Malieveld Streek
Hierdie streek bestaan uit die volgende 10 takke:
|
Takke in Nelspruit:
Flamboyant Loerie Nelspruit Vlamlelie |
Middagtak in Nelspruit:
Finesse |
Aandtakke in Nelspruit:
Fleur de Lis, |
Takke Elders:
Barberton- Oggend Komatiepoort- Lebombovallei Oggend Witrivier-Querida Oggend Waterval Boven-Schoemanskloof Oggend |
- Elke lid behoort aan ’n tak wat sy eie bestuur het, sy eie Huishoudelike reëls, vaandel en jaarprogram, asook ‘n Facebook Bladsy.
- ‘n Lid betaal ledegeld aan die tak waaraan sy behoort.
- Takke kom maandeliks bymekaar, hou demonstrasies, werksklasse en het dikwels ook miniskoue of takkompetisies.
Malieveldstreek Aktiwiteite
- Lede van ‘n streek kom 3 tot 4 keer per jaar bymekaar vir streeksvergaderings.
- Elke streek het ‘n Streeksbestuur , Huishoudelike reëls, eie vaandel asook ‘n FB bladsy.
- 'n Streek het sy eie streekkompetisies en neem ook deel aan die Provinsiale kompetisies, geborgde kompetisies en SA- kompetisies.
- Malieveldstreek hou jaarliks in Februarie/ Maart ‘n konferensie waar alle takke se lede bymekaar kom. Dit is die algemene jaarvergadering van die streek waar besluite geneem word en streekkompetisies beoordeel word.
Streeksvoorsitster is Elena Martens 082 341 5469