VLU Mpumalanga
Volg ons op
  • Wie is die VLU?
    • Geskiedenis & Simboliek
    • VLUM Skrywes
    • Uitvoerende Bestuur
    • Dokumentasie
    • VLUM ARGIEF
    • VLUM is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
  • Communique
  • Streeks Inligting
    • Gallery Facebook
    • Carpe Diem >
      • Carpe Diem Bestuur
      • Carpe Diem Nuus
      • Carpe Diem Argief
    • Hoeveld >
      • Hoëveld Bestuur
      • Hoeveld Nuus
      • Hoëveld Argief
    • Kosmos >
      • Kosmos Bestuur
      • Kosmos Nuus
      • Kosmos Argief
    • Malieveld >
      • Malieveld Bestuur
      • Malieveld Nuus
      • Malieveld Argief
    • Tambuki >
      • Tambuki Bestuur
      • Tambuki Nuus
      • Tambuki Argief
    • Suikerbos >
      • Suikerbos Bestuur
      • Suikerbos Nuus
      • Suikerbos Argief
  • Jaar Inligting
    • Jaar inligting 2023
    • Jaarinligting 2022
    • Inligting 2021
    • Inligting 2020
    • Inligting 2019
    • Inligting 2018
    • Inligting 2017
    • Inligting 2016
    • Inligting 2015
    • Jaarinligting 2014
    • Jaarinligting 2013
  • Kompetisies
    • Kompetisies Argief 1996-2021
    • Provinsiale Kompetisies >
      • Provinsiale Kompetisies 2022/23
      • Provinsiale Kompetisies 2019
      • Provinsiale Kompetisies 2021
      • Provinsiale kompetisies 2017
      • Provinsiale kompetisieriglyne 2016
    • Geborgde Kompetisies
    • SAVLU Kompetisies >
      • SAVLU Kompetisies 2021
      • SAVLU Kompetisies 2018/2019
      • SAVLU Kompetisies 2015 -
    • Streeks Kompetisies >
      • Carpe Diem streekkompetisies 2022/2023ekkompetisies >
        • Carpe Diem Kompetisies 2021/22
        • Carpe Diem Kompetisies 2019/2020
      • Hoeveld Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Hoeveld Kompetisies 2021/2022
        • Hoeveld Kompetisies 2020/2021
        • Hoeveld Kompetisies 2019/2020
      • Tambuki streekkompetisies 2022/2023 >
        • Tambuki Kompetisies
        • Tambuki Kompetisies 2021/2022
        • Tambuki Kompetisies 2019/2020
      • Malieveld Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Malieveld Kompetisies 2021/2022
        • Malieveld Kompetisies 2020/2021
        • Malieveld Kompetisies 2019/2020
      • Suikerbosstreek kompetisies 2022/2023 >
        • Suikerbos Kompetisies 2021/2022
        • Suikerbos Kompetisies 2020/2021
        • Suikerbos Kompetisies 2019/2020
      • Kosmos Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Kosmos Kompetisies 2021/2022
        • Kosmos Kompetisies 2020/2021
        • Kosmos Kompetisies 2019/2020
  • Beoordeling
    • Beoordelaars werksboeke
    • Skrywes/Inligting tov Beoordeling
    • Beoordelaar vereistes
    • VLUM Beoordelaars
    • Beoordeling Verslae
  • Gallery
    • Gallery 2018
    • Gallery 2017 >
      • Skoene uitskoptyd
      • Binneland sepie pret Oktober 2016
      • ALZU EGGS and WAU Mpumalanga
      • Gallery 2012
Suikerbos Voorsitsters 2018
Picture
Visarend Bestuur 2018 
Streekvoorsitster Elsie Coetzee saam met Elzabe Brits Vonkelvrou en Oudste lid van Streek
Picture
Picture
                                                                                                                                                          Strelitzia Bestuur

Strelitzia tak

Picture
Hibiscustak lede en Voorsitster Annatjie Stoltz
Picture
Belfast tak : Lede                                                                                                                                      Seepkook Demonstrasie

Aalwyntak

Picture

Dis 'n bedrywigheid by Visarend:

Visarendtak starts 2016 with “Take it on with passion”
The year started with an open day on 23 January 2016. Members and visitors enjoyed a lovely cheese and wine party at Marina Good’s house. Annette Bester gave an informative introduction of what can be expected to be a VLU lady. Competition articles were on display for all to see. A fun day was had by all with lucky draws and lots of laughter. A new committee was selected for 2016 and we are happy to welcome three new members to Visarendtak Sabie.


