VLU Mpumalanga
Volg ons op
  • Wie is die VLU?
    • Geskiedenis & Simboliek
    • VLUM Skrywes
    • Uitvoerende Bestuur
    • Dokumentasie
    • VLUM ARGIEF
    • VLUM is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
  • Communique
  • Streeks Inligting
    • Gallery Facebook
    • Carpe Diem >
      • Carpe Diem Bestuur
      • Carpe Diem Nuus
      • Carpe Diem Argief
    • Hoeveld >
      • Hoëveld Bestuur
      • Hoeveld Nuus
      • Hoëveld Argief
    • Kosmos >
      • Kosmos Bestuur
      • Kosmos Nuus
      • Kosmos Argief
    • Malieveld >
      • Malieveld Bestuur
      • Malieveld Nuus
      • Malieveld Argief
    • Tambuki >
      • Tambuki Bestuur
      • Tambuki Nuus
      • Tambuki Argief
    • Suikerbos >
      • Suikerbos Bestuur
      • Suikerbos Nuus
      • Suikerbos Argief
  • Jaar Inligting
    • Jaar inligting 2023
    • Jaarinligting 2022
    • Inligting 2021
    • Inligting 2020
    • Inligting 2019
    • Inligting 2018
    • Inligting 2017
    • Inligting 2016
    • Inligting 2015
    • Jaarinligting 2014
    • Jaarinligting 2013
  • Kompetisies
    • Kompetisies Argief 1996-2021
    • Provinsiale Kompetisies >
      • Provinsiale Kompetisies 2022/23
      • Provinsiale Kompetisies 2019
      • Provinsiale Kompetisies 2021
      • Provinsiale kompetisies 2017
      • Provinsiale kompetisieriglyne 2016
    • Geborgde Kompetisies
    • SAVLU Kompetisies >
      • SAVLU Kompetisies 2021
      • SAVLU Kompetisies 2018/2019
      • SAVLU Kompetisies 2015 -
    • Streeks Kompetisies >
      • Carpe Diem streekkompetisies 2022/2023ekkompetisies >
        • Carpe Diem Kompetisies 2021/22
        • Carpe Diem Kompetisies 2019/2020
      • Hoeveld Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Hoeveld Kompetisies 2021/2022
        • Hoeveld Kompetisies 2020/2021
        • Hoeveld Kompetisies 2019/2020
      • Tambuki streekkompetisies 2022/2023 >
        • Tambuki Kompetisies
        • Tambuki Kompetisies 2021/2022
        • Tambuki Kompetisies 2019/2020
      • Malieveld Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Malieveld Kompetisies 2021/2022
        • Malieveld Kompetisies 2020/2021
        • Malieveld Kompetisies 2019/2020
      • Suikerbosstreek kompetisies 2022/2023 >
        • Suikerbos Kompetisies 2021/2022
        • Suikerbos Kompetisies 2020/2021
        • Suikerbos Kompetisies 2019/2020
      • Kosmos Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Kosmos Kompetisies 2021/2022
        • Kosmos Kompetisies 2020/2021
        • Kosmos Kompetisies 2019/2020
  • Beoordeling
    • Beoordelaars werksboeke
    • Skrywes/Inligting tov Beoordeling
    • Beoordelaar vereistes
    • VLUM Beoordelaars
    • Beoordeling Verslae
  • Gallery
    • Gallery 2018
    • Gallery 2017 >
      • Skoene uitskoptyd
      • Binneland sepie pret Oktober 2016
      • ALZU EGGS and WAU Mpumalanga
      • Gallery 2012

beoordelaars werkboeke:

   
Die volgende boeke kan afgelaai word deur op  "download file" te kliek
​
   Wees kreatief met u omkap masjien

   Beoordelaars kursus in masjienwerk

   Beoordelaars werkboek gepreserveerde produkte

   Beoordelaars werkboek Voedsel
​
   Die mikrogolf en sy gebruik
​
   ​Beoordelaars werkboek Lekkers
   
