Tambukie Streekskonferensie 2018
SAVLU Inligtingsdag te Pretoria 2016:
Barbie Jacobs Piet Retief Rika Wolmarans Streekvoorsitter Lenie Groenewald streek sameroepster en Carien Schabot Platrandwebbladx
Tambuki hou Streeksvergadering:
Talento Mulher word 20 jaar jonk:
Tambukie hou Kongres 2015:
Tambuki streekvergadering Donderdag 23 Julie 2015 Ermelo Rolbal Klub
Elke foto vertel sy eie storie - Tambuki Konferensie 2015 te Piet Retief:
Be-oordelaars aan die werk!
Pragtige kompetisie artikels word uitgestal op Konferensie, 7 Maart 2015
Plekke in die verskillende afdelings Masjienwerk- middellap in Laslapwerk 5de plek Wakkerstroom :- 78% -:- Hannetjie Allerston Handbreiwerk - Crazy Patch Slingersak 1ste plek Amersfoort:- 85% -:- Buksie Bam 3de plek Piet Retief:- 83% -:- Marie Geyer 4de plek Wakkerstroom:- 82% -:- Margret Joubert Handvlyt - Piouter Juwele kassie 2de plek Amersfoort:- 88% -:- Leanna Uys Fotografie - weerkaatsing 5de plek Kaleidoskoop:- 85% -:- Susan Kusche Skets - Voëlkop in kleur 3de plek Volksrust:- 86% -:- Lientjie Diedericks Prosa - Ek onthou 1ste plek Kaleidoskoop:- 80% -:- Babie Jacobs 2de plek Millenium:- 78% -:- Mienie Swanepoel 3de plek Amersfoort:- 76% -:- margret v Niekerk Blomme Beginners : 3de plek -:- Platrand - Alna Blignaught -:- 79% Middelbaar: 2de plek -:- Wakkerstroom - Marietjie Lindstrom -:- 80% Kongres Presteerder 4de plek Amersfoort -:- 235 punte op kongres -:- Buksie Bam Tak met die meeste punte 4de plek Wakkerstroom -:- 697 punt Ons is trots op elkeen van julle wat 'n artikel ingeskryf het want dit is n bydra tot sukses Weereens baie geluk jul is 'n wenspan Groete Lenie Groenewald Beoordelaar Sameroepster Tambuki Streek 0732545467 |
KALEIDOSKOOP IN AKSIE
1.Konferensie Maart 2014.
Kaleidoskoop is beloon met die eerste prys vir die tak album en Rika Potgieter is as die beste voorsitter van die jaar aangewys.Op foto v.l.n.r is Rika Wolmarans, Rika Potgieter en Rina Potgieter.
2.Konferensie Maart 2014
Babie Jacobs van Kaleidoskoop is beloon met eerste prys vir haar prosa
3.Susan Coetzee en Magda Pretorius kyk hoe spog Sylvia Bohmer met haar blokke wat sy gehekel het en Rika Potgieter het dit aanmekaar gehekel
4.Kaleidoskoop lede wat aan die ACWW stap deelgeneem het.Agter V.l.n.r. Vanessa van Staden, Rika Wolmarans, Engela Buit, Rika PotgieterVoor v.l.n.r Susan Coetzee en Susan Kusche.

TALENTO MULHER HOU VERGADERING
Ons tema was Blydskap. Ons het mev Mimmie Swart uitgenooi na ons vergadering waar sy vir ons gedemonstreer het hoe om 'n formele teetafel te dek en ons ook vertel het van al die moets en moenies verbonde aan teedrink.
Ons het jong dogters uitgenooi om die demonstrasie by te woon aangesien die projek in 2014 'Dogters - VLU Se Toekoms' is.
Ans Barnard het daarna aan die lede gedemonstreer hoe om papierkrale te maak.
Mev Gloudina Velthuisen, 'n vorige Voorsitter van Talento Mulher was ook 'n gas gedurende die vergadering.
Die aan is afgesluit met 'n lekker koppie tee en gesels.
Sue Nell
Skakelbeampte - 084 889 8597

