Carpe Diem Streek
Hierdie streek bestaan uit die volgende 7 takke:
Oggendtakke in Witbank:
|
Middagtak in Witbank:
|
Aandtakke in Witbank:
|
Oggendtak in Delmas:
|
- Elke lid behoort aan ’n tak wat sy eie bestuur het, sy eie Huishoudelike reels, vaandel en jaarprogram asook 'n eie fb- blad
- ‘n Lid betaal ledegeld aan die tak waaraan sy behoort
- Takke kom maandeliks bymekaar, hou demonstrasies en werksklasse en het dikwels ook miniskoue of takkompetisies
Carpe Diemstreek Aktiwiteite
- Lede van ‘n streek kom 3 tot 4 keer per jaar bymekaar vir streeksvergaderings
- Elke streek het ‘n Streeksbestuur , Huishoudelike reels, n eie vaandel asook ‘n FB bladsy.
- “n Streek het sy eie streekkompetisies en neem ook deel aan die Provinsiale Kompetisies, geborgde Kompetisies en SA Kompetisies
- Carpe Diem streek hou jaarliks in Februarie/Maart ‘n konferensie waar alle takke se lede bymekaar kom. Dit is die algemene jaarvergadering van die streek waar besluite geneem word en streekkompetisies beoordeel word.
Streeksvoorsitter is Debbie du Plessis sel no 082 556 9330