​    Kos en Koskuns

   Quick Guide to Crochet abbreviations



wees_kreatief_met_u_omkap_masjien.pdf
File Size: 3333 kb
File Type: pdf
Download File

beoordelaars_kursus_in_masjienwerk.pdf
File Size: 4135 kb
File Type: pdf
Download File

beoordelaars_werkboek_gepreserveerde_produkte.pdf
File Size: 2749 kb
File Type: pdf
Download File

beoordelaars_werkboek_voedsel.pdf
File Size: 5821 kb
File Type: pdf
Download File

die_mikrogolf_en_sy_gebruik.pdf
File Size: 1757 kb
File Type: pdf
Download File

beoordelaars_werkboek_lekkers.pdf
File Size: 297 kb
File Type: pdf
Download File

kos_en_koskuns.pdf
File Size: 20225 kb
File Type: pdf
Download File

crochet-abbreviations-quick-guide.pdf
File Size: 45 kb
File Type: pdf
Download File

nuttige wenke en artikels 

1 Optimale benutting van Naaldwerkmasjien
2 Hoe om beter selfoonfoto's te neem
3 How to take better photos with your smartphone
​4 

optimale benutting van naaldwerkmasjien

Optimale benutting van naaldwerkmasjien

Dit is baie duidelik dat dames nie altyd mooi verstaan wat dit beteken nie.
Soveel dink dit is optimale benutting van jou naaimasjien om siersteke oral te stik……Dit is egter nie so nie.  Ja, jy kan siersteke stik, maar dit moet jou artikel komplimenteer.  Jy kan nie ‘n klom siersteke gaan stik en dan enigsins dink jy het jou masjien optimal benut nie.  As jy nou mooi gaan dink:  om siersteke te stik gebruik jy 99% van die tyd dieselfde voetjie en jy stik meesal reguit, soms kartel jy bietjie.

 Wanneer jy die dag jou naaldwerkmasjien gaan koop, koop jy nie net ‘n masjien met 1 of 2 voetjies nie….Jy kry egter ‘n pakket van voetjies.  Dit is ongelooflik belangrik dat jy weet hoe om elke voetjie te kan gebruik op die verskillende maniere waarvoor elke voetjie gebruik kan word.  Hulle word gebruik om seker naaldwerktegnieke beter uit te voer.  As jy nie weet waarvoor die spesifieke voetjies gebruik word nie, gaan lees weer in jou boekie of gaan na jou masjien se handelaar vir ‘n kursus. 
 
Daar is ook verskeie soorte naalde wat jy kan gebruik bv die dubbelnaald en die trippel naald.  Verskillende tipe gare  - jy kan ongelooflik begin speel – Party gare is ‘n kuns om mee te werk.
 
Vryehandborduurwerk…Invulwerk, Appliekwerk, borduur met dun hekelgare op jou spoeletjie (dan werk jy bietjie onderstebo)Die gebruik van hekelgare saam met ‘n knoopsgat, appliekwerk om dit meer te laat uitstaan.  Verskillende appliektegnieke.
 
Gaan doen kursusse in hierdie aspekte om jou masjien te leer ken.
Jou naaldwerkmasjien hoef nie siersteke te hê om jou masjien optimal te benut nie. 

