VLU Mpumalanga
  • Tuis
  • Wie is ons
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Streek Opdeling
    • VLUM ARGIEF
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
  • Kompetisies
    • Kompetisies Argief 1996-2021
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
    • Provinsiale Kompetisies >
      • Provinsiale Kompetisies 2022/23
      • Provinsiale Kompetisies 2019
      • Provinsiale Kompetisies 2021
      • Provinsiale kompetisies 2017
      • Provinsiale kompetisieriglyne 2016
    • Geborgde Kompetisies
    • SAVLU Kompetisies >
      • SAVLU Kompetisies 2021
      • SAVLU Kompetisies 2018/2019
      • SAVLU Kompetisies 2015 -
    • Streeks Kompetisies >
      • Carpe Diem Streekkompetisies 2024/2025 >
        • Carpe Diem streekkompetisies 2022/2023 >
          • Carpe Diem Kompetisies 2021/22
          • Carpe Diem Kompetisies 2019/2020
          • Carpe Diem Kompetisies 2021/22
          • Carpe Diem Kompetisies 2019/2020
      • Hoëveld Streekkompetisies 2024/2025 >
        • Hoeveld Streekkompetisies 2022/2023 >
          • Hoeveld Kompetisies 2021/2022
          • Hoeveld Kompetisies 2020/2021
          • Hoeveld Kompetisies 2019/2020
        • Kosmosstreek Kompetisies 2025/26
      • Kosmos Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Kosmos Kompetisies 2021/2022
        • Kosmos Kompetisies 2020/2021
        • Kosmos Kompetisies 2019/2020
      • Malieveld Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Malieveld Kompetisies 2021/2022
        • Malieveld Kompetisies 2020/2021
        • Malieveld Kompetisies 2019/2020
      • Suikerbosstreek kompetisies 2022/2023 >
        • Suikerbos Kompetisies 2021/2022
        • Suikerbos Kompetisies 2020/2021
        • Suikerbos Kompetisies 2019/2020
      • Tambuki Streekkompetisies ​2024/2025 >
        • Tambuki streekkompetisies 2022/2023 >
          • Tambuki Kompetisies
          • Tambuki Kompetisies 2021/2022
          • Tambuki Kompetisies 2019/2020
  • Beoordeling
    • Beoordelaars werksboeke
    • Skrywes/Inligting tov Beoordeling
    • Beoordelaar vereistes
    • VLUM Beoordelaars
    • Werksbeskrywing van ampte
    • Beoordeling Verslae
  • Gallery
    • Gallery 2018
    • Gallery 2017 >
      • Skoene uitskoptyd
      • Binneland sepie pret Oktober 2016
      • ALZU EGGS and WAU Mpumalanga
      • Gallery 2012
      • Tambuki_old >
        • Suikerbos_old
        • 1T_Streek_Main >
          • 2T_Streek_Bestuur
          • Kosmos_old
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Communiqué & Albums
  • Gallery Facebook
  • Inligting 2024
    • Inligting 2025
    • Inligting 2023
    • Inligting 2022
    • Inligting 2021
  • Inligting 2020
  • Inligting 2019
  • Inligting 2018
  • Inligting 2017
  • Inligting 2016
  • Inligting 2015
  • Inligting 2014
    • Inligting 2013
  • Mpumalanga Streke
    • Carpe Diem >
      • Carpe Diem Bestuur
      • Carpe Diem Nuus
      • Carpe Diem Argief
    • Hoeveld >
      • Hoëveld Bestuur
      • Hoeveld Nuus
      • Hoëveld Argief
      • Hoëveld_old
    • Kosmos >
      • Kosmos 2025/26
      • Kosmos Bestuur
      • Kosmos Nuus
      • Kosmos Argief
    • Malieveld >
      • Malieveld Bestuur
      • Malieveld Nuus
      • Malieveld Argief
      • Malieveld_old
    • Tambuki >
      • Tambuki Bestuur
      • Tambuki Nuus
      • Tambuki Argief
    • Suikerbos >
      • Suikerbos Bestuur
      • Suikerbos Nuus
      • Suikerbos Argief

