VLU Mpumalanga
Volg ons op
  • Wie is die VLU?
    • Geskiedenis & Simboliek
    • VLUM Skrywes
    • Uitvoerende Bestuur
    • Dokumentasie
    • VLUM ARGIEF
    • VLUM is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
  • Communique
  • Streeks Inligting
    • Gallery Facebook
    • Carpe Diem >
      • Carpe Diem Bestuur
      • Carpe Diem Nuus
      • Carpe Diem Argief
    • Hoeveld >
      • Hoëveld Bestuur
      • Hoeveld Nuus
      • Hoëveld Argief
    • Kosmos >
      • Kosmos Bestuur
      • Kosmos Nuus
      • Kosmos Argief
    • Malieveld >
      • Malieveld Bestuur
      • Malieveld Nuus
      • Malieveld Argief
    • Tambuki >
      • Tambuki Bestuur
      • Tambuki Nuus
      • Tambuki Argief
    • Suikerbos >
      • Suikerbos Bestuur
      • Suikerbos Nuus
      • Suikerbos Argief
  • Jaar Inligting
    • Jaar inligting 2023
    • Jaarinligting 2022
    • Inligting 2021
    • Inligting 2020
    • Inligting 2019
    • Inligting 2018
    • Inligting 2017
    • Inligting 2016
    • Inligting 2015
    • Jaarinligting 2014
    • Jaarinligting 2013
  • Kompetisies
    • Kompetisies Argief 1996-2021
    • Provinsiale Kompetisies >
      • Provinsiale Kompetisies 2022/23
      • Provinsiale Kompetisies 2019
      • Provinsiale Kompetisies 2021
      • Provinsiale kompetisies 2017
      • Provinsiale kompetisieriglyne 2016
    • Geborgde Kompetisies
    • SAVLU Kompetisies >
      • SAVLU Kompetisies 2021
      • SAVLU Kompetisies 2018/2019
      • SAVLU Kompetisies 2015 -
    • Streeks Kompetisies >
      • Carpe Diem streekkompetisies 2022/2023ekkompetisies >
        • Carpe Diem Kompetisies 2021/22
        • Carpe Diem Kompetisies 2019/2020
      • Hoeveld Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Hoeveld Kompetisies 2021/2022
        • Hoeveld Kompetisies 2020/2021
        • Hoeveld Kompetisies 2019/2020
      • Tambuki streekkompetisies 2022/2023 >
        • Tambuki Kompetisies
        • Tambuki Kompetisies 2021/2022
        • Tambuki Kompetisies 2019/2020
      • Malieveld Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Malieveld Kompetisies 2021/2022
        • Malieveld Kompetisies 2020/2021
        • Malieveld Kompetisies 2019/2020
      • Suikerbosstreek kompetisies 2022/2023 >
        • Suikerbos Kompetisies 2021/2022
        • Suikerbos Kompetisies 2020/2021
        • Suikerbos Kompetisies 2019/2020
      • Kosmos Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Kosmos Kompetisies 2021/2022
        • Kosmos Kompetisies 2020/2021
        • Kosmos Kompetisies 2019/2020
  • Beoordeling
    • Beoordelaars werksboeke
    • Skrywes/Inligting tov Beoordeling
    • Beoordelaar vereistes
    • VLUM Beoordelaars
    • Beoordeling Verslae
  • Gallery
    • Gallery 2018
    • Gallery 2017 >
      • Skoene uitskoptyd
      • Binneland sepie pret Oktober 2016
      • ALZU EGGS and WAU Mpumalanga
      • Gallery 2012

streek KOMPETISIES



verkorte Kompetisie Riglyne 2020/2021

gebak
​Brosbrood
​

Lekkers
​​Ongekookte klapperysFudge.

masjienwerk
Beskermende oortreksel vir enige huishoudelike artikel.​

hekelwerk
​Gehekelde nutsmandjie

handborduurwerk
​Enige artikel in kruissteek.

gebottel
​Aarbeikonfyt.
​

Mikrogolf 
fudge
​

handbreiwerk
​Gebreide geskenk vir 'n kind.

handvlyt
​Deurstopper met "chalk paint" tegniek


herwinningsartikel
Inkopiesak uit herwonne plastiek gemaak bv. Hondekossak.


