Inligting 2017
Tema : Die krag van Vroue
Theme: The power of Women
Project Water is precious
Projek Water is kosbaar
Skrywer/Writer Fanie Viljoen
Kunstenaar /Artist Wietske Smit
Produk Rooibos tee
Product Rooibos tea
Kongresprojek Vroue in gevangenisse Congressproject Women in prisons Bome Harige blinkblaar wag-'n-bietjie/ Hairy buffalo thorn/ Ziziphus macurata
Trees Ebbeboom/ Ebony tree/ Euclea pseudebenus
Theme: The power of Women
Project Water is precious
Projek Water is kosbaar
Skrywer/Writer Fanie Viljoen
Kunstenaar /Artist Wietske Smit
Produk Rooibos tee
Product Rooibos tea
Kongresprojek Vroue in gevangenisse Congressproject Women in prisons Bome Harige blinkblaar wag-'n-bietjie/ Hairy buffalo thorn/ Ziziphus macurata
Trees Ebbeboom/ Ebony tree/ Euclea pseudebenus
Konferensies 2017:
11 Februarie Carpe Diem streek - Witbank 25 Februarie Tambuki streek - Amersfoort 1 Maart Kosmos streek - Event City Middelburg 9 Maart Malieveld streek 16 Maart Hoëveld streek - Secunda 18 Maart Suikerbos streek Sperdatums Communique:
3 Maart 3 Junie 3 September SAVLU UB Vergadering 24 en 25 Julie 2017 VLU Mpumalanga UB Vergaderings 28 en 29 Maart 2017 15 Augustus 2017 07 en 08 November 2017 |
VLUM Kongres 2017:
16 en 17 Augustus Hotel Numbi te Hazyview WPBV Suider- Afrika
Area-konferensie 2017: 17 -19 Oktober 2017 Aangebied deur VLU Overvaal te Meulstroom Lodge Bronkhortspruit WBPV Konferensie 03-10 April 2019 Melbourne Australië |
Skrywer van die jaar 2017
|
Artist of the year 2017
|
Fanie Viljoen
Fanie Viljoen is ’n voltydse skrywer, skilder en illustreerder van Bloemfontein. Is op 2 Januarie 1970 in Welkom gebore en hy het ook daar skoolgegaan. As dit van hom afgehang het, was hy nou nog in graad 1, want hy het nie daarvan gehou om elke jaar na ‘n nuwe graad toe te gaan nie.Fanie het goeie opstelle op skool geskryf, maar het nooit gedink hy sou eendag ‘n skrywer word nie. Nou skryf hy omtrent elke dag stories vir kinders. Dit is die beste werk in die wêreld, want dit voel nie soos werk nie. Sy werk is bekroon met verskeie toekennings soos die Goue Sanlam-prys vir jeuglektuur, M.E.R-prys vir jeuglektuur, M.E.R.-prys vir geïllustreerde kinderboeke, naaswenner in die Lapa-jeugromankompetisie en talle ATKV-kinderboektoekennings.Fanie se eerste kortverhaal is in 1999 in Sarie gepubliseer. Daarna het nog publikasies in tydskrifte en boeke gevolg. Vandag is Fanie een van Suid-Afrika se gerekende kinderboekskrywers. Hier is ‘n paar goed wat jy dalk nie van Fanie geweet het nie:
|
As the daughter of an early pioneer to Zambia, Wietske was born in the early fifties in Zambia where her love for wild animals started. She became a West-Transvaler and attended school in Zeerus but did not like living in a HOSTEL because she could no longer enjoy the bushveld.
She is currenly living in the pristine bushveld of Mpumalanga near Loskop Dam. She has been painting wildlife for 28 years, and prefers oil on canvas. She has produced an excess of 3500 works, mainly on commission for lodges, game farmers, hunters and collectors. She made her mark by doing the “Big Five”, however she loves to paint any animal. She takes every opportunity to visit game farms, game reserves and studies her subject thoroughly. She is a very keen photographer and enjoys being a wildlife artist. Wietske has also trained many artists - she enjoys it and even learns from her students sometimes. |
Bome van die jaar 2017:
Ziziphus mucronata, Hairy buffalo-thorn, Harige blinkblaar wag-'n-bietjie
|
|
Ziziphus mucronata Hairy buffalo-thorn, Harige blinkblaar wag-n-bietjie
Euclea pseudebenus Ebony tree, Ebbeboom
Euclea pseudebenus Ebony tree, Ebbeboom