Jaar Inligting 2018

 TEMA/ THEME:                                                               Hef Vroue op / Uplift Women
PROJEK / PROJECT:                                                       Herwin vir opvoeding / Recycle for Education                                              SKRYFSTER / WRITER:                                                 Martie Preller 
PERSOONLIKHEID / PERSONALITY:                       Jak de Priester
PRODUK / PRODUCT:                                                   Koffie / Coffee
KONGRESPROJEK / CONGRESS PROJECT:           Mense Handel /Poppies word gebrei / Human trafficking/ Knitted dolls      BOME / TREES:                                                                Geelhout en Witgatboom

kongres hoogtepunte

Picture
Picture
Sperdatums Communique:
​3 Maart                  3 Junie                3 September
SAVLU UB Vergadering

VLU Mpumalanga UB Vergaderings
  • 10 en 11 April 2018 
  • 14 Aug 2018
  • November 2018
​SAVLU GEBAKKOMPETISIE
GEBORG DEUR CLOVER 2018
 

Vanjaar word die
basiese resep vir die gebak verskaf. Hierdie resep kan aangepas word om in interessante kolwyntjies verander te word, ystervarkies mee te maak, vrugte by te voeg, enigiets, solank die eindproduk SMAAKLIK, INTERESSANT en VISUEEL APTYTLIK gaan wees.

​Kreatiwiteit en oorspronklikheid is vir CLOVER belangrik.  Die voorlegging sal beoordeel word aan die hand van SMAAK, VOORKOMS en OORSPRONKLIKHEID. Die wengeregte word beoordeel deur die CLOVER span en hul beslissing is finaal.  Sluitingsdatum is Vrydag 14 September 2018. Die resep moet aangeheg word aan die inskrywing.
Die prysgeld is:
1ste prys – R5000
2de prys – R3000
3de prys – R2000
Beoordeling vind soos in die verlede in elke Provinsie plaas en 2 wengeregte uit elke Organisasie word deur Clover se eie beoordelaars beoordeel en hul beslissing is finaal.  Die sluitingsdatum vir inskrywings is 14 September 2018
Sien aangehegte resep

Picture
Picture
VLUM Kongres 2018:
15 en 16 Augustus  2018
Hotel Numbi te Hazyview
Picture
Picture
​VLU MPUMALANGA WAU
SINGER KOMPETISIE/COMPETITION

Unieke juwelesakkie -  naaldwerkmasjien optimaal benut 
Unique jewelry bag  -  machine used  to the best of it’s abilities


ELLIS SINGER VERSPREDIERS bied aan lede van VLU Mpumalanga geleentheid om hul naaldwerkmasjien optimaal te benut. Geen riglyne word voorgeskryf met
die maak van die juwelesakkie nie, jy moet net jou masjien gebruik en dit geniet!
 
ELLIS SINGER VERSPREIDERS gives the opportunity to members of Mpumalanga WAU to use their needlework machines to the best of it’s abilities. There are no guidelines making this jewelry bag,  you just have to use your machine and enjoy it!

Eerste prys/First price: 
SINGER Confidence Model 7469 -  R 4 500.00

Tweede prys/Second price:
SINGER Quilter Model  5053 -  R 3 500.00

Derde prys/Third price:       
SINGER Intreevlakmasjien Model  R 1700.00  


Voltooi /Complete:
Naam en Van /Name and Surname:
Ouderdom/Age:
VLU Streek/Region WAU:
Taknaam/Name of branch:
Masjien gebruik/Machine used:

Sluitingsdatum/Closing date: 
27 Julie/July 2018

Op of voor hierdie datum moet die juwelesakkie saam met inskrywingsvorm by streke se sameroepsters ingehandig word/On or before this date the jewelry bag with the entry form have to be handed in at the convenors of the regions 
Geen laat inskrywings na hierdie datum nie/No late entries after this date
 
Pryse by kongres 2018/Prices at Congress 2018
Baie dankie aan Mark Reynolds van ELLIS SINGER VERSPREIDERDS vir hierdie wonderlike borgskap!
Thanks to Mark Reynolds ELLIS SINGER VERSPREIDERS for this wonderful sponsorship!