wenke vir beter selfoonfoto's


10 wenke vir treffende selfoonfoto’s
Dit is altyd lekker om deur foto’s te blaai na ‘n groot gebeurtenis of geleentheid. Dié foto’s, veral van groot geleenthede, is egter dikwels met ‘n effens duur kamera of deur ‘n professionele fotograaf geneem. Deesdae maak slimfone dit maklik om onvergeetlike foto’s te neem, al is jy’n groentjie. Volg die tien eenvoudige wenke om onvergeetlike
foto’s metjou selfoon te neem.
1. Neem nader foto’s
Selfoonkameras het’n relatiefwye velddiepte, wat beteken dat dit mooier foto’s neem hoe nader dit aan die onderwerp gebring word. As daar te veeI ander elemente in die agtergrond van die fotoo’s is, beweeg nader met jou kamera om die raam te vul.
2. Stabiliseer jou selfoon
In swakker lig is jou selfoon se sluiterspoed stadiger as normaalweg. Dit beteken dat jy ‘n oomblik langer het om ‘n beeld vas te vang. Hou jou selfoon met albei jou hande vas en lig jou arms tot dit in lyn is met jou skouers is.
3. Maak gebruik van meer hoeke
Moenie al jou foto’s uit gewone hoeke neem nie. Lê op die grond, neem foto’s van bo en onder en van die kant, of lê op jou maag om die bes moontkike hoek vir die foto op te spoor.
4. Onthou fotograflereëls
Gebruik die sogenaamde “rule of thirds”. Wanneer jy ‘n foto wil neem, verbeel jou twee horisontale lyne en twee vertikale lyne wat die beeld in ‘n roosterblok skep. Laat die onderwerp wat jy wil afneem op een van die lyne kruis sodat dit in een van die derdes van die blok val.
5. Neem in panorama
Hiervoor kan jy’n driepoot vir ‘n selfoon gebruik. Die meeste selfone het ingeboudepanorama-opsies. Dit stel jou in staat om wyer foto’s van die omgewing te neem.
6. Plaas die onderwerp op die regte plek
Soms is dit beter wanneer die horison laer op die skerm is omdat dit ‘n meer dramatiese effek verleen. Moenie dit te hoog op die sogenaamde rooster plaas nie. Maak ook seker dat is geen vreemde objekte agter die onderwerp nie.
7. Slim agtergrond
‘n Swart agtergrond absorbeer al die lig. Dit verseker ook dat daar geen lig of weerkaatsings op jou foto’s is nie.
8. Vermydirekte sonlig
Die onderwerp sal koeler en beter belig wees as jy weg van direkte sonlig die foto neem. Bewolkte dae bied perfekte beligting vir baie goeie foto’s. As jy op’n sonnige dag moet foto’s neem, soek verkieslik goeie skaduwee.
9. Neem vroegoggend en laatmiddag af

​Is your smartphone photo high resolution enough for printing?
 
By Laura|August 28th, 2018|Photography, Tutorial|1 Comment
https://publimetry.com/are-your-smartphone-high-resolution-images-enough-for-printing-probably-how-to-find-out/
 
Probably. Here’s how to find out
. Having the right camera for documenting equipment and activities is important. Today’s smartphone cameras have improved enough so that they are a good alternative for taking high-resolution images for including in a book, magazine article, or online blog. The eight to twelve megapixels in most smartphones are more than enough for capturing photographs that are the optimum resolution for print and digital publications.
Keep in mind, however, that smartphone cameras come with one major limitation – digital zoom. Abusing the zoom function can cause pixelation. Pixelation is a term used to describe fuzziness in an image due to the visibility of individual pixels. This often occurs when the original pixels or points in an image are stretched beyond their original size.
Understanding Pixels
The pixel is the smallest unit of information that makes up a picture – the more the better. It’s a basic unit of programmable colour on a computer display or in an image. Ever zoomed in close to a photo to find tiny squares of colors? Those are pixels. If you can see those squares at 100% (normal size), then the image is said to be “pixelated.”
Understanding Resolution
Resolution refers to the number of pixels in an image. Have you ever tried to upload a picture to the Web and it says something like, “picture must be 1200×600”? This means that there are 1200 pixels from one side to the other (width) and 600 pixels from top to bottom (height).
Understanding Megapixels
Megapixels (Mp) determine the resolution of a digital photo. One megapixel equals one million pixels in an image. In simplest terms, it is the horizontal pixel of a photo multiplied by its vertical dimension. Like with pixels, the higher the megapixel the better.
The key is to export it as “Actual Size” directly from your cell phone. You can email a high-resolution photo to yourself, just be sure to select the largest size. A better option is to download directly from your computer by either sharing to cloud programs like Dropbox or Google Images or using an adapter. Don’t send the image as a text as more likely than not it will be resized and compressed.
Understanding dpi
The term dpi stands for dots per inch and ppi stands for pixels per inch. The terms are often used interchangeably as the word dot essentially means pixels. When you download your images, they will be extracted at the default size with a default resolution of 72 pixels, or squares of color, per inch.
Some fancier cameras import at 150 dpi, which is still web friendly but not necessarily print friendly. High-resolution images must have at least 300 pixels per inch (or 300 dpi).
For print publications, 300 dpi/PPI is the minimum size that must be used. Whether you send it to a designer or do it yourself, the image has to be converted from 72 dpi to 300 dpi. Otherwise when the image prints, it will be pixelated. This is where it gets a little tricky.
For online or digital publishing, the ideal is 72 dpi. A 92 or 150 dpi has become more common as web speeds increase, but 72 dpi is still preferred. As a good rule of thumb, your file size should be between 20 and 200 kilobytes (KB).
Here’s a simple formula to help you determine your needed resolution.
Pixels / DPI = Inches
Let’s take that it 4032 pixels wide and 3024 pixels tall image with a default resolution of 72 dpi.
4032/72 = 56 and 3024/72=42.25 in.  So for a digital image, it would be 56 inches wide and 42.25 inches tall.
We need to convert that number for a high-resolution version to print. The minimum dpi is 300.
4032/300 = 13.44 and 3024/300 = 10.08 in. So, the printed, high-res version would be 13.44 inches wide and 10.08 inches tall.
NoteS
Enlarging digital photos, or upsizing, is never recommended. You’ll wind up with a pixelated image. If you want to have a picture that spreads across two columns in a magazine, ensure that the width is a minimum of 7.5 inches wide at 300 dpi. Don’t take the same photo into a photo editing software and try to enlarge it.
Also remember that Smartphones are often limited to what is called digital zoom. Digital zoom takes a photo of an image first and then digitally zooms in on the subject to fill the frame. It essentially crops an image to make the subject appear closer and is not a true close-up. The quality suffers, and the picture is noticeably grainy or pixelated. If you must take pictures from a distance, a point-and-shoot camera or DSLR might be a better option.
 