MASJIENWERK
 Beskermende oortreksel vir enige Huishoudelike Toebehore (eie keuse)
 GEBRUIK GESKIKTE MATERIAAL WAT HANTERING KAN DEURSTAAN EN GEWAS KAN WORD.  
  • WAAK TEEN TE LIGTE AGTERGROND KLEURE AANGESIEN DIE OORTREKSEL MAKLIK VUIL KAN WYS. 
  • VERSTEWIGING IS NOODSAAKLIK OM MEER STEWIGHEID AAN DIE OORTREKSEL TE VERLEEN, DIT PAS BETER OOR DIE MASJIEN, HANTEER MAKLIKER EN VERTOON NETJIES.
  • GOEIE VERHOUDINGS IS NOODSAAKLIK.
  • WEES INNOVEREND EN SIT BV SAKKIES EN VASMAAKMIDDELS AAN. WAT VAN SO BIETJIE APPLIEKWERK!
  • LET OP MASJIENSPANNINGS EN GEBRUIK OMBOORSELS WAT JY SELF SNY.
  • GENIET DIE MAAK VAN DIE ARTIKEL.
 
VEREISTE:
ARTIKEL MOET IN DIE KRAT KAN PAS. 
 
HEKELWERK
Gehekelde Nutsmandjie
 GROOTTE NIE KLEINER AS 20CM EN NIE GROTER AS       50CM.
  • VERHOUDING MOET KORREK WEES.
  • HANDVATSELS IS VEREISTE.
  • GEBRUIK STEWIGE HEKELDRAAD OM TE HEKEL.
  • KAN ENIGE VORM WEES.
  • ROOISEL KAN AANGEBRING WORD.
  • GEBRUIK GESKIKTE STEKE.

HANDBORDUURWERK
Enige Artikel in Kruissteek
VEREISTES
Grootte :      enige grootte, moet in die beoordelaars krat pas.
Aanbieding:  Artikels moet voltooid aangebied word.                                                                   Muurprente moet gespan wees, maar nie geraam nie, mag wel ‘n karton montering om hê.
Borduurstof en borduurdraad: enige borduurstof en borduurdraad kan gebruik word.         Borduurdraad moet pas by borduurstof:  bv gaas en wol of Aïda en string/pêrel katoen ens
Variasies op kruissteek en ander borduursteke:  20 % van die borduurwerk mag ander borduusteke, variasies van kruissteek en
bv krale bevat

HANDVLYT
Deurstopper met “Chalk Paint” tegniek

  • ARTIKEL MOET SWAAR GENOEG WEES OM DEUR OOP TE HOU.
  • GEEN SPESIFIEKE GROOTTE NIE.
  • CHALK PAINT MOET GEBRUIK WORD.
  • KAN MET WAX GESEëL WORD, ANDERS GAAN VERF BESKADIG.
  • VERFWERK KAN OP ENIGE IETS SOOS HOUT, KLIP ENS. GEDOEN WORD, SOLANK DIT PRAKTIES IS EN DIE VERF GAAN HOU DAAROP.
  • ARTIKEL MAG NIE VERNIS WORD NIE.
  • GOEIE VERF TEGNIEK.
HIERDIE IS N HEERLIKE KREATIEWE ARTIKEL WAT GENIET KAN WORD.
​
 
MIKROGOLF LEKKERS
Fudge
 Daar is ‘n legio van resepte en as u nie reeds ‘n beproefde resep het nie, is eksperimenteer die beste.  Hier onder volg ‘n paar riglyne.
Wenke:
  • Fudge is ryk en soet daarom is die blokkies klein soos wat dit in die handleiding vereis word. 20 x 20 x 20 mm of 25 x 25 x 10 mm.
  • Kleur moet volgens die fudge soort wees.  Sjokoladefudge sal donkerder as bv. karamelfudge wees.  Dui dus baie duidelik aan met die inskrywing, watter tipe fudge aangebied word.
  • Geur moenie oorheersend wees nie.  Bv. pepperment.
  • Die tekstuur behoort fluweelagtig en glad op die tong te voel. Geen suikerigheid nie.  Mikrogolf fudge is wel brosser as konvernsioneel gemaakte fudge.
  • Raadpleeg ook gerus u handleiding en onthou dat aanbieding altyd punte tel.
(Mandie Steenkamp)
 

 

 