Picture
Picture
​Congress Project/ Kongresprojek 2017-2018
Menshandel/Human Trafficking

Hierdie projek wat by Kongres 2017 afgeskop het, gee VLU Mpumalanga dames die geleentheid om bewus te word van hierdie toenemende bekommernis en ook om te help brei aan die klein poppies wat ‘n boodskap uitspel en aan skole versprei gaan word.
Mensehandel is die werwing, ontvoering en aanhouding van persone teen hulle wil deur hulle te mislei en dan te dreig of geweld te gebruik om sodoende misbruik van hulle te maak, meestal om finansieël en seksueel daarby te baat.  Naas onwettige wapenhandel en dwelmsmokkelary is dit die derde grootste kriminele industrie in die wêreld. Hierdie vorm van slawerny behels nie net die seksuele misbruik nie, maar ook die forsering vir die verkoop van dwelms en onder andere werk in fabrieke en plantasies teen bittermin vergoeding.


Sindikate is in Suid-Afrika betrokke met Mpumalanga, Limpopo en die Oos-Kaap as die provinsies waar die meeste mensehandel plaasvind. Die eerste twee grens aan Zimbabwe en Mosambiek en in die Oos-Kaap is daar die kulturele gebruik waar kinders in huwelike bevestig word.  Enige iemand kan ‘n slagoffer wees, maar die kwesbaarste is jong meisies (meestal tussen 5 en 15 jaar) wat met leë beloftes gelok word. Hulle fokus dikwels op kinders wat in konflik met hul ouers is, ongelukkig is by die huis en kinders wat arm is. Seuns onder 18 word toenemend gelok en gebruik vir pornografie.

Dignity in die Laeveld is ‘n nie-winsgewende organisasie wat werk aan die  bewusmaking van mensehandel.  Onderskeie departemente in Mpumalanga regering (binnelandse sake, sosiale ontwikkeling, maatskaplike raad, nasionale vervolgingsgesag en die department van justusie)  het ook ‘n taakspan saamgestel om die probleem aan te spreek, maar die publiek se oë en ore is nodig om te help met inligting, daarom die bewusmaking.  Enige inligting (of om net ‘n vermoede daarvan te hê) kan anoniem verskaf word aan die tolvrye nommer 0800 222 777. Wees op die uitkyk vir verdagte werksaanbiedinge in koerante, veral een wat spesifiek vra vir jong meisies.

Ons moet ook nie dink dat dit ons nie raak nie. Enige een se kind of kleinkind kan ‘n slagoffer wees!  Deur  die klein  poppies  te brei wat in jou hand kan pas, gaan ons ook ons handvaardigheid in liefde bewys en so ‘n boodskap saam met die poppie uitstuur. Die poppies is handgemaak met baie liefde, elkeen is uniek, nie een is dieselfde nie  - so is jy ook liefdevol handgemaak deur die Skepper, daar is niemand soos jy nie.  Die poppies is nie te koop nie en pas in jou hand, so hou Jesus jou ook in sy hand, jy is uiters waardevol, geen geld kan jou koop nie.

Die seuns kry ook poppies, want mensehandel is nie net op dogters van toepassing nie. Wanneer die seun die poppie in sy hand hou, onderneem hy dat hy mooi na sy vrou en kinders sal kyk en hulle mooi sal oppas. Die poppies gaan deur die Dignity span by skole versprei word.  

Patrone vir die poppies is in afrikaans engels beskikbaar by streke se voorsitsters en gaan met kongres 2018 ingehandig word - maak seker jou naam  en taknaam is vasgespeld  aan die poppie want jou poppie mag dalk die ATKV prys wen!
Baie dankie aan elkeen wat hierdie projek gaan ondersteun, lekker brei!


Besoek ook die webblad www.stoptrafficking.org.za Kontakpersoon: Anita le Roux  [email protected]

Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
PRODUK VAN DIE JAAR 2018
KOFFIE

​
“Happiness is a cup of coffee and a good book”
 
Wat is lekkerder en beter as om met ‘n koppie boeretroos die dag tegemoed te gaan.
 
Die geskiedenis van koffie kom ‘n lang pad wat baie interessant is.Dis beslis vol kinkels en kabels en sal die meeste van ons interessant vind. ‘n Bokwagter,Kaldi, van Ethiopië, het gesien dat sy bokke die rooi kersieagtige vruggies eet.  Hy het ook gevind dat hulle dan heelwat meer energie het en minder slaap.
 
Hy het self toe van die bessies geëet en ook meer enegie gehad en minder geslaap. Die arme kaldi is toe beskuldig deur die monnike dat hy ‘n “drug” gebruik. Toe hulle dit egter self ook gebruik het hulle gevind dat hulle langer kon wakker bly om te bid.
 