Tips for Improving Camera Phone Photos
Unfortunately many of the pictures being taken with Camera Phones are poor in quality. This might partially be a result of lower quality cameras – but it is also often a result of poor photographic technique.
• Light Your Subject Well
The better lit your subject is the clearer your image is likely to be. If possible shoot outside or turn on lights when shooting inside.
Some cameras come with a built in flash or light – this can really lift a shot and add clarity to it, even if you’re shooting outside (in a sense it becomes a fill flash). If your camera doesn’t have a flash or light you should avoid shooting into bright lights as you’ll end up with subjects that are silhouetted.
• Get Close to Your Subject
One of the most common mistakes with camera phone images is that their subject ends up being a tiny, unrecognizable object in the distance. Camera phone images tend to be small due to low resolution (although this is changing) – so fill up your view finder with your subject to save having to zoom in on the subject in editing it later (which decreases quality even more).
• Keep Still
As with all digital photography, the more steady your camera phone is when taking your shot the clearer your image will be.
One trick is to lean your camera phone (or the hand holding it) against a solid object (like a tree, wall, ledge) when taking shots.
4. Edit Images Later
Whilst it can be fun to use your camera phone’s inbuilt editing and effects, editing pictures later on your computer produces much better quality images. Take your shots in color at high resolution to keep your options open on how to treat it later. You can always make it black and white on your computer, but you can’t make it color if you take it in Black and White mode.
• Avoid Using the Digital Zoom
As tempting as it might be to zoom in on your subject when taking your picture (if you have a zoom feature on your camera phone), if the zoom is a ‘digital zoom’ it will decrease the quality of your shot to use it (you’ll end up with a more pixelated shot).
Of course some camera phones are beginning to hit the market with ‘optical zooms’ – these are fine to use as they don’t enlarge your subject by enlarging pixels.
• Take loads of Shots and Experiment
The beauty of all forms of digital photography (including that of camera phones) is the ability to shoot off many shots quickly and without cost. This means you can experiment with different modes and composition and discard those that you don’t want to keep.
• Follow Rules of Composition
Learn some basic composition ‘rules’. (for example – the rule of thirds – ie don’t place your subject squarely in the middle of your frame but a third of the way in). Simple tips like this can bring life toyour photos.
• Keep Your Lens Clean
One of the challenges with many camera phones is keeping them maintained and clean. Phones spend a lot of time in pockets, in bags and being used in all manner of weather and conditions. As a result they get dirty and can easily become damaged – fingerprints are a common problem on camera lenses – especially if your phone doesn’t have a lens cover. From time to time clean the lens of your camera using a soft cloth (sunglasses cleaning cloths are great).
• bserve Camera Phone Etiquette
While there is no formal set of rules for using camera phones – it is worth considering how you use it and what impact it might have upon others. There are many cases of camera phones being abused to take sneaky or voyeuristic photos. Ask permission to photograph strangers, consider restrictions on the use of cameras in places like theaters and concerts etc.
• Use the highest resolution possible on your camera phone
Some phones allow you to choose what resolution you want to take photos at. It almost goes without saying (but we like to state the bleeding obvious) that the higher your resolution the clearer your shot will be. Keep in mind however that the higher the resolution the larger the file size of the images you take – this means if you want to send images they can end up taking a long time to send.
 

