VLU Mpumalanga
  • Tuis
  • Wie is ons
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Streek Opdeling
    • VLUM ARGIEF
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
  • Kompetisies
    • Kompetisies Argief 1996-2021
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
    • Provinsiale Kompetisies >
      • Provinsiale Kompetisies 2022/23
      • Provinsiale Kompetisies 2019
      • Provinsiale Kompetisies 2021
      • Provinsiale kompetisies 2017
      • Provinsiale kompetisieriglyne 2016
    • Geborgde Kompetisies
    • SAVLU Kompetisies >
      • SAVLU Kompetisies 2021
      • SAVLU Kompetisies 2018/2019
      • SAVLU Kompetisies 2015 -
    • Streeks Kompetisies >
      • Carpe Diem Streekkompetisies 2024/2025 >
        • Carpe Diem streekkompetisies 2022/2023 >
          • Carpe Diem Kompetisies 2021/22
          • Carpe Diem Kompetisies 2019/2020
          • Carpe Diem Kompetisies 2021/22
          • Carpe Diem Kompetisies 2019/2020
      • Hoëveld Streekkompetisies 2024/2025 >
        • Hoeveld Streekkompetisies 2022/2023 >
          • Hoeveld Kompetisies 2021/2022
          • Hoeveld Kompetisies 2020/2021
          • Hoeveld Kompetisies 2019/2020
        • Kosmosstreek Kompetisies 2025/26
      • Kosmos Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Kosmos Kompetisies 2021/2022
        • Kosmos Kompetisies 2020/2021
        • Kosmos Kompetisies 2019/2020
      • Malieveld Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Malieveld Kompetisies 2021/2022
        • Malieveld Kompetisies 2020/2021
        • Malieveld Kompetisies 2019/2020
      • Suikerbosstreek kompetisies 2022/2023 >
        • Suikerbos Kompetisies 2021/2022
        • Suikerbos Kompetisies 2020/2021
        • Suikerbos Kompetisies 2019/2020
      • Tambuki Streekkompetisies ​2024/2025 >
        • Tambuki streekkompetisies 2022/2023 >
          • Tambuki Kompetisies
          • Tambuki Kompetisies 2021/2022
          • Tambuki Kompetisies 2019/2020
  • Beoordeling
    • Beoordelaars werksboeke
    • Skrywes/Inligting tov Beoordeling
    • Beoordelaar vereistes
    • VLUM Beoordelaars
    • Werksbeskrywing van ampte
    • Beoordeling Verslae
  • Gallery
    • Gallery 2018
    • Gallery 2017 >
      • Skoene uitskoptyd
      • Binneland sepie pret Oktober 2016
      • ALZU EGGS and WAU Mpumalanga
      • Gallery 2012
      • Tambuki_old >
        • Suikerbos_old
        • 1T_Streek_Main >
          • 2T_Streek_Bestuur
          • Kosmos_old
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Communiqué & Albums
  • Gallery Facebook
  • Inligting 2024
    • Inligting 2025
    • Inligting 2023
    • Inligting 2022
    • Inligting 2021
  • Inligting 2020
  • Inligting 2019
  • Inligting 2018
  • Inligting 2017
  • Inligting 2016
  • Inligting 2015
  • Inligting 2014
    • Inligting 2013
  • Mpumalanga Streke
    • Carpe Diem >
      • Carpe Diem Bestuur
      • Carpe Diem Nuus
      • Carpe Diem Argief
    • Hoeveld >
      • Hoëveld Bestuur
      • Hoeveld Nuus
      • Hoëveld Argief
      • Hoëveld_old
    • Kosmos >
      • Kosmos 2025/26
      • Kosmos Bestuur
      • Kosmos Nuus
      • Kosmos Argief
    • Malieveld >
      • Malieveld Bestuur
      • Malieveld Nuus
      • Malieveld Argief
      • Malieveld_old
    • Tambuki >
      • Tambuki Bestuur
      • Tambuki Nuus
      • Tambuki Argief
    • Suikerbos >
      • Suikerbos Bestuur
      • Suikerbos Nuus
      • Suikerbos Argief

streek KOMPETISIES



verkorte Kompetisie Riglyne 2020/2021

gebak
​“Death by Chocolate” sjokoladekoek.

