VLU Mpumalanga
  • Tuis
  • Wie is ons
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Streek Opdeling
    • VLUM ARGIEF
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
  • Kompetisies
    • Kompetisies Argief 1996-2021
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
    • Provinsiale Kompetisies >
      • Provinsiale Kompetisies 2022/23
      • Provinsiale Kompetisies 2019
      • Provinsiale Kompetisies 2021
      • Provinsiale kompetisies 2017
      • Provinsiale kompetisieriglyne 2016
    • Geborgde Kompetisies
    • SAVLU Kompetisies >
      • SAVLU Kompetisies 2021
      • SAVLU Kompetisies 2018/2019
      • SAVLU Kompetisies 2015 -
    • Streeks Kompetisies >
      • Carpe Diem Streekkompetisies 2024/2025 >
        • Carpe Diem streekkompetisies 2022/2023 >
          • Carpe Diem Kompetisies 2021/22
          • Carpe Diem Kompetisies 2019/2020
          • Carpe Diem Kompetisies 2021/22
          • Carpe Diem Kompetisies 2019/2020
      • Hoëveld Streekkompetisies 2024/2025 >
        • Hoeveld Streekkompetisies 2022/2023 >
          • Hoeveld Kompetisies 2021/2022
          • Hoeveld Kompetisies 2020/2021
          • Hoeveld Kompetisies 2019/2020
        • Kosmosstreek Kompetisies 2025/26
      • Kosmos Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Kosmos Kompetisies 2021/2022
        • Kosmos Kompetisies 2020/2021
        • Kosmos Kompetisies 2019/2020
      • Malieveld Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Malieveld Kompetisies 2021/2022
        • Malieveld Kompetisies 2020/2021
        • Malieveld Kompetisies 2019/2020
      • Suikerbosstreek kompetisies 2022/2023 >
        • Suikerbos Kompetisies 2021/2022
        • Suikerbos Kompetisies 2020/2021
        • Suikerbos Kompetisies 2019/2020
      • Tambuki Streekkompetisies ​2024/2025 >
        • Tambuki streekkompetisies 2022/2023 >
          • Tambuki Kompetisies
          • Tambuki Kompetisies 2021/2022
          • Tambuki Kompetisies 2019/2020
  • Beoordeling
    • Beoordelaars werksboeke
    • Skrywes/Inligting tov Beoordeling
    • Beoordelaar vereistes
    • VLUM Beoordelaars
    • Werksbeskrywing van ampte
    • Beoordeling Verslae
  • Gallery
    • Gallery 2018
    • Gallery 2017 >
      • Skoene uitskoptyd
      • Binneland sepie pret Oktober 2016
      • ALZU EGGS and WAU Mpumalanga
      • Gallery 2012
      • Tambuki_old >
        • Suikerbos_old
        • 1T_Streek_Main >
          • 2T_Streek_Bestuur
          • Kosmos_old
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Communiqué & Albums
  • Gallery Facebook
  • Inligting 2024
    • Inligting 2025
    • Inligting 2023
    • Inligting 2022
    • Inligting 2021
  • Inligting 2020
  • Inligting 2019
  • Inligting 2018
  • Inligting 2017
  • Inligting 2016
  • Inligting 2015
  • Inligting 2014
    • Inligting 2013
  • Mpumalanga Streke
    • Carpe Diem >
      • Carpe Diem Bestuur
      • Carpe Diem Nuus
      • Carpe Diem Argief
    • Hoeveld >
      • Hoëveld Bestuur
      • Hoeveld Nuus
      • Hoëveld Argief
      • Hoëveld_old
    • Kosmos >
      • Kosmos 2025/26
      • Kosmos Bestuur
      • Kosmos Nuus
      • Kosmos Argief
    • Malieveld >
      • Malieveld Bestuur
      • Malieveld Nuus
      • Malieveld Argief
      • Malieveld_old
    • Tambuki >
      • Tambuki Bestuur
      • Tambuki Nuus
      • Tambuki Argief
    • Suikerbos >
      • Suikerbos Bestuur
      • Suikerbos Nuus
      • Suikerbos Argief

streek KOMPETISIES



verkorte Kompetisie Riglyne 2020/2021

gebak
​Konfythandtertjies (Jamtertjies) – 6 tertjies

masjienwerk
​​​Veeldoelige sak: Sak moet kan toemaak

hekelwerk
​Gordynwegbinders – ‘n Paar gordynwegbinders met die nodige vasmaakmiddels aan gehekel.

blomme
​  Beginners:
Wintermooi.

      middelbaar:
Ritme in Wit.

