kompetisies 2019/2020
      • Tambuki streekkompetisies 2022/2023 >
        • Tambuki Kompetisies
        • Tambuki Kompetisies 2021/2022
        • Tambuki Kompetisies 2019/2020
      • Malieveld Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Malieveld Kompetisies 2021/2022
        • Malieveld Kompetisies 2020/2021
        • Malieveld Kompetisies 2019/2020
      • Suikerbosstreek kompetisies 2022/2023 >
        • Suikerbos Kompetisies 2021/2022
        • Suikerbos Kompetisies 2020/2021
        • Suikerbos Kompetisies 2019/2020
      • Kosmos Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Kosmos Kompetisies 2021/2022
        • Kosmos Kompetisies 2020/2021
        • Kosmos Kompetisies 2019/2020
  • Beoordeling
    • Beoordelaars werksboeke
    • Skrywes/Inligting tov Beoordeling
    • Beoordelaar vereistes
    • VLUM Beoordelaars
    • Beoordeling Verslae
  • Gallery
    • Gallery 2018
    • Gallery 2017 >
      • Skoene uitskoptyd
      • Binneland sepie pret Oktober 2016
      • ALZU EGGS and WAU Mpumalanga
      • Gallery 2012

GEBORGDE KOMPETISIES


O ja! Kompetisiewenners word op kongres aangekondig. Baie dankie aan Riette en Jannie vir reelings en pryse, geluk aan al die deelnemers en wenner Chantell Jooste

Wenners in verskillende kategorieë:
​

Uitsonderlike                                         Bakkerswerk Stephanie Schutte
Naaste aan Kommersieel                    Ria van Rooyen
Meeste inskrywings                             Gerda Buter
Beste aanbieding in geheel                Nesia de Beer
Mees Kreatiefste                                  Ria Roets
Herhaling van soja in resep               Carien Schabort
Groot potensiaal                                  Marietjie Swart
Lekkers 2de plek                                  Helena Joubert - Truffels
1ste Plek                                                Lena van der Merwe - Fudge
Preservering 2de plek                        Lientjie - Peer blatjang
1ste Plek                                                Engela Thompson -Brand Relish
Gebak  - Droog   2de plek                  Helena Joubert - Crunchies
1ste Plek                                                Adelle Els - Choc Chip Koekies
Gebak - Nat 2de plek                         Carien Schabbort - Soja neut verrassing
1ste Plek                                               Rieth Roos - Suurmelk en dadelkoek
Drankies 1ste Plek                             Chantelle Jooste - Herhaling van 3 verskillende drankies
Nagereg 2de plek                               Adelle Els - Chocolate Brownie
1ste Plek                                              Anphia Grobler - Droom nagereg
Hoofgereg 2de plek                          Carien Schabbort - Bobotierolle
1ste Plek                                              Dawn van Dalen - Mousaka
Voorgereg 2de plek                           Anphia Grobler - Ertjie en sojasop
1ste Plek                                              Sonja du Toit - Mosselsop
1ste Plek                                              Nesia de Beer - Persvy, Gorgonzola  en Sojaneut voorgereg
ALGEHELE WENNER
2de plek                                               Engela Thompson
1ste Plek                                             Chantelle Jooste

o-ja kompetisie 2021

Oja Farms Sojaboon Kookkompetisie
 

​Oja-Farms, gaan in samewerking met die VLU-Mpumalanga ‘n kompetisie loots.   Die afdelings sal bestaan uit :-

  • Voorgereg met Dry Roasted sojabone of -neute as hoofbestanddeel.
  • Hoofgereg, hetsy vegetaries of met vleis, maar die hoofbestanddeel moet ” Dry roasted” sojabone wees.
  • Nagereg, warm of koud, met hoofbestanddeel “Dry roasted” sojabone of sojaneute.  Met die nagereg wil ons graag sien dat ons produk op meer as een manier gebruik word.
  • Preservering, met hoofbestanddeel “Dry roasted” Sojabone of -neute.    Hierdie afdeling kan by die huis gemaak en saamgebring word.
  • Lekkers.  Altyd ‘n wenner!  Weereens hoofbestanddeel ”Dry roasted” sojabone of neute.  Hierdie afdeling kan by die huis gemaak en saamgebring word.
  • Drankie.  Warm of koud, met “Dry roasted” sojabone of -neute.
 
Deelnemers moet uit die boks uit en vernuwend dink.  Jy kan van jou ou resepte vat en vernuwe deur vervangings met die “Dry roasted “sojabone of- neute te doen.  Die “Dry roasted” sojabone en neute sal aan elke Uitvoerende Bestuurslid gegee word om uit te deel tydens hulle streeksvergadering.
Elke streek kan ‘n maksimum van 2 mense per streek, per afdeling inskryf.  Elke streek moet poog om aan al die afdelings deel te neem.  Die beoordeling en besluitneming van wie deurgaan per streek, word aan die streek oorgelaat.  Daar sal tydens die Junie/Julie skoolvakansie ‘n Cook Off gehou word tussen die verskillende streke.  Hierdie is die finale rondte.  Hier sal dan ‘n wenner en naaswenner per afdeling aangekondig word.
 
Voortspruitend uit die resepte gaan die VLU-Mpumalanga in samewerking met Oja-Farms dan ‘n resepteboek uitbring wat gedruk gaan word deur Nasionale drukkers.  Om die grootte en kwaliteit wat ons wil laat doen te regverdig, moet ons ‘n minimum van 65 getoetste resepte indien.  Hierdie 12 finaliste per afdeling per streek se resepte gaan almal in die boek verskyn.  Die beste nuus is dat hierdie boeke heeltemal gratis gedruk gaan word.  Die resepteboeke kan dan verkoop word en sal dan ook by uitgesoekte Boekwinkels beskikbaar wees.  ‘n Persentasie van die verkope gaan terug na die VLU-Mpumalanga se geldkas.
  
Riëtte Strydom
Ontwikkeling en Verkope                                
 
C:     +27 83 631 2058
E:      riette@ojafarms.co.za
W:     www.ojafarms.co.za
 

​                                                    KALENDER FOTOKOMPETISIE 

Om die SAVLU se 90ste verjaarsdag te vier gaan ons ‘n 2021 kalender laat druk. Ons daag almal uit om foto’s in te stuur vir die Kalender.  Die 13 beste foto’s sal in die kalender verskyn.  Die kalender sal A5 grootte wees, om ook in ‘n handsak te kan pas
 
Naam………………………………………………….Sel no……………………………………………………
Tak/Streek…………………………………………………………………………
Organisasie……………………………………………………………………….
Reëls vir die Kompetisie:
Die tema van die foto is:  “ VLU IS PRET”. Die ideale foto sal ‘n groepfoto wees waar lede besig is met ‘n aktiwiteit
  1.  Die volkleur jumbo grootte foto moet aangeheg wees aan die inskrywingsvorm
  2. Die digitale foto moet minimum 1Mb groot wees ( om die beste kwaliteit vir druk te wees)  en per e-pos gestuur word na: president@savlu.co.za
  3. Daar is geen beperking op die hoeveelheid foto’s wat ingeskryf kan word nie.
  4. Die sluitingsdatum is by jou Konferensie 2020.  Daarna sal die foto’s beoordeel en die kalender gedruk word om gereed te wees in die tweede helfte van 2020.
  5. Hierdie kalenders sal dan verkoop word vir fondse vir die verjaarsdagfunksie
Begin sommer om foto’s te neem by jul afsluitingsfunksies!
 
 
Proudly powered by Weebly