beoordelingsverslae

​Beoordelaarsverslag vir beoordeling gedoen vir VLUM Kongres 2019
Geborduurde skêrsakkie (Tutti Rudman)
 
Die standaard was oor die algemeen baie hoog.  Randafwerking was nie oral baie suksesvol nie. Skuinsband kan bo of onder gelas word.  Bo kon dit verbloem word met ‘n strikkie.  Borduur spanning was redelik en tegniek goed uitgevoer
 
Skets – Zentangle (Almarie van den Berg)
 
Oor die Algemeen baie goeie werk gelewer.  In sommige sketse is meer doodle patrone gebruik as tipiese Zentangle patrone.  Die wenner se werk is ‘n goeie voorbeeld van herhaling en groepering wat ‘n kenmerk van Zentangle is.
 
Wenke: 
-Gebruik ‘n goeie papier en die regte penne of potlode
-Hou by die afmetings wat in die riglyne gegee word (Ek het nie punte afgetrek as die skets een of twee cm te groot was nie.  Daar was ‘n hele paar wat te groot is.
-Hou by die wyse van aanbieding wat die riglyne verlang
-Skakering kan meer gebruik word om dimensie te verkry.  Dit kon met potlood of pen gedoen word
-Die swart pen areas moet heeltemal ingekleur word sodat die wit van die papier nie deurskyn nie.  Hier kan ‘n dicker pen gebruik word
-Buitelyne van die letter kan ook donkerder wees, dit skakel onegaligheid uit en verbeter die voorkoms.
 
Skryfkuns:  My vriendin (ATKV Beoordelaar)
 
Taalgebruik meesal Keurig en spelling goed.  Los en vasskryf van woorde nie altyd korrek nie.  Skrystukke toon gebrek aan kreatiwiteit. U stel voor dat die “opdrag” wyer gestel word as oorspronklike en interessante werk te stimuleer.
 
Fotografie (Wouter Labuscagne)
 
Dit was ‘n aangename ervaring om al julle spesiale oomblikke met julle ted eel.  Met die kommentaar by elke foto het ek probeer om waar nodig bietjie positiewe raad te gee.  Vir die groep nie-fotograwe was die standaard baie hoog en ek hoop dat my opmerkings van julle kan motiveer om fotografie as stokperdjie op te neem.
 
Hekelwerk – dames sandale (M Burger)
 
Besonder aantreklik en modieuse sandale.
Oorspronklike style
Sool: Gebruik ‘n duursame gom as gebruik maak van binnesool.  Oppas vir gommerke
Aanheg van hekelwerk aan sool: geslaagd en vir die meeste baie netjies met egalige hekelwerk
Gare:  katoengare is ‘n goeie keuse.  Kortbeentjies word aanbeveel vir die eerste ry en oor die brug van die voet.  As nie ‘n stewige steek gebruik kan dit oor tyd vorm verloor
Spanning:  Egalig. Let op na die aanheg en afheg van bandjies, wat in die lengte gehekel word dat dit dieselfde spanning het.
Enkelbandjies: Dit moet stewig wees.  Te dun bandjies is nie baie prakties nie.
 
 
Breiwerk: Badkamermat (Tutti Rudman)
 
Breigare en patroonsteek suksesvol gebruik
Meeste van die matte se hoeke het by meer as een kan ingetrek
Gehekelde rand het nie eenders vertoon by hoeke nie
Artikels was almal van goeie gehalte
 
Handvlyt – Viltwerk Staande Speldekussing (Almarie van den Berg)
 
Baie mooi en kreatiewe speldekussings
Die meeste voldoen aan die vereistes volgend die riglyne, slegs 2 was heeltemal te groot – ek het 3%
Afgetrek.
 