  Gevorderd:
Horisontale lyne met kleurkontraste.

Ope:
Kopbekoorders. (fascinator)

gebottel
​Halwe Lemoenkonfyt – Lugdig verseël in 500ml fles met wye bek.

handbreiwerk
​Knoopsgatserp – patroon, breigare en grootte eie keuse.

handvlyt
​Mock Metal Kershouer

​


handborduurwerk
​
Kruissteek - skinkbordlap – skinkbordlap met randafwerking.


​ – 2021                 Devontak
 
KONFYT- HANDTERTJIES (JAMTERTJIES)  
 
6 toe tertjies gevul met appelkooskonfyt aangebied op no. 73 polistireenbord met deksel.
Maak slegs gebruik van broskors – sien beoordelaarshandleiding (Kook en Geniet resep). Resep moet gebak vergesel.
Die konfyt moet nie uitloop terwyl tertjies gebak word nie, ±1 teelepel konfyt. (All Gold loop nie maklik uit nie)
  
BROSKORS:        (Nie voorgeskrewe resep nie, kan eie resep gebruik)
125ml (½ k) Suiker                         750ml (3 k) Meelblom
190ml (¾  k) Botter                       15ml (3 t) Bakpoeier
12,5ml (1 e) Olie                           2,5ml (½ t) Sout
2 Eiers
Room botter, suiker en olie. Voeg eiers by. Sif droë bestandele saam. Voeg by bottermengsel. Meng goed. Druk met vinger in tertbord of rol uit. Bak so 5 – 7 min in ‘n matige warm oond by 190ºC (375º F)
 
 
BEOORDELAARSHANDLEIDING BL. 67
  1. Eenvoudige tertdeeg met 250g smeer vir 500g koekmeelblom.
  2. Al die smeer word in die deeg gevryf. Die sagtheid van die kors word bepaal deur die tipe smeer – botter, varkvet, sagte skaapvet, plantvet of olie mag gebruik word.
  3. Byvoeging soos suur, bakpoeier, eiergeel of room mag gebruik word.
Vars of suurroom en eiergeel mag saam met die smeer gebruik word – gee sagte fyn, bros kors wat in die mond smelt.
  1. Die smeer word in die droë bestandele gesny of met vingerpunte ingevryf.
Baie min vloeistof soos yswater, melk of room en eiergeel word gebruik om meel aan te klam – moet net klam genoeg wees om te kleef maar nie nat nie – gee taai, harde korsie.
  1. Mag tussen 2 lae was- of botterpapier uitgerol word of in tertbord gedruk word met hande of lepel..
  2. Voorkoms; moet gladde oppervlakte hê en egalige strooikleur tot ligte goudbruin.
  3. Tekstuur; is bros maar nie brokkelrig nie en is maklik snybaar. Hoe meer smeer die kors bevat hoe brosser sal dit wees bv. byvoeging van room gee ekstra rykheid.
  4. Mag bietjie suiker bevat.
 
 
HEKELWERK – 2021      Kaalspruittak 
GORDYNWEGBINDERS:

Kompetisie: ‘n Paar gehekelde gordynwegbinders met die nodige
vasmaakmiddels aan gehekel.
 Inligting: ‘n Paar bestaan uit twee identiese items wat saam gebruik
word.
Die normale lengte van die wegbinders, gemeet van punt tot punt,
vasmakers uitgesluit, is ongeveer 50cm.Die lengte kan wissel na gelang
van die tipe gordyn wat weggebind moet word . Ons beveel aan dat dit
nie korter as 40cm is nie en ook nie langer as 60cm nie.
 Die gare is eie keuse. Die tipe gordyn wat gebind moet word ,sal die
dikte van die gare bepaal.
Die hekelpen wat gebruik word, sal afhang van die gare om die beste
spanning te verkry.
Patroonsteek moet aanpas by die dikte van die gare.
Gordynwegbinders is gewoonlik  by die bo rand reguit ,maar die onderkant is effe gerond.
Krale is toelaatbaar,maar moet ingehekel word. Dit moenie die hekelwerk oorheers nie,net komplimenteer.
 
