VLU Mpumalanga
Volg ons op
  • Wie is die VLU?
    • Geskiedenis & Simboliek
    • VLUM Skrywes
    • Uitvoerende Bestuur
    • Dokumentasie
    • VLUM ARGIEF
    • VLUM is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
  • Communique
  • Streeks Inligting
    • Gallery Facebook
    • Carpe Diem >
      • Carpe Diem Bestuur
      • Carpe Diem Nuus
      • Carpe Diem Argief
    • Hoeveld >
      • Hoëveld Bestuur
      • Hoeveld Nuus
      • Hoëveld Argief
    • Kosmos >
      • Kosmos Bestuur
      • Kosmos Nuus
      • Kosmos Argief
    • Malieveld >
      • Malieveld Bestuur
      • Malieveld Nuus
      • Malieveld Argief
    • Tambuki >
      • Tambuki Bestuur
      • Tambuki Nuus
      • Tambuki Argief
    • Suikerbos >
      • Suikerbos Bestuur
      • Suikerbos Nuus
      • Suikerbos Argief
  • Jaar Inligting
    • Jaar inligting 2023
    • Jaarinligting 2022
    • Inligting 2021
    • Inligting 2020
    • Inligting 2019
    • Inligting 2018
    • Inligting 2017
    • Inligting 2016
    • Inligting 2015
    • Jaarinligting 2014
    • Jaarinligting 2013
  • Kompetisies
    • Kompetisies Argief 1996-2021
    • Provinsiale Kompetisies >
      • Provinsiale Kompetisies 2022/23
      • Provinsiale Kompetisies 2019
      • Provinsiale Kompetisies 2021
      • Provinsiale kompetisies 2017
      • Provinsiale kompetisieriglyne 2016
    • Geborgde Kompetisies
    • SAVLU Kompetisies >
      • SAVLU Kompetisies 2021
      • SAVLU Kompetisies 2018/2019
      • SAVLU Kompetisies 2015 -
    • Streeks Kompetisies >
      • Carpe Diem streekkompetisies 2022/2023ekkompetisies >
        • Carpe Diem Kompetisies 2021/22
        • Carpe Diem Kompetisies 2019/2020
      • Hoeveld Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Hoeveld Kompetisies 2021/2022
        • Hoeveld Kompetisies 2020/2021
        • Hoeveld Kompetisies 2019/2020
      • Tambuki streekkompetisies 2022/2023 >
        • Tambuki Kompetisies
        • Tambuki Kompetisies 2021/2022
        • Tambuki Kompetisies 2019/2020
      • Malieveld Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Malieveld Kompetisies 2021/2022
        • Malieveld Kompetisies 2020/2021
        • Malieveld Kompetisies 2019/2020
      • Suikerbosstreek kompetisies 2022/2023 >
        • Suikerbos Kompetisies 2021/2022
        • Suikerbos Kompetisies 2020/2021
        • Suikerbos Kompetisies 2019/2020
      • Kosmos Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Kosmos Kompetisies 2021/2022
        • Kosmos Kompetisies 2020/2021
        • Kosmos Kompetisies 2019/2020
  • Beoordeling
    • Beoordelaars werksboeke
    • Skrywes/Inligting tov Beoordeling
    • Beoordelaar vereistes
    • VLUM Beoordelaars
    • Beoordeling Verslae
  • Gallery
    • Gallery 2018
    • Gallery 2017 >
      • Skoene uitskoptyd
      • Binneland sepie pret Oktober 2016
      • ALZU EGGS and WAU Mpumalanga
      • Gallery 2012

streek KOMPETISIES



verkorte Kompetisie Riglyne 2022/
konferensie 2023
​

gebak
Heuning en gemmer snaps

masjienwerk
Bubble kombers

hekelwerk
Artikel met gehekelde motiewe wat n prent vorm

handborduurwerk
Kerspit kussingsloop

gebottel
Gemmer en lemmetjiesmeer (curd)

handbreiwerk
Messy bun beanie

handvlyt
  Decoupage Underplate /koekbord.

blomme
Beginners:       Uit toeka se dae
Middelbaar:   Groeppering
Gevorderd:    Variasie op n driehoek.
Ope:                       Tyd wag vir geeneen.

​BREIWERK:      MESSY BUN BEANIE
Enige breidraad kan gebruik word. 
Onthou opening vir poniestert. 
Enige pateoonsteek knan gebruik word. 
Geen breidraad wat patroonsteek verbloem nie. 
 
MASJIENWERK:     BUBBLE KNIEKOMBERS
(Minimum grootte ongeveer 160cm X 80cm pas aan by grootte van blokkie grotes). 
Reghoekige kniekombers. 
Materiaal: eie keuse verkieslik nie rekbaar nie. 
Wateersel: Iets lug en sag. 
Blokgrootte wat aanbeveel word vierkantig met sylengtes. Van blokkies 12.5cm.
 
​HANDBORDUURWERK:      KERSPIT KUSSINGSLOOP
Nie groter ss A3. 
Materiaal: Gebruik katoen of katoenmengsel. 
Kleur: Eie keuse wit en naaswit(tradisoneel) of Moderne kan enige kleur gebruik word. 
Borduurdraad: Katoen hekelgare nr 8 enkel, dubbel of vier drade gelyk kan gebruik word. 
Naalde: Chenille naald aangepas by gare dikte. 
Werk altyd oor n raam. 
Ander steke kan ook gebruik word maar moenie Kerspit werk oorheers nie. 
 
 HANDVLYT:          "UNDERPLATE" /KOEKBORD
 Gewone decoupage waar prente uitgeknip word en op oppervlakte geplaas word en bedek word met verskeie lae pogde. 
Ontwerp moet pas by die vorm van die voorwerp. 
Agtergrond moet ontwerp harmonieer. 
Uitsnywerk moet netjies wees geen wit mag wys nie kleur rante in. 
Geen gekraakte afwerking. 
Onthou om agterkant van artikel ook af te rond. 
 
