VLU Mpumalanga
Volg ons op
  • Wie is die VLU?
    • Geskiedenis & Simboliek
    • VLUM ARGIEF
    • Uitvoerende Bestuur
    • VLUM Nuus
    • VLUM is 21
    • Dokumentasie
  • Communique
  • Streeks Inligting
    • Gallery Facebook
    • Carpe Diem >
      • Carpe Diem Bestuur
      • Carpe Diem Nuus
      • Carpe Diem Argief
    • Hoeveld >
      • Hoëveld Bestuur
      • Hoeveld Nuus
      • Hoëveld Argief
    • Kosmos >
      • Kosmos Bestuur
      • Kosmos Nuus
      • Kosmos Argief
    • Malieveld >
      • Malieveld Bestuur
      • Malieveld Nuus
      • Malieveld Argief
    • Tambuki >
      • Tambuki Bestuur
      • Tambuki Nuus
      • Tambuki Argief
    • Suikerbos >
      • Suikerbos Bestuur
      • Suikerbos Nuus
      • Suikerbos Argief
  • Kompetisies
    • Provinsiale Kompetisies >
      • Provinsiale Kompetisies 2021
      • Provinsiale Kompetisies 2019
      • Provinsiale kompetisies 2017
      • Provinsiale kompetisieriglyne 2016
    • Geborgde Kompetisies
    • SAVLU Kompetisies >
      • SAVLU Kompetisies 2021
      • SAVLU Kompetisies 2018/2019
      • SAVLU Kompetisies 2015 -
    • Streeks Kompetisies >
      • Carpe Diem Kompetisies 2021 >
        • Carpe Diem Kompetisies 2019/2020
      • Hoeveld Kompetisies 2020/2021 >
        • Hoeveld Kompetisies 2019/2020
      • Malieveld Kompetisies 2020/2021 >
        • Malieveld Kompetisies 2019/2020
      • Suikerbos Kompetisies 2020/2021 >
        • Suikerbos Kompetisies 2019/2020
      • Kosmos Kompetisies 2020/2021 >
        • Kosmos Kompetisies 2019/2020
      • Tambuki Kompetisies >
        • Tambuki Kompetisies 2019/2020
  • Jaar Inligting
    • Inligting 2021
    • Inligting 2020
    • Inligting 2019
    • Inligting 2018
    • Inligting 2017
    • Inligting 2016
    • Inligting 2015
    • Jaarinligting 2014
    • Jaarinligting 2013
  • Beoordeling
    • Beoordelaars werksboeke
    • Beoordeling Verslae 2020
    • Beoordelaar vereistes
    • Skrywes/Inligting tov Beoordeling >
      • VLUM Beoordelaars
  • Gallery
    • Gallery 2018
    • Gallery 2017 >
      • Skoene uitskoptyd
      • Binneland sepie pret Oktober 2016
      • ALZU EGGS and WAU Mpumalanga
      • Gallery 2012

Skrywes en inligting tov beoordeling:

Eksamendatum 2020:  SA Skrywe 29 April 2020

​ 
Suid Afrikaanse Vroue Landbou - Unie
South African Woman’s Agricultural Union            
Affiliated to ACWW/Ge-affilieer by WBPV           
PO Box 413 Lephalale,0555/Posbus 413 Lephalale,0555                                             
Epos: president@savlu.co.za   Cell:  082 785 4828  Webblad: www.savlu.co.za

29 April 2020
 
Liewe Presidentes en Beoordelaars
SAVLU Beoordelaarseksamens 2020
Ons beleef almal die ontsettende newe effekte van die maatreëls wat deur die regering ingestel is om die Corona virus te probeer beveg .  Een daarvan is die onsekerheid oor wat in die volgende weke en maande gaan gebeur, en ons is magteloos, want besluite is nie in ons hande nie.
Ons moes al soveel van ons VLU bedrywighede uitstel of afstel, en nou is SAVLU se jaarlikse Beoordelaarseksamens ook in gedrang.  Dit is duidelik dat dit nie, soos in die verlede, in Juniemaand kan gebeur nie.  Na raadpleging met Breggie, die SAVLU Beoordelaarsameroepster, het ons besluit om die datum aan te skuif:
  1.  Albei die praktiese en teorie-eksamens se datums verskuif na die week van 5-10 Oktober 2020.  Om die teorie-eksamen op ‘n aparte datum te hou veroorsaak net onnodige kostes en ons weet steeds nie wanneer ons vrylik mag rondbeweeg nie.
  2. Die sluitingsdatum vir inskrywings verskuif na 31 Julie 2020.  Dankie aan die organisasies wie se inskrywings en betalings reeds ontvang is, ons hou dit vir julle in krediet
  3. Ons hoop dat die 4 maande grasie vir die kandidate ekstra tyd sal gee om in te sit by beoordeling en genoeg strokies bymekaar te maak
Baie dankie vir julle begrip vir die situasie – ons almal kry bitter swaar met die ontwrigting wat die inperking en maatreëls veroorsaak
Kontak gerus vir my of Breggie as julle enige vrae het.
Tharina Rossel
President

VLU MPUMALANGA WAU
INSKRYWINGS/BEOORDELING KOSTES

  

 
  Streek: Inskrywingsgelde per artikel  is R 10
  Provinsiaal: Inskrywingsgelde per artikel is R 15
  SAVLU:  Inskrywingsgelde word deur SA betaal/kostes van beoordelaars word gedeel
  tussen die 7 organisasies
 
  Alle beoordelaars word vergoed  vir beoordeling
   Die volgende beoordelingsfooi is van toepassing:
   Brandstof: R 3.00 per kilometer
   Tolhek: Bewys kan aangeheg word by eisvorm
   Provinsiaal:  Beoordelaars word R 200.00 per afdeling betaal  
   Streek: 1-10 artikels is R 100.00 per afdeling, meer as 10 artikels is R 150.00 per afdeling
   Tak: 1-10 artikels op takvlak is R 100.00, daarna is dit R 5 per artikel ekstra
 

beoordelaarslys

2020_vlu_mpumalanga_beoordelaarslys_mei_2020.docx
File Size: 22 kb
File Type: docx
Download File

belangrike datums vir 2020

​
 

Proudly powered by Weebly