NAALDWERK 2021:          Kinross
 VEELDOELIGE SAK:   (Juffrou sak)
 Vereistes:
  1. Sak moet kan toe maak.
  2. Dit moet ekstra sakkies aan die kant hê
  3. Maak gebuik van verskillende naaldwektegnieke
  4. Gebruik gewone naaimasjien optimaal
  5. 10% Gekoopte tooisels toelaatbaar
  6. Handvatsels eie keuse.
 Riglyne:
  1. Gebruik duursame wasbare materiaal
  2. Voering eie keuse.
 Grootte:
Oortreksel vir plastiekouer
  
BORDUURWERK 2021:     Bethal
 KRUISSTEEKSKINKBORDLAP
 Geborduurde skinkbordlappie; twee derdes moet uitgewerk wees; moet groter as A4 wees, maar steeds in ’n gemiddelde grootte skinkbord pas.
Die skinkbordlap kan enige vorm hê na gelang van die vorm van die skinkbord waarop dit gebruik gaan word. Vir ’n reghoekige of ovaal skinkbordlap word die verhouding 2:3 aanbeveel. Die ontwerp van die borduurwerk moet verkieslik nie ’n bepaalde bo- of onderkant hê nie.
Kleur:   Die keuse van die ontwerp sal die keuse van die kleure bepaal.
Ontwerpe:    Ontwerp is eie keuse.
Stof:  Nie-deurskynende katoen- of linnestowwe. Stowwe met reëlmatige weef, waarvan die drade maklik telbaar is (ewedraadstof).
Borduurgaring:  Linne-, gemerseriseerde katoen-, sy- of wolgaring. Die borduurgaring moet effens dikker as die draad van die borduurstof wees.
Steke: Eenvoudige kruisstreek en variasies soos wisselkruissteek, dubbelkruissteek, ryssteek en holbeinsteek.
Randafwerking:   Siersoomsteek is ’n geskikte randafwerking. Holbeinsteek ’n ry kruisies of die buitenste ry van die ontwerp kan ook gebruik word.
Kenmerke:  Die twee drade wat die kruis vorm, lê presies diagonaal oor mekaar. Die boonste drade van die kruise moet almal in dieselfde rigting lê, sodat die lig op dieselfde wyse weerkaats word en die werk ’n egalige oppervlak vertoon. Tradisioneel lê die boonste draad van links onder na regs bo – dit kan agter andersom gewerk word.
Waar groot oppervlakke, soos agtergrond, ingevul moet word, is dit wenslik om altyd of in horisontale of vertikale rigting te werk, maar nie in albei rigtings nie, aangesien die areas verskillend sal vertoon.
 
HANDBREIWERK 2021                Balfour                    
KNOOPSGATSERP
 Riglyne
Breigare:  Eie keuse maar moet aanpas by artikel,
patroon en ontwerp.
Grootte:    Vir volwassene of kind 
Patroon:  Eie keuse maar moet een of twee gate bevat
 
HANDVLYT 2021:    Vaalrivier 
 MOCK METAL KERSHOUER
 Benodig:
1. PVA verf Wit/Swart of enige kleur (waterbasisverf) - verf as
    onderlaag
2. Mock metal gom - maak prentjie daarmee
3. Verf PVA Wit/Swart bo-oor prentjie
4. Baroque art - gliders paste - word met vinger bo oor geverf
5. Vryf Baie goed met lap bo oor so dat dit blink
6. Verf waterbasis vernis bo oor
 NB:::::ELKE LAAG MOET KURKDROOG WES VOORDAT VOLGENDE STAP
          GEDOEN  WORD
 
GEBOTTEL:             Grootvlei
 LEMOEN HALWE STUKKE KONFYT
 Algemene Voorkoms
Fles: is ‘n houer met ‘n wye of redelike wye opening.
Lugdig verseël in flesse met skroefring: 500ml Fles (keelvormig)
Deksel van fles:  Moet skoon en vry van roes.
Inhoud:
  • Stroop en vrugte in die regte verhoudings.
  • Flesse volgepak tot ongeveer 10mm van bo.
  • Vrugte moet met stroop bedek wees.
  • Indien vrugte bo uitsteek kan verkleuring plaasvind, bysmake ontwikkel en oksidasie.
  • Vul die fles behoorlik.
  • Etiket 2cm van bodem van die houer vas geplak word, netjies en klein, voeg asb maand en jaartal by op etiket
 Tekstuur:  Deurgangs eenvormige tekstuur.
Stroopdikte:  Geskik vir tipe vrug en konfyt
Smaak: Aangenaam, kenmerkend vrugte soort. 
Voorbeeld van ‘n resep:
  • Rasper buiteskil van lemoene af, oranje moet nog wys.
  • Vryf elke lemoen met sout in en laat staan vir 20 minute.
  • Spoel goed af in vergietes.
  • Sny Lemoene in halwes of kwarte en kook in water tot skil so sag is dat jy ‘n vuurhoutjie in skil kan druk.
  • Haal lemoene uit en plaas eenkant.
 