Home of Hope Project
The Home of Hope in Harmony Hill, Sabie is a place of safety for abused and abandoned children. We at Visarendtak are proud to be involved with this as our project since 2015 and we will continue during 2016.
The first project was to paint old tyres for Pro-life Pet Rescue in Nelspruit for dog beds. A productive day was had with 14 orphans ranging from 5 years to 18 years old. They had hotdogs for lunch follow with ice-cream cones and cold drink.  Each child was also given a sweet hamper. Thanks to the generous help from the Sabie community, all the food and drinks was sponsored.
The children’s identity is not allowed to be shown as the Home of Hope is a place of safety and this has to be respected. This project was organized and held at Rita Burger’s house in Sabie. Jenny Austin and Marina Good helped with the day’s events.
Our second project was taken on by Rita Burger and Jenny Austin. The Home of Hope was given a much needed revamp, this included new curtains and curtain rails for the whole centre as well as a revamp of the playground. 

All about eggs
Visarendtak first meeting was held on 18 February 2016 at Annette Besters house. Annette gave us a very interesting talk all about eggs and each member had to bring a decorated egg. The meeting was then followed by a workshop. Annette showed us how to decoupage wooden coat hangers which could be used to hang jewellery of your choice. Annette showed us how to make roses out of fabric and ribbon which we used to decorated our completed hangers. Much fun was had by all, and the day ended with eats and treats.

Suikerbos se nuwe Streeksvoorsitter 

Picture
Elsie Coetzee, streeksvoorsitster ontvang VLU Mp handleiding vanaf presidente Rina Potgieter tydens Suikerbosstreek se opleidingsessie wat in Schoemanskloof plaasgevind het

Aalwyntak lekker kreatief:

Amanda Lombaard, Joey Joubert, Moeka Gravina, Annelie Fourie en Suzette Hind maak kongres geskenke
Vivian Krijt, Annelie Fourie en Gerrie Botha besig met hul kreatiewe tekkies.

Belfast kuier saam met Hannon:

Kyk net hoe mooi lyk Dolores en Jenny na die make-over

Graskop en Sterlitzia

Picture
Titia Engelbrecht leer die dames baie meer van rooiwerk. Elkeen kry stukke lap en raampie sowel as gare en naald en siedaar dit is toe baie makliker as wat ons gedink het.
Picture
Sterlitzia leer masjienborduur.

Arum tak, decoupage!

Visarend tak, gehoed, gepruik en gekappie

Visarend Tak in Sabie se doen en late:

Picture
Mholoholo uitstappie - links bo - Die mak luiperd waaraan ons kon vat regs bo - Annette Bester het die geleentheid gehad om 'n aasvoel op haar arm te laat sit. links onder - piekniek langs die pad. Annette Bester, Elize Potgieter, Chatherine Rawstorne, Rita van Wyk, Jackey Hendriques en Marina Good het die foto geneem
Picture
Werksklas 9 Oktober - Ons versier blikkies met lint en kant. Regs bo - Rita Burger met haar blikkie in die hand. Onder van links - Chathrine Rawstorne, Besoeker, Jackey Hendriques, Anna Spammer en Susan Steenekamp is almal hard aan die werk.
Picture
Harmony Hill Gogos - Uitreiking - Ons het komberse warmwater bottels en benies gaan uitdeel - Links Bo - Marina Good saam met van die gogos. Regs Bo - Hulle is so in hulle skik met die komberse, sommer klaar oor die kniee. Links onder - Annette Bester oorhandig 'n kombers aan een van die Gogos. Regs Onder - "Priceless"

Aalwyn tak vier die lewe!