Koffieplante het eers wild in Ethiopië voorgekom. Die Arabiere het van die plante na Arabië geneem en daarmee begin boer. So het die koffie monopolie tot stand gekom. Siedaar die begin van ‘n groot besigheidsgeleentheid wat die wêreld verander het.
 
 Die Turke het in 1453 die eerste  persone geword wat koffie as ‘n warm dankie gebruik het. Die begin van die bekende  koffie shoppe. Koffie het so belangrik in Turkye geword dat dit as rede vir egskeiding aangevoer kon word, as ‘n man nie genoeg koffie vir sy vrou elke dag gee nie.
 
Baba Budan was die eerste persoon wat koffie die wêreld in gesmokkel het. So ver as Indië is daar met koffie begin boer.
 
Vandag word koffie op elke denkbare manier voorgesit.  Elke huishouding maak daarvan gebruik.In gebak, geregte, warm drankies en koue drankies om ons af te koel in die somermaande.  Daar word selfs gepraak van koffiesnobs wat spog met net die beste produk.
 
Wie moet ons bedank?  Baba Budan 
SKRYWER VAN DIE JAAR 2018
MARTIE PRELLER

 
Martie Preller is op 2 November 1948 gebore en leef steeds haar droom.

Martie het op die ouderdom van 40 eers begin skryf. Die merkwaardige skrywer is verfrissend en steeds verwonderd oor die lewe.  Sy sien die lewe as ‘n reis. Sy toor in die ware sin van die woord met woorde. Kinders word veral vasgevang deur haar woordgebruik.
Martie sien haarself as ‘n by wat aan die ander bye die ligging van die soetste blomme uitwys deur haar dans.
Sy is verwonderd en soms geskok oor wat sy aanvang. Soos Prof Desiré gesê het mense moet hulle  droom leef en Martie word juis geinspireer deur die mense wat hulle drome laat waar word.

Haar filisofie is dat ons almal uniek is. “Ons hoort nie in bokse nie” Haar eerste uitdaging was ‘n kort drama wat by  Sebokeng Onderwyskollege opgevoer is. Sy was verwonderd en  beskeie beïndruk toe sy sien hoe haar woorde gestalte kry op die verhoog. Boonop het Sebokeng as wenners uit die kompetisie getree.
Dié sukses het haar ‘n “kick-start” gegee. Sy skryf in vir die Sanlamprys vir Jeuglektuur. Sy het weliswaar nie gewen nie, maar die kommentaar het haar gemotiveer om haar droom te leef. Soms werk stories nie, maar die wat wel gewerk het, het haar weer  en weer laat probeer.  Baie toekennings het toe gevolg ,te veel om op te noem.. Vandag skryf Martie hoofsaaklik vir kinders omdat hulle nie van lang relaase hou nie.

Martie is ‘n uiters bekwame, bekroonde skrywer en ek hoop elke VLU lid gaan die reis saam met haar gen
iet in 2018
KUNSTENAAR VAN DIE JAAR  2018
JAK DE PRIESTER

​

Jak de Priester, 35 jaar oud, se regte naam is Jako Roux, maar op universiteit het Jak de Priester sy naam geword.  Hy het skool gehou en as Jaco bekend gestaan totdat hy eendag aan die hoof  en personeel gesê het hy is Jak de Priester.

Sy loopbaan skop af in 2003 nadat hy die  ATKV Crescendo kompetisie gewen het. Nou 14 jaar later het 8 albums  al die lig gesien.
Jak de Priester is getroud met Michelle en het 3 kinders, 2 dogterjies en 1 seun. ‘n Familieman in die ware sin van die word.  Hy is baie bedrywig en toer die hele land vol. Hy maak altyd tyd vir sy familie.
 Hy sê: “Ek sal sing tot ek sterf”

Uit sy pen kom nie net wonderlike lirieke oor alledaagse dinge  waarmee alledaagse mense kan indentifiseer nie , hy  publiseer ook sy eerste digbundel. Verder het ‘n Koffietafelboek oor die woordkuns  ook al die lig gesien.  Hy is  TV- aanbieder van die Kyknet program “Reis na gister” en  soms  ook akteur. ‘n Kunstenaar met vele talente.
 