Stroop:
Meet stroop af: vir elke kg lemoene, meet 1,25 kg suiker en 2,5 L water, die water waarin jy lemoene sag gekook het, en 1 E suurlemoensap. Kook stroop deur en plaas lemoen stukke daarin en kook tot stroperig en blink. Skep stukke in gesteriliserde bottels en vul op met stroop. Laat heeltemal afkoel en draai dan toe.
 
 BLOMMERANGSKIKAFDELING 2021      Secunda
GEVORDERD: HORISONTALE LYNE MET KLEUR KONTRASTE             
         Spasie 90 x 75 cm
MIDDELBAAR:              RITME IN WIT                      Spasie 80 x  75cm
BEGINNERS: WINTER MOOI                         Spasie 80 x  75cm
OPE: KOPBEKOORDER (FASCINATOR)        Spasie 50 x 50 cm
Die volgende punte is baie belangrik vir elke rangskikker
  • In blommerangskikking moet plant materiaal oorheers, behalwe indien die kompetisie skedule anders bepaal.
  • Loof en ander plant materiaal wat gebruik word mag gevou, versny of gevleg word mits dit nie in ‘n afdeling vir Tradisionele, Tydvakke en Vryvormontwerpe gebruik word nie.
  • Droë, gebleikte geskeletteerde en gepreserveerde /gegliseriende plantmateriaal mag in al die style gebruik word. Dit word as natuurlik beskou.
  • Gebruik ‘n verskeidenheid maar nie te veel soorte in een ontwerp nie.
  • Plant materiaal moet in water of ‘n waterhoudende medium wees tensy sodanige plantmateriaal vir die duur van die geleentheid vars sal vertoon buite water, nl. Vetplant, kaktusse, lugplante, mos, sade ens.
  • Geverfde en of kunsmatige gekleurde plantmateriaal mag gebruik word tensy die skedule anders bepaal(Tradisioneel,vryvorm, en tydvak-ontwerp uitgesluit)
  • Vars –en droë plantmateriaal mag saam in ‘n ontwerp gebruik word.
  • Geen kunsmatige plantmateriaal mag gebruik word nie, tensy anders in die skedule vermeld.
  • Plantmateriaal moet nie beskadig of vuil wees nie.
  • Sorg dat jou hulpmiddels soos oase of spykerhouers, nie sigbaar is vir die beoordelaar nie. behalwe as dit deel van jou ontwerp uitmaak.
 
Blommerangskikafdeling 2021 – vervolg
​Maak seker dat jou houer waarin of waaruit jy rangskik nie water lek nie.
  • Enige iets anders as plantmateriaal word as bykomstighede gereken nl. klippe,kerse,beelde,vere,skulpe,seewaaiers, ens.
  • Houers, basisse, draperings, agtergronde en 2de plasings van plantmateriaal is nie ‘n bykomstigheid nie,maar vorm deel van jou ontwerp.
  • Moenie gegewe ruimte oorskry nie.
  • Verwyder alle afvalmateriaal in jou rangskikruimte wanneer jy klaar gerankskik het.
  • Die beoordelaars se beslissing is finaal.
Wenke
  • MOET ASB NOOIT ‘N ONTWERP (rangskikking) in ‘n boek sien en dit namaak nie, neem idees uit ander ontwerpe maar maak jou eie ding.
  • Plaas ‘n droë oase net bo-op die water in ‘n groot houer en laat dit toe om self water te suig, moet dit nie onderdompel nie!
  • Eenvoud is mooi, nooit te veel of ‘n te groot verskeidenheid plantmateriaal of te veel bykomstighede in een ontwerp gebruik nie.
  • Spasie is 75cm x 80cm, hoogte onbeperk behalwe OPE afd. Se spasie is

​

VOLG ONS OP FACEBOOK VIR MEER INLIGTING

2 Korintiërs 3:17

Waar die Gees van die Here is, heers daar vryheid.