 
.   
BREIWERK
Gebreide geskenk vir ‘n Kind
VEREISTES:
Kreatiwiteit is die mees belangrike vereiste. Enige praktiese grootte is toelaatbaar.  Enige brei draad (nie hekel draad) of kombinasies daarvan mag gebruik word.
Geen draad, glasoë  of harde tooisels mag nie gebruik word.
Die artikel moet netjies fris en vars voorkom. 
Algemeen:
‘n Speelding moet die verbeelding van ‘n kind aangryp en die grootte daarvan moet geskik wees vir die spesifieke ouderdomsgroep.
‘n Gerieflike vashou plek, bv. lang ore, nek of bene, waaraan dit maklike rondgedra kan word.
Die kleur van die wol/gare moet aantreklik wees.  Daar hoef nie streng by realistiese kleure gehou word nie. Kies vrolike, helder kleure.
Alle speelgoed moet karakter hê. Gesigsuitdrukkings moet oorbeklemtoon word, groot ore, oë en neus (diere), gee  ‘n lewendige uitrukking aan die item en gryp die kind se verbeelding aan.
Sagte speelgoed is ‘n speelding wat vertroetel kan word.
Alhoewel dit vir alle ouderdomsgroepe geskik is, moet die konstruksie nogtans sodanig wees dat dit ‘n kind nie kan beseer nie.
Sagte speelgoed sluit diere en poppe in mits hulle aan die vereistes van die klas voldoen.
Tooisels en bykomende afwerkings:
Borduurwerk mag op artikel aangebring word.
Met uitsondering van gelaatstrekke en liggaamsdele soos oë, neus, mond, stert, ens. moet alle tooisels gebrei wees tensy dit ander stipuleer.
Gelaatstrekke soos oë, mond en  neus  kan  geborduur word of van sagte materiaal gemaak en stewig vasgewerk word.
Verskeie borduursteke kan gebruik word om artikels te versier. Borduurgaring se dikte moet sodanig wees dat dit borduurwerk goed sal laat uitstaan sonder om lomp te vertoon.
Werksgehalte:
Die brei- moet stewig, egalig en elasties  wees sodat die artikel nie verrek as dit opgestop word nie.
Afwerking, netjies en stewig en lasse moet onopsigtelik wees.
Anna-Marie Venter – Magrietjie tak

 HERWINNING 
Inkopiesak uit Herwonne Plastiek

  • U KAN ENIGE ARTIKEL MAAK. 
  • AL VEREISTE IS DAT DIT IN DIE KRAT MOET PAS. 
  • ONS GAAN NIE VOORSKRIFTELIK WEES NIE AANGESIEN ONS JULLE DIE GELEENTHEID WIL GEE OM KREATIEF TE WEES.
U KAN BV `N “HONDEKOSSAK GEBRUIK OM `N INKOPIE SAK MEE TE MAAK”.
 
LEKKERS
Ongekookte Klapperrys
​Meng alle bestandele deeglik saam.
  • Deel nou in 2 dele
  • DEEL 1:      ½  Roosgeursel
  • DEEL 2:      voeg paar druppels rooikleursel in
  • Witlaag:    suiwerwit
  • Pienklaag: delikaat
  • Druk nou die twee lae op mekaar
  • Al twee lae presies ewe dik
  • NB  SNY DADELIK
  • Blokkies :   25mm – 30mm
  • Stafies:      100mm lank
  • Breedte:    20mm – 30mm
  • Dikte:         20mm – 30mm
  • Laat stol totdat die styf is.

​GEBAK
Brosbroodvingers
VEREISTES
Grootte :      (ongeveer)20 mm breed, 10mm dik, 70-80 mm lank 
Kleur:            ‘n Egalige ligte strooikleur.
Tekstuur:       Bros en effens dig. Nie vetterig nie.
Smaak:           Delikaat  
Aanbieding:  4 op ‘n bordjie.       
 WENKE:
  • Maak gebruik van brosbrood deeg.
  • Merk brosbroodvingers sorgvuldig af.
  • Maak gebruik van gehalte botter en of (volvet margarine), en vars bestandele.
  • Prik die vingers deeglik sodat dit goed deurbak.
  • Geen strooi of versiersuiker is aan bo-kant toelaatbaar nie.
 
 
 ​
 
 
 
 
 
 
 
 
 ​

​

VOLG ONS OP FACEBOOK VIR MEER INLIGTING

Proudly powered by Weebly