GEMMER-  EN LEMMETJIESMEER (CURD)
130 g Vars gemmer                                   1/8 Koppie water
2    Lemmetjies (sap en skil)                   4    Groot eiers
1    Koppie Strooisuiker                            250 g botter in blokkies
 METODE:
1.         Was die gemmer en sny in stukke.  Dit is nie nodig om dit te skil nie.
Plaas dit in ‘n  versapper en voeg die water by.  Versap en plaas in ‘n fyn sif en druk al die vloeistof in ‘n bakkie uit. (Dit behoort ½ koppie gemmersap te lewer).
2.        Voeg die lemmetjiesap en fyn gerasperde skil  by.
3.         Vul  ‘n medium kastrol met water tot half. (‘n Dubbelkastrol kan ook gebruik word).  Verwarm totdat dit prut.
 4.        Plaas intussen die eiers en strooisuiker in ‘n glasbak (hittebestand) en klits tot gemeng.  Klits dan die gemmersap en lemmetjiesap en- skil by.
5.        Plaas die glasbak op die kastrol met water.  Klits stadig totdat   
            die mengsel warm is en voeg die botter by.
6.        Klits totdat die botter gesmelt het en alles goed gemeng is. 
Gebruik nou ‘n houtlepel  en roer totdat die mengsel dik is en aan die agterkant van die houtlepel kleef.
7.         Gooi in gesteriliseerde bottels met ‘n volume van  ± 350 ml en seël.
NOTA:
1.         Koop gemmer wat se skil glad is.  As dit gerimpel is, het dit al begin droog word.
2.         Die gemmersap mag effens pienk word wanneer dit by die lemmetjiesap en- skilgevoeg word.
3.        Die smeer sal dikker word namate dit afkoel.
4.         Die smeer hou ongelukkig nie lank nie . Dit  moet dus in die yskas bewaar word en dan binne ‘n maand geëet word.
5.         Lemmetjies moet verkieslik afgewas word om die waslagie te verwyder.

HEUNING EN GEMMER SNAPS
50g botter
2 Eetlepels Heuning en ekstra om oor te drip
1/4 koppie wit suiker
3/4 koppie meel
1 teelepel fyn gemmer
1 teelepel bakpoeier
 
Voorverhit die oond teen 180 grade.
In 'n klein pot meng suiker, heuning en botter saam oor 'n lae hitte totdat die botter begin smelt en die mengsel begin borrel, verwyder van hitte.
Sif die meel, bakpoeier en gemmer saam, meng dan saam met die heuning mengsel tot glad.
Skep lepels vol op bakplaat, laat spasie vir koekies om te reis. Bak vir 10 minute of tot goud bruin.
Drup warm heuning bo-oor en bedien.
 Lewer omtrent 20 koekies.
 
HEUNING GEMMER HAPPIES.
1/3 koppie heuning                      1/4 koppie botter
2 koppies koekmeel                      1/4 ……..  wit suiker
3 eetlepels fyn gemmer               1/2 teelepel koeksoda
1/4 teelepel wit peper (optioneel)      
1 eier ligtelik geklop                     strooi suiker
In 'n klein pot meng heuning en botter. Prut oor lae hitte tot dat die botter smelt. verwyder van hitte, gooi in 'n hitte bestande groot mengbak en laat afkoel tot kamer tempratuur.
In 'n medium groot bak, meng die meel, suiker, gemmer, koeksoda en peper (optioneel), sit eenkant.
Meng eier saam in met afgekoelde heuning mengsel.
Meng meel mengsel geleidelik in, knie die laaste van die meel mengsel in indien nodig.
Bedek en laat koel vir 'n uur of totdat deeg maklik hanteerbaar is.
Voor verhit die oond tot 180ºC
Verdeel deeg in 12 porsies, op 'n lig meel bestrooide oppervlak, rol elke porsie in 'n 25cm tou. Sny elke tou in 2 1/2 cm stukkies .
Plaas op bak plaat 2 1/2 cm uitmekaar, bak vir 6-8 minute of tot dat dit lig bruin van kleur is.
Verplaas koekies na handdoek papier om af te koel.
Rol in strooi suiker en bedien.
Lewer omtrent 40
Wenk: Stoor in ligdigte houer by kamer tempratuur of vries tot 3 dae

.BLOMME AFDELING:
Beginners     : Uit Toeka se dae
Middelbaar  : Groepering
Gevorderd  : Variasie op ‘n Driehoek
Ope               : Tyd wag vir geeneen nie.  
  
HEKELWERK:          
MUURPRENT MET GEHEKELDE MOTIEWE
‘n Prent moet geskep word deur verskollende geheklde motiewe op ‘n agtergrond te plaas
Grootte:  Nie keilner as A4 en nie groter as A3.
Hekelgare Alle kunsbeginsels moet geld soos bv. balan– eie keuse
‘n Minimum van 6 motiewe / stroke moet gebruik word
‘n Maksimum van 10% krale en/of knope mag gebruik word.
Gebruik material en plaas gehekelde motiewe daarop sodat ‘n prent vorm. Werk motiewe net vas.
Alle kunsbeginsels moet geld soos bv. balans, lyn en kleur.
Voorstel: Plaas dun watteersel op stewige agtergrond en span material met prent daaroor, Werk agterkant netjies af.
Geen montering rame of glas word toegelaat. Bied prent aan in geseëlde plastiese sak. 

​

VOLG ONS OP FACEBOOK VIR MEER INLIGTING

Proudly powered by Weebly