VLU Mpumalanga
  • Tuis
    • Snuffel Hoekie >
      • Kalender 2026
  • Wie is ons
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Wat maak VLUM uniek
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Streek Opdeling
    • Mpumalanga Streke >
      • Carpe Diem >
        • Carpe Diem Bestuur
      • Hoëveld >
        • Hoëveld Bestuur
      • Kosmos >
        • Kosmos Bestuur
      • Malieveld >
        • Malieveld Bestuur
      • Tambuki >
        • Tambuki Bestuur
      • Suikerbos >
        • Suikerbos Bestuur
  • Provinsiale Kompetisies
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
  • SAVLU Kompetisies
    • SAVLU Kompetisie 2027
    • SAVLU Kompetisies 2021
    • SAVLU Kompetisies 2018/2019
  • Jaarlikse Inligting
    • Inligting 2026
    • Inligting 2025
    • Inligting 2024
  • Communiqué & Albums
  • VLUM Mylpale
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
    • TVLU 100 oud
  • Beoordelaars
    • Beoordelaar vereistes
  • Sluit aan

Items en riglyne vir kompetisies 2015:
(volledige riglyne opgestel deur die SAVLU, uiteengesit in onderstaande aflaaibare dokumente)

SAVLU ARTIKELS VIR 2015:

Borduurwerk: SAAMTREKWERK
Enige voltooide artikel in saamtrekwerk. Muurprente kan gemonteer word maar geen rame of glas istoelaatbaarnie. Die artikel moet gemaklik pas in die Provinsie se tas om die artikel te beskerm en hantering te vergemaklik. Geen borduurstofdrade mag verwyder word in die artikel nie.

Breiwerk: KREATIEWE TEEMUS
Kreatiwiteit is die mees belangrike vereiste. Enige praktiese grootte is toegelaat. Enige breidraad(nie hekeldraad) of kombinasie daarvan mag gebruik word. Twee openinge word vereis. Puntetoekening: Voorkoms 50%  Werksgehalte 50%



Handvlyt: KAARTJIEBORDUURWERK - 

3 GROETEKAARTJIES

3 Toevou kaartjies met addisionele binneblad en versier met die tegniek van Prik- en Spanwerk (Prick and Stitch work). Maks. grootte +/- 15cmx11cm (kwart van 'n A4 bladsy) nadat dit dubbeld gevou is. Voorkoms en bruikbaarheid 60%  Werksgehalte  40%


Masjienwerk: KREATIEWE VERSIERDE

DRASAK


'n Masjiengemaakte en - versierde drasak

'n Drasak is gewoonlik kleiner as 'n inkopiesak





2015_-_afrikaans.pdf
File Size: 4040 kb
File Type: pdf
Download File

2015_english.pdf
File Size: 3962 kb
File Type: pdf
Download File

Hekelwerk: ARTIKEL IN BROOMSTICK LACE ( Jiffy Lace)
Enige voltooide artikel in Broomstick lace bv. kniekombers,dekens, teemusoortreksels, damestrui, bolero, serp, gelit, mus, kussingoortreksel ens.



Foto: EMOSIE


Slegs emosie van mense moet weergegee word. 12.5cmx17.5cm. Kleur. Montering nie groter as A4. Geen "photo shop" foto's toelaatbaar. Kamera besonderhede moet agterop inskrywing wees.





Prosa: STILLE WATERS 200-250 woorde

Presidente

Alna Kapp
​e-pos: [email protected]
  • Tuis
    • Snuffel Hoekie >
      • Kalender 2026
  • Wie is ons
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Wat maak VLUM uniek
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Streek Opdeling
    • Mpumalanga Streke >
      • Carpe Diem >
        • Carpe Diem Bestuur
      • Hoëveld >
        • Hoëveld Bestuur
      • Kosmos >
        • Kosmos Bestuur
      • Malieveld >
        • Malieveld Bestuur
      • Tambuki >
        • Tambuki Bestuur
      • Suikerbos >
        • Suikerbos Bestuur
  • Provinsiale Kompetisies
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
  • SAVLU Kompetisies
    • SAVLU Kompetisie 2027
    • SAVLU Kompetisies 2021
    • SAVLU Kompetisies 2018/2019
  • Jaarlikse Inligting
    • Inligting 2026
    • Inligting 2025
    • Inligting 2024
  • Communiqué & Albums
  • VLUM Mylpale
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
    • TVLU 100 oud
  • Beoordelaars
    • Beoordelaar vereistes
  • Sluit aan