VLU Mpumalanga
  • Tuis
    • Snuffel Hoekie >
      • Kalender 2026
  • Wie is ons
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Wat maak VLUM uniek
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Streek Opdeling
    • Mpumalanga Streke >
      • Carpe Diem >
        • Carpe Diem Bestuur
      • Hoëveld >
        • Hoëveld Bestuur
      • Kosmos >
        • Kosmos Bestuur
      • Malieveld >
        • Malieveld Bestuur
      • Tambuki >
        • Tambuki Bestuur
      • Suikerbos >
        • Suikerbos Bestuur
  • Provinsiale Kompetisies
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
  • SAVLU Kompetisies
    • SAVLU Kompetisie 2027
    • SAVLU Kompetisies 2021
    • SAVLU Kompetisies 2018/2019
  • Jaarlikse Inligting
    • Inligting 2026
    • Inligting 2025
    • Inligting 2024
  • Communiqué & Albums
  • VLUM Mylpale
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
    • TVLU 100 oud
  • Beoordelaars
    • Beoordelaar vereistes
  • Sluit aan
  • New Page

Tambuki-Streek


Hierdie streek bestaan uit die volgende 8 takke:
​Takke  in Ermelo: 
​Talento Mulher
Robyn
​Takke in Piet Retief
Saligna 
Piet Retief
​Oggendtakke elders:   
Amersfoort
Platrand
Volksrust
​Wakkerstroom
  • Elke lid behoort aan ’n tak wat sy eie bestuur het, sy eie Huishoudelike reëls, vaandel en jaarprogram, asook ‘n Facebook Bladsy.
  • ‘n Lid betaal ledegeld aan die tak waaraan sy behoort.
  • Takke kom maandeliks bymekaar, hou demonstrasies, werksklasse en het dikwels ook miniskoue of takkompetisies.

Tambuki-streek Aktiwiteite


  • Lede van ‘n streek kom 3 tot 4 keer per jaar bymekaar vir streeksvergaderings.
  • Elke streek het ‘n Streeksbestuur, Huishoudelike reëls, eie vaandel asook ‘n FB bladsy.
  • 'n Streek het sy eie streekkompetisies en neem ook deel aan die Provinsiale kompetisies, geborgde kompetisies en SA-kompetisies.
  • Tambuki-streek hou jaarliks einde Februarie ‘n konferensie waar alle takke se lede bymekaar kom.  Dit is die algemene jaarvergadering van die streek waar besluite geneem word en streekkompetisies beoordeel word.

​​Streeksvoorsitster is Carien Schabort 083 928 2121
Picture

Meer Inligting:
Streekbestuur Inligting
Volg ons op ons Facebook Blad

Presidente

Alna Kapp
​e-pos: [email protected]
  • Tuis
    • Snuffel Hoekie >
      • Kalender 2026
  • Wie is ons
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Wat maak VLUM uniek
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Streek Opdeling
    • Mpumalanga Streke >
      • Carpe Diem >
        • Carpe Diem Bestuur
      • Hoëveld >
        • Hoëveld Bestuur
      • Kosmos >
        • Kosmos Bestuur
      • Malieveld >
        • Malieveld Bestuur
      • Tambuki >
        • Tambuki Bestuur
      • Suikerbos >
        • Suikerbos Bestuur
  • Provinsiale Kompetisies
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
  • SAVLU Kompetisies
    • SAVLU Kompetisie 2027
    • SAVLU Kompetisies 2021
    • SAVLU Kompetisies 2018/2019
  • Jaarlikse Inligting
    • Inligting 2026
    • Inligting 2025
    • Inligting 2024
  • Communiqué & Albums
  • VLUM Mylpale
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
    • TVLU 100 oud
  • Beoordelaars
    • Beoordelaar vereistes
  • Sluit aan
  • New Page