Jak de Priester, ons as VLUM Lede , sien uit op 2018 op jou reis te gaan

2 Korintiërs 3:17

Waar die Gees van die Here is, heers daar vryheid.

Presidente

Alna Kapp
​e-pos: [email protected]
  • Tuis
  • Wie is ons
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Streek Opdeling
    • VLUM ARGIEF
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
  • Kompetisies
    • Kompetisies Argief 1996-2021
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
    • Provinsiale Kompetisies >
      • Provinsiale Kompetisies 2022/23
      • Provinsiale Kompetisies 2019
      • Provinsiale Kompetisies 2021
      • Provinsiale kompetisies 2017
      • Provinsiale kompetisieriglyne 2016
    • Geborgde Kompetisies
    • SAVLU Kompetisies >
      • SAVLU Kompetisies 2021
      • SAVLU Kompetisies 2018/2019
      • SAVLU Kompetisies 2015 -
    • Streeks Kompetisies >
      • Carpe Diem Streekkompetisies 2024/2025 >
        • Carpe Diem streekkompetisies 2022/2023 >
          • Carpe Diem Kompetisies 2021/22
          • Carpe Diem Kompetisies 2019/2020
          • Carpe Diem Kompetisies 2021/22
          • Carpe Diem Kompetisies 2019/2020
      • Hoëveld Streekkompetisies 2024/2025 >
        • Hoeveld Streekkompetisies 2022/2023 >
          • Hoeveld Kompetisies 2021/2022
          • Hoeveld Kompetisies 2020/2021
          • Hoeveld Kompetisies 2019/2020
        • Kosmosstreek Kompetisies 2025/26
      • Kosmos Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Kosmos Kompetisies 2021/2022
        • Kosmos Kompetisies 2020/2021
        • Kosmos Kompetisies 2019/2020
      • Malieveld Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Malieveld Kompetisies 2021/2022
        • Malieveld Kompetisies 2020/2021
        • Malieveld Kompetisies 2019/2020
      • Suikerbosstreek kompetisies 2022/2023 >
        • Suikerbos Kompetisies 2021/2022
        • Suikerbos Kompetisies 2020/2021
        • Suikerbos Kompetisies 2019/2020
      • Tambuki Streekkompetisies ​2024/2025 >
        • Tambuki streekkompetisies 2022/2023 >
          • Tambuki Kompetisies
          • Tambuki Kompetisies 2021/2022
          • Tambuki Kompetisies 2019/2020
  • Beoordeling
    • Beoordelaars werksboeke
    • Skrywes/Inligting tov Beoordeling
    • Beoordelaar vereistes
    • VLUM Beoordelaars
    • Werksbeskrywing van ampte
    • Beoordeling Verslae
  • Gallery
    • Gallery 2018
    • Gallery 2017 >
      • Skoene uitskoptyd
      • Binneland sepie pret Oktober 2016
      • ALZU EGGS and WAU Mpumalanga
      • Gallery 2012
      • Tambuki_old >
        • Suikerbos_old
        • 1T_Streek_Main >
          • 2T_Streek_Bestuur
          • Kosmos_old
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Communiqué & Albums
  • Gallery Facebook
  • Inligting 2024
    • Inligting 2025
    • Inligting 2023
    • Inligting 2022
    • Inligting 2021
  • Inligting 2020
  • Inligting 2019
  • Inligting 2018
  • Inligting 2017
  • Inligting 2016
  • Inligting 2015
  • Inligting 2014
    • Inligting 2013
  • Mpumalanga Streke
    • Carpe Diem >
      • Carpe Diem Bestuur
      • Carpe Diem Nuus
      • Carpe Diem Argief
    • Hoeveld >
      • Hoëveld Bestuur
      • Hoeveld Nuus
      • Hoëveld Argief
      • Hoëveld_old
    • Kosmos >
      • Kosmos 2025/26
      • Kosmos Bestuur
      • Kosmos Nuus
      • Kosmos Argief
    • Malieveld >
      • Malieveld Bestuur
      • Malieveld Nuus
      • Malieveld Argief
      • Malieveld_old
    • Tambuki >
      • Tambuki Bestuur
      • Tambuki Nuus
      • Tambuki Argief
    • Suikerbos >
      • Suikerbos Bestuur
      • Suikerbos Nuus
      • Suikerbos Argief