Lekkers
​Kersfeestruffels.

masjienwerk
​ Beginners:
 2 Kreatiewe plekmatjies.

  Gevorderd:
 Kreatiewe Tafelloper.


hekelwerk
​Stel van 2 Mandjies

handborduurwerk
​Gingham Skinkbordlap
​

skryfkuns
​Gedig:  Vandag is die dag
​

blomme
​Paasfeesruiker.

gebottel
​Kaassmeer
​

handbreiwerk
 Beginners:
 Kleutertruitjie


 Gevorderd:
 Kleutertruitjie met meer tegniek.


borduurmasjienwerk
​Kombuishanddoekie.

handvlyt
​Mosaïek artikel

skets
Potloodskets:  Boom van die Jaar
​

fotografie
Roes.
​

herwinningsprojek
Papierkrale.​

​Riglyne vir artikels:




GEBAK
“DEATH BY CHOCOLATE” KOEK
Hierdie koek is kenmerkend aan die OORDADIGE versier daarvan, dus kan dit baie Kreatief versier word.
 
Grootte van Koek (Rond):
20cm-23cm DUBBELLAAG(minimum) Koek.
Versiering:
Versierde Koeke is die UITSONDERING en die koek self,  word NIE beoordeel nie, net die versiering kom in aanmerking vir beoordeling. Die koek gaan nie gesny word nie.
 Jy mag koekies en lekkers gebruik as deel van jou versiering
Slegs die versiersel word beoordeel
Geringe hoeveelheidgekoopte of nie eetbare versiering is toelaatbaar
Aanbieding:
Die koek moet Keurig aangebied word.
Toekenning van Punte:
Algemene voorkoms en ontwerp:  50
Werksgehalte:  50
​Opgestel deur:  Tania van Rooyen (0824128859)

KAASSMEER
 Houer:
Aangebied in 250ml Heuningfles, tesame met ‘n proe botteltjie.
 Inhoud moet glad van tekstuur wees, met ‘n goeie vermenging.
Kleur:
Kenmerkende kleur van Melrose Kaas. GEEN bymiddels mag gebruik word.
Aanbieding:
Smeer word aangebied in Heuningfles (250ml) waarvan die deksel dig geseël moet wees en ‘n Etiket met Produk naam, asook DATUM aangewys moet word.
Toekenning van Punte:
Algemene voorkoms: Vorm en Kleur:  50
Tekstuur en smaak:  50

LEKKERS
KERSFEES TRUFFLES(ONGEKOOK)
 Aanbieding:
6 Truffles op of in ‘n geskikte houertjie of bordjie.
Die lekkers moet min of meer ewe groot wees, nie te groot nie en netjies gevorm wees.
Truffles moet versier wees volgens die Kersfees tema.
Voorkoms:
 Smaak:
Netheid en keurigheid is belangrik
Kleur en geur moet goed bymekaar pas
 Volgens lekkersoort Smaak aangenaam en delikaat en kenmerkend van lekkersoort
 Toekenning van Punte:
 Algemene voorkoms:  Vorm en Kleur:  50
Tekstuur en smaak:  50
 
MASJIENWERK BEGINNERS
KREATIEWE PLEKMATJIES
 Grootte: 
Minimum grootte van 25cm x 40cm
Materiaal:
 Gebruik goeie kwaliteit materiaal soos bv. Katoen, “bull denim” of denim, linne.
Maak seker, dat wanneer jy tekstiele sou meng, hierdie verskeidenheid dieselfde was metodes het.
Kreatiwiteit:
 Dink uit die boks.
Gebruik jou naaldwerkmasjien optimaal.
GEEN BORDUURMASJIEN WERK mag hierop gedoen word nie.
Jy mag die plekmatjies kwilt(deurstik) maar dis nie verpligtend.
Die plekmatjies moet ‘n voering hê.
Tooisels:  jy mag tooisels rondom plaas.
Aanbieding:
Jou plekmatjies MOET gemerk wees op die agterkant deur jou besonderhede op ‘n lappie te skryf en dan toegevou  met ‘n koperspeldjie vasgemaak OF op ‘n papier BINNE ‘n MINI banksakkie. GEEN KOEVERTE OP MATERIAAL.
Toekenning van Punte:
 Werksgehalte:  50
Voorkoms:  50
 