Presidente

Alna Kapp
​e-pos: [email protected]
  • Tuis
  • Wie is ons
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Streek Opdeling
    • VLUM ARGIEF
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
  • Kompetisies
    • Kompetisies Argief 1996-2021
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
    • Provinsiale Kompetisies >
      • Provinsiale Kompetisies 2022/23
      • Provinsiale Kompetisies 2019
      • Provinsiale Kompetisies 2021
      • Provinsiale kompetisies 2017
      • Provinsiale kompetisieriglyne 2016
    • Geborgde Kompetisies
    • SAVLU Kompetisies >
      • SAVLU Kompetisies 2021
      • SAVLU Kompetisies 2018/2019
      • SAVLU Kompetisies 2015 -
    • Streeks Kompetisies >
      • Carpe Diem Streekkompetisies 2024/2025 >
        • Carpe Diem streekkompetisies 2022/2023 >
          • Carpe Diem Kompetisies 2021/22
          • Carpe Diem Kompetisies 2019/2020
          • Carpe Diem Kompetisies 2021/22
          • Carpe Diem Kompetisies 2019/2020
      • Hoëveld Streekkompetisies 2024/2025 >
        • Hoeveld Streekkompetisies 2022/2023 >
          • Hoeveld Kompetisies 2021/2022
          • Hoeveld Kompetisies 2020/2021
          • Hoeveld Kompetisies 2019/2020
        • Kosmosstreek Kompetisies 2025/26
      • Kosmos Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Kosmos Kompetisies 2021/2022
        • Kosmos Kompetisies 2020/2021
        • Kosmos Kompetisies 2019/2020
      • Malieveld Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Malieveld Kompetisies 2021/2022
        • Malieveld Kompetisies 2020/2021
        • Malieveld Kompetisies 2019/2020
      • Suikerbosstreek kompetisies 2022/2023 >
        • Suikerbos Kompetisies 2021/2022
        • Suikerbos Kompetisies 2020/2021
        • Suikerbos Kompetisies 2019/2020
      • Tambuki Streekkompetisies ​2024/2025 >
        • Tambuki streekkompetisies 2022/2023 >
          • Tambuki Kompetisies
          • Tambuki Kompetisies 2021/2022
          • Tambuki Kompetisies 2019/2020
  • Beoordeling
    • Beoordelaars werksboeke
    • Skrywes/Inligting tov Beoordeling
    • Beoordelaar vereistes
    • VLUM Beoordelaars
    • Werksbeskrywing van ampte
    • Beoordeling Verslae
  • Gallery
    • Gallery 2018
    • Gallery 2017 >
      • Skoene uitskoptyd
      • Binneland sepie pret Oktober 2016
      • ALZU EGGS and WAU Mpumalanga
      • Gallery 2012
      • Tambuki_old >
        • Suikerbos_old
        • 1T_Streek_Main >
          • 2T_Streek_Bestuur
          • Kosmos_old
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Communiqué & Albums
  • Gallery Facebook
  • Inligting 2024
    • Inligting 2025
    • Inligting 2023
    • Inligting 2022
    • Inligting 2021
  • Inligting 2020
  • Inligting 2019
  • Inligting 2018
  • Inligting 2017
  • Inligting 2016
  • Inligting 2015
  • Inligting 2014
    • Inligting 2013
  • Mpumalanga Streke
    • Carpe Diem >
      • Carpe Diem Bestuur
      • Carpe Diem Nuus
      • Carpe Diem Argief
    • Hoeveld >
      • Hoëveld Bestuur
      • Hoeveld Nuus
      • Hoëveld Argief
      • Hoëveld_old
    • Kosmos >
      • Kosmos 2025/26
      • Kosmos Bestuur
      • Kosmos Nuus
      • Kosmos Argief
    • Malieveld >
      • Malieveld Bestuur
      • Malieveld Nuus
      • Malieveld Argief
      • Malieveld_old
    • Tambuki >
      • Tambuki Bestuur
      • Tambuki Nuus
      • Tambuki Argief
    • Suikerbos >
      • Suikerbos Bestuur
      • Suikerbos Nuus
      • Suikerbos Argief