KONFERENSIE 2014:
Op 1 Maart hou Tambuki streek hulle konferensie op Ermelo. Soos gewoonlik is die lede en gaste bederf en op hul hande gedra.
Vrouedag: Koester jou familie
VLU takke van Piet Retief en Fontana vat hande
VLU takke van Piet Retief en Fontana vat hande
Ten spyte van bitterkoue- en reenweer daag almal Saterdag 11 Mei 2013 by Fontana Kerk op om te luister na Me Maryna de Klerk wat haar getuienis gee en Ds Mariette Stopforth van Secunda. Die tema koester jou familie is goed toegelig en het die sprekers mekaar goed aangevul. Geniet mekaar, koester mekaar en moet nie te veel eise aanmekaar stel nie. Moenie dat jou vliegtuig val omdat dit te swaar gelaai met ambisie is nie. Leef jou verantwoordelikheid as Christen uit teenoor jou familie.
Terselfdertyd is klere bydraes gemaak vir die plaaslike SAVF kantoor om harte warm te laat klop in die koue winter. Vroue vanuit die hele gemeenskap kuier na die tyd heerlik saam om 'n warm drinkdingetjie en 'n soetigheid....... Koester jou familie dis so kosbaar!! Op die foto - Mev Lisa Stapelberg en haar assistent ontvang sakke vol klere |
Tambuki hou Konferensie
Tambuki se 13de konferensie is 2 Maart deur Volksrust tak aangebied te Mahawani Lodge. Die tafels was pragtig gedek met rissies en pepers wat ook die tema vir die jaar is.
Prof Este Voster van Potshefstroom het ons meer ingelig oor gesonde eetgewoontes. Prof Voster is wêreldwyd bekend en het verskei boeke die lig laat sien oor die onderwerp.
Mariette Stopferth 'n proponent van Secunda het die kongres gangers toegelig van die onderwerp Gesinne is Kosbaar.
Albigail Heyns 'n 12 jarige swart meisie het die dames vermaak met haar pragtige sang sowel Christa Scholtz.
Die spaanse dans groep onder bekwame leiding van Maryza de Bruin het ons terug gevoer na Spanje.
Soos gewoonlik is daar weer gebrei gehekel geborduur naalwerk gedoen fotos geneem sketse gemaak draadmandjie en gebottel en gebak.
Takke het teen mekaar gekomiteer en die tak wat as wenner uitgetree het was
1. Piet Retief
2. Kaleidoskoop
3. Amersfoort
4. Platrand
5. Millinnuim
Die lid met die meeste punte op konfernsie was Helena Joubert van Amersfoort en die Tambuki vrou van die jaar was Davida Laas van Millinnuim.
Die Voorsitter van die jaar was Sarie Rabe van Wakkerstroom en die Skakel van die jaar was Sonja du Toit van Piet Retief.
Baie geluk aan al die dames wat deel geneem het, volgende jaar maak ons weer so!

Linda Nhlabathie - Moirs Huliman Kompitiesie
VLU Piet Retief dagtak is baie trots op Linda Nhlabathie wat by die afgelope Tambuki Konferensie op Volksrust as een van die 16 wenners vir die Moirs Huliman Kompitiesie aangewys is. Die kompetisie het deelnemers regoor SA getrek.
Linda het as bosbou werker by Hendrik Klopper gewerk. Hy het Elbie v/d Schyff streekvoorsitter en eienaar van Greendoor gastehuis op Piet Retief genader en gevra om Linda 'n kans te gee by die gastehuis.
Elbie het haar bekendgestel in 2012 aan die VLU. Sy is 'n baie entosiastiese lid en neem deel aan al die aktikwiteite by die tak.
Linda het ook in die blomme afdeling deelgeneem by die konferensie.
Waarvandaan jy kom maak nie saak nie maar waarheen jy op pad is, is al wat tel en die uitsluitlik jou keuse.
Nog 'n ywerige lid van Vlu Piet Retief Thobile Ngwenya is ook baie aktief in die tak en het 5de geeindig in die blomme vir beginners
by die konferensie.
Op die foto van links na regs Elbie v/d Schyff Thobile Ngwenya en Linda Nhlabathie.