Wenke:
-Gebruik loodballetjies of ‘n harde basis om die speldekussing stewig te laat staan
-Maak seker dat skerp punte en hoekies ook stewig gestop is
-Heg versierings stewig vas met gom of borduurstekies
-Wees versigtig vir te veel klein versierings, dit gaan maklik lose n gaar net stof op
-Neem in ag dat ‘n speldekussing baie gebruik word end us gou vuil word.  Wit en baie ligte kleure is dus nie ‘n goeie keuse nie.
 
Masjienwerk – Leêroortreksel (Marie Steyn)
 
Dames die oortreksels is pragtig.  Die een wil mooier as die ander een wees.  Dit was ‘n voorreg om u artikels te beoordeel.
 
Geskikte material is gebruik en pragtige kleur en material ontwerk kombinasies.  Oppas vir ‘n te ligte agtergrondkleur want ‘n oortreksel kan maklik vuil word.  Verstewiging is noodsaaklik om meer stewigheid aan die oortreksel te verllen, dit hanteen en pas beter oor die leêr.  Goeie verhoudings is gehandhaaf.  Die deelnemers was baie innoverend in hul beolanning met die ekstra sakkies, vasmaaklusse en ‘n paar het selfs ‘n band as boekmerk bygevoeg.
 
Die naamasjien is in die meeste gevalle optimal gebruik.  Korrekte konstruksie metodes is gebruik en oor die algemeen korrek uitgevoer.  Gee aandag aan akkurate stikwerk.  ‘n Langer steeklengte is altyd beter op die dik lae material.
Let op ‘n egalige breedte van die omboorsels wanneer u dit gebruik.  Ekstra sakkies en flappies is nie altyd op die material draadrigting gestik nie.  Let ook op dat akkurate plasings posisie voordat u die sakkies en versiering vasstik met stiksels ewewydig vanaf rande.
 
Welgedaan met die kompetisie artikels.  ‘n Vriending wat een die hierdie pragtige en handige oortreksels ontvang is bevoorreg.
 
 
​Optimale benutting van naaldwerkmasjien
Dit is baie duidelik dat dames nie altyd mooi verstaan wat dit beteken nie.
Soveel dink dit is optimale benutting van jou naaimasjien om siersteke oral te stik……Dit is egter nie so nie.  Ja, jy kan siersteke stik, maar dit moet jou artikel komplimenteer.  Jy kan nie ‘n klom siersteke gaan stik en dan enigsins dink jy het jou masjien optimal benut nie.  As jy nou mooi gaan dink:  om siersteke te stik gebruik jy 99% van die tyd dieselfde voetjie en jy stik meesal reguit, soms kartel jy bietjie.
 
Wanneer jy die dag jou naaldwerkmasjien gaan koop, koop jy nie net ‘n masjien met 1 of 2 voetjies nie….Jy kry egter ‘n pakket van voetjies.  Dit is ongelooflik belangrik dat jy weet hoe om elke voetjie te kan gebruik op die verskillende maniere waarvoor elke voetjie gebruik kan word.  Hulle word gebruik om seker naaldwerktegnieke beter uit te voer.  As jy nie weet waarvoor die spesifieke voetjies gebruik word nie, gaan lees weer in jou boekie of gaan na jou masjien se handelaar vir ‘n kursus. 
 
Daar is ook verskeie soorte naalde wat jy kan gebruik bv die dubbelnaald en die trippel naald.  Verskillende tipe gare  - jy kan ongelooflik begin speel – Party gare is ‘n kuns om mee te werk.
 
Vryehandborduurwerk…Invulwerk, Appliekwerk, borduur met dun hekelgare op jou spoeletjie (dan werk jy bietjie onderstebo)Die gebruik van hekelgare saam met ‘n knoopsgat, appliekwerk om dit meer te laat uitstaan.  Verskillende appliektegnieke.
 
Gaan doen kursusse in hierdie aspekte om jou masjien te leer ken.
 
Jou naaldwerkmasjien hoef nie siersteke te hê om jou masjien optimal te benut nie. 
 
 
Proudly powered by Weebly