Picture
Louise O’Grady, Mara Hodgkinson, Nanette Dreyer, Erna v Aardt, Isabel du Toit(agter), Kitty v Wyk, Ria v Staden en Annelie Fourie (fotograaf), het die 1ste naweek in Augustus ‘n heerlike naweek by Serengeti Oord bygewoon. Mara en Isabel oortref hulle weereens met die puik reëlings en bederf die dames met net die beste eetgoed wat vooraf voorberei is om die naweek vir almal so gemaklik moontlik te maak.
Picture
Mara Hodgkinson, Henna de Jager, Nanette Dreyer, Annelie Fourie, Linda Engelbrecht met klein Ruben, (voor) Isabel du Toit, Ria v Staden en Erna v Aardt. Tydens die Kongres behaal Nanette Dreyer ‘n 4de plek met haar middellap en Annelie Fourie ‘n 1ste plek met haar foto.
Picture
Ileine Kruger , Gerrie Botha, Amanda Lombard, Isabel du Toit, Mara Hodgkinson, Nanette Dreyer, Vivian Krijt , Mariette Gouws met Melanie, Christine Ackerman, Ria v Staden, Linda Engelbrecht en Annelie Fourie. Na afloop van die Augustus 2014 vergadering plant die dames ‘n boom by die SAVF Behuising.
Picture
Nanette se 3 kinders Reuben, Stiart en Gaby was ook saam en het die swembaddens en waterglybane terdeë geniet al was die water nog bietjie koud. Gelukkig is daar ‘n warm swembad ook.
Picture
Agter (v.l.n.r): Annelie Fourie, Gerrie Botha, Leoni Sinden, Ria v Staden, Linda Engelbrecht, Mara Hodgkinson Vivian Krijt. Voor (v.l.n.r): Nanette Dreyer, Joey Joubert , Kitty v Wyk, Christine Ackerman, Isabel du Toit, Amanda Lombard, en heel voor sit Adri du Toit met haar dogter Annabelle. Die dames tooi hulle in pienk vir die Oktober 2014 vergadering en ondersteun so die veldtog vir bewusmaking van borskanker.
Picture
Een van die tafels tydens die Damestee wat op 27 Septemer 2014 te Laersdrift gehou is met die tema van die jaar : Vroue maak ‘n verskil - wat deur dr. Caren Yssel-Basson toegespreek is. Die dek van die tafels was elke lid se eie keuse en oulike, innoverende idees het vorendag gekom. Nie net was daar meer as genoeg te eet en drink op elke tafel nie, maar was alles van hoë gehalte met sommige van die fynste versieringtjies op. Amper te mooi om te eet. Aalwyntak kan werklik baie trots wees op elke lid met die aanbieding van hierdie geslaagde Damestee.

Hibiscus tak doen deurstikwerk (quilting)

Picture
Van links na regs
Elsabe Brits, Julie Human ,( Stella Sephton se hand! ) , Sandra Coetzee, Gertruida vd Berg,Corrie van Greuning, Christie Havenga, Annatjie Stolz, Nora Myburg, Marie Wilson, Elona Potgieter
Afwesig Ansie Botes
Fotograaf Sharn Tolmay

Aalwyn tak se doen en late

Picture
Aalwyntak kyk Wolwedans in die skemer, geskryf deur die skrywer van die jaar,  Leon van Nierop.  Die spanning is hoog en Kitty v Wyk is op die punt van haar stoel terwyl Amanda Lombard rustig voort hekel aan haar “broomstick lace”.  


Picture




















Mara Hodgkinson (voor) en Isabel du Toit werk dat dit bars om hulle kreatiewe sakke gemaak te kry.   


Picture
Nanette Dreyer (regs) oorhandig Tannie Kathy Gouws se 50jr toekenning aan haar. Baie geluk tannie Kathy.


Picture
Linda Engelbrecht sny haar sak uit terwyl Nanette Dreyer (regs) vir Mara Hodgkinson help om haar sak se patroon uit te werk.  


Ons sluit 2013 goed af...

Picture
Machado se Dames

Picture
Eduan uitgevat en gestrik.

Picture
Alwyn tak se dames en heertjie!

Picture
Hiert Belfast dames uitgevat vir die okasie

Picture
Adriana dink diep

Picture
Sabie Tak se nooientjies


KONFERENSIE 2014:
Suikerbosstreek se konferensie vindplaas op 15 Maart 2014. Die Alwyn tak sorg dat gaste en lede getrakteer word met mooi gedekte tafels en heerlike kos. Gerrie Jordaan is die gasspreker vir die oggend.


Ons doen en late in 2014:

Dis so ‘n groot voorreg om elkeen in die Streek en in Mpumalanga te ken! Graag wil ons vir elkeen ‘n Geseënde Feesgety toewens.  Ry veilig en geniet die vakansie en kom veilig terug.  Dankie vir elke een se kosbare vriendskap en liefde.  Sien uit om weer al die werksaamhede te kan hervat in Januarie 2014.