MASJIENWERK:
KREATIEWE TAFELLOPER
 Grootte: 
Minimum grootte van 60cm x 1.8m( ‘n tafelloper moet ongeveer 6 duim aan beide kante van jou tafel afhang.
Materiaal:
 Gebruik goeie kwaliteit materiaal soos bv. Katoen, “bull denim” of denim, linne.
Maak seker, dat wanneer jy tekstiele sou meng, hierdie verskeidenheid dieselfde was metodes het.
Kreatiwiteit:
 Dink uit die boks.
Gebruik jou naaldwerkmasjien optimaal.
GEEN BORDUURMASJIEN WERK mag hierop gedoen word nie, jy mag wel met jou masjien borduurwerk doen.
Jy mag die loper kwilt(deurstik) maar dis nie verpligtend.
Die loper moet ‘n voering hê.
Tooisels:  slegs op die smal kante van die loper.
Aanbieding:
Jou loper MOET gemerk wees op die agterkant deur jou besonderhede op ‘n lappie te skryf en dan toegevou  met ‘n koperspeldjie vasgemaak OF op ‘n papier BINNE ‘n MINI banksakkie. GEEN KOEVERTE OP MATERIAAL.
Toekenning van Punte:
 Werksgehalte:  50
Voorkoms:  50

 HANDBORDUUR
TAFELDOEK - GINGHAM BORDUURWERK(modern)
Die borduurwerk bestaan hoofsaaklik uit  ʼn variasie van kruissteke.
 Grootte: 
Minimum:  1mx1m
Maksimum 1.75 x 1.75
Langwerpig of ronde doeke is ook toelaatbaar.
'ʼn Volledige voltooide artikel moet aangebied word, d.w.s buite rande moet ook omgesoom wees
Materiaal:
Gingham is ʼn ruitjies / blokkies materiaal met vaste patroon van blokkies wat 3 kleure het - donker, medium en lig.
Gare:
Stringkatoen, pêrelkatoen en katoen hekelgare, in ‘n verskeidenheid van kleure.
Steke:
Word normaalweg gewerk met wit gare op die donker blokkies, maar goeie resultate word ook gekry as jy op wit blokkies werk. Die kleur van die gingham kan ook gebruik word, in die plek van wit gare.
Wenke:
Was materiaal vooraf
Span werk oor borduurraam
Opgestel deur: Mariet Janse van Rensburg

HANDBREIWERK  -  Kleutertruitjie
 Voorkoms:
Die artikel moet aantreklik en geskik wees vir ‘n kleuter.
 Vereistes:
*Kies styl wat pas by Kleuter.
*Kledingstuk moet goed was en dra, nie maklik uitrek nie en ‘n net
jiese voorkoms behou. Die grofheid of fynheid vd patroonstuk moet       by die grootte vd artikel en ouderdom vir wie dit gebrei is. Groot growwe patroonsteke is dus onvaspas vir kleuters.
*Vermy te veel patroonsteke in dieselfde artikel want dit skep ;n deurmekaar voorkoms
*Riffel en randpatrone soos by hals, mousgate of mouboordjies en onderom moet bymekaar pas.
*Plasing van dekoratiewe steke moet geplaas wees waar dit die mooiste sal wys.
*Motiefbreiwerk mag gedoen word. Dit bestaan uit eenvoudige ontwerpe v figure soos diere, blomme of insekte in kleur op ‘n effekleurige agtergrond .
*Strepe, patrone of blokke  in meer as een kleur is toelaatbaar.
 Breigare: Katoen is baie geskik vir Kleuters, maar enige tipe breigare mag gebruik word
Kleur moet geskik wees vir die soort artikel en die ouderdomsgroep
 Werksgehalte
Die spanning moet egalig en elasties wees.
 Aanbieding: Alle artikels moet ongewas wees
Dit moet oordeelkundig gepars wees
Nate moet mooi plat vertoon  
Werksgehalte  50%
Voorkoms  50%

  HANDVLYT – Mosaiek artikel  Eie Keuse
Grootte:  Minimum A4 en maksimum A3
Tipe teels: Porselein, glas , keramiek, vloerteels ,spieels   Eie keuse
Geen sade, klippies, gemaalde glas, materiaal mag gebruik word nie Dit word by ‘n collage gebruik          .
By Mosaiekwerk word klein keramiekteels, reelmatige of onreelmatige stukke keramiek, