VLU Mpumalanga
  • Tuis
    • Snuffel Hoekie >
      • Kalender 2026
  • Wie is ons
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Wat maak VLUM uniek
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Streek Opdeling
    • Mpumalanga Streke >
      • Carpe Diem >
        • Carpe Diem Bestuur
      • Hoëveld >
        • Hoëveld Bestuur
      • Kosmos >
        • Kosmos Bestuur
      • Malieveld >
        • Malieveld Bestuur
      • Tambuki >
        • Tambuki Bestuur
      • Suikerbos >
        • Suikerbos Bestuur
  • Provinsiale Kompetisies
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
  • SAVLU Kompetisies
    • SAVLU Kompetisie 2027
    • SAVLU Kompetisies 2021
    • SAVLU Kompetisies 2018/2019
  • Jaarlikse Inligting
    • Inligting 2026
    • Inligting 2025
    • Inligting 2024
  • Communiqué & Albums
  • VLUM Mylpale
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
    • TVLU 100 oud
  • Beoordelaars
    • Beoordelaar vereistes
  • Sluit aan
Picture

WAU Mpumalanga and ALZU EGGS had an incredible cook off with the top 12 finalist from WAU Mpumalanga on the 10th of June 2017. ALZU EGGS narrowed it down to the top three dishes. Even  ALZU EGGS  sponsored athlete Juan Francois Bothma as well as Jannie Coetzee was there to judge the best dishes.
​
Met groot opwinding het die 12 finaliste van VLU Mpumalanga bymekaargekom op 10 Junie 2017 te Hoërskool Middelburg se goed toegeruste kooksentrum. 
Dames het elkeen 'n pragtige voorskoot van Alzu ontvang, en daarna in alle erns begin kook.  ALZU EGGS het die eiers geskenk, vars van die plaas af en die dames het uitgetel, geweeg, gekook en beplan. 

Aan pret en lekker lag het dit nie ontbreek nie, tot die laaste vyf minute toe alles in 'n byenes ontaard! 

Baie dankie aan ALZU EGGS asook Middelburg Hoërskool en veral die 12 finaliste wat regoor Mpumalanga opgetrek het vir die besondere dag!






Picture

Sonya kan!

Juan Bothma het Sonya help skil aan die gekookte eiers vir haar eiergereg.
Learn More
Picture

Ernstige sake om te proe en besluit.

Die eiergeregte was voortreflik! Juan Bothma en Jannie Coetzee besig met beoordeling.
Learn More
Picture

Vyster aanbieding!

Hierdie gereg se aanbieding het die beoordelaars sprakeloos gelaat. Uit 'n boek uit!
Learn More

Presidente

Alna Kapp
​e-pos: [email protected]
  • Tuis
    • Snuffel Hoekie >
      • Kalender 2026
  • Wie is ons
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Wat maak VLUM uniek
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Streek Opdeling
    • Mpumalanga Streke >
      • Carpe Diem >
        • Carpe Diem Bestuur
      • Hoëveld >
        • Hoëveld Bestuur
      • Kosmos >
        • Kosmos Bestuur
      • Malieveld >
        • Malieveld Bestuur
      • Tambuki >
        • Tambuki Bestuur
      • Suikerbos >
        • Suikerbos Bestuur
  • Provinsiale Kompetisies
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
  • SAVLU Kompetisies
    • SAVLU Kompetisie 2027
    • SAVLU Kompetisies 2021
    • SAVLU Kompetisies 2018/2019
  • Jaarlikse Inligting
    • Inligting 2026
    • Inligting 2025
    • Inligting 2024
  • Communiqué & Albums
  • VLUM Mylpale
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
    • TVLU 100 oud
  • Beoordelaars
    • Beoordelaar vereistes
  • Sluit aan