Elona Potgieter

Jaarprogram:

3 Julie – Dagbestuurvergadering , Lydenburg
26 Julie – Streekvergadering, Lydenburg
23 Oktober – Dagbestuurvergadering – Lydenburg
15 November – Streekafsluiting

Kompetisie Artikels:
Blomme – Beginners – Min en mooi In glas (modern)

                   Middelbaar – Speel met Groene (tradisioneel)

                   Gevorderd – Ek hou van iets anders (modern)
Gebak – Aartappelkitsbrood as bykos by braai
Gebottel – Uiemarmelade
Lekkers – ronde sjokolade truffels
Handvlyt – Loodglaswerk – Vensterpaneel
Breiwerk – Modieuse Skouermantel
Masjienborduurwerk – Teenet vir skinkbord
Foto – Beeld ‘n Idioom
Prosa – Van toeka tot nou…….
Skets – Gunsteling blom met pastille (maksimum 5 blomme)

So sluit ons 'n wonderlike jaar af...... gehoed en met 'n gesellige saamkuier.

Picture
Henna de Jager lyk pragtig in pienk!
Picture
Kyk hoe pragtig lyk die Dames van Lydenburg Tak.
Picture
Elona en Titia - onderskeidelik Vise- en Streeksvoorsitter.
Picture
Arum tak se twee sterre.
Picture
Elsie bederf ons sommer vroeg met inligting oor al die kompetisies!!
Picture
Lekker gesellig - dis mos hoe dit hoort!!!
Kyk waarmee hou ons, ons mee besig......
Picture
Twee takke smelt saam om 'n nuwer, beter en groter tak te maak - Hibiscus, hier is die pragtige lede.

Picture
Graskop tak se dames, vars uit Afrika ingevoer vir 'n streeksvergadering......

Picture














'Cake Boss' kan by die Dames van Machadodorp tak 'n ding of 2 kom leer, hierdie koek is vir die NG Kerk op die dorp se 100ste verjaarsdag gemaak en is 'n replika van die Kerk.

Picture










Van die dames van die streek by 'n saamtrekwerk-klas aangebied deur Drinie Alant

Picture
Arum tak hou 'n piouterklas en almal is baie beindruk met hul selfgemaakte sleutelhouers.

Picture
Sterlitzia se dames besoek 'Copper Craft Africa' in Witrivier.....volgens hulle 'n belewenis.

Suikerbos Konferensie 2013

Op 16 Maart 13 het die Suikerbosstreek konferensie gehou wat aangebied was deur die Strelitziatak te Lydenburg.  Daar was ongelooflik baie artikels ingeskryf hierdie jaar.  
Die Strelitziatak vier ook hulle 40ste verjaardag hierdie jaar en was die gasvrouens vir die konferensie.  Ons het ook die eer gehad om die stigters lid van die Strelitziatak nl Mev Baby Jacobs as gas te hê by die konferensie en sy was ook die oudste bywonende lid vir die dag (95 jaar).  Die dames van die Strelitziatak het hard gewerk om die konferensie 'n reuse sukses te maak en al die bywonende dames het dit baie geniet.  
Mev Wilson (speker) het 'n baie belangrike praatjie gegee oor koester jou gesin, en Mev Hannetjie v/d Merwe het die dames laat skater van die lag met die opvoering wat sy gelewer het oor die rol van die vrou in die gesin.
Picture

Andri Rousseau, 
Mev Wilson (speker), 
Petro Botha (voorsitster Strelizia) en Titia Engelbrecht (Voorsitster Suikerbosstreek) 

Picture

Elona Potgieter (Hibicustak) en 
Carina Sephton (Hibiscustak).

Picture

Jubilie Smit (Graskoptak), 
Bevvie Marais (Strelitziatak), 
Heather Aspeling (Strelitziatak)

Picture

Mandi Steenkamp (Voormalige Presidente VLU Mpumalanga) en Titia Engelbrecht. (voorsitster Suikerbosstreek)

Picture

Elsabe Brits (Hibuscustak) en 
Titia Engelbrecht (Graskoptak)

Picture

Hette Le Grange (Strelitziatak), 
Petro Botha (voorsitster Strelitziatak) en Mev Baby Jacobs (Stigter van Strelitziatak en oudste bywoner van die konferensie) 

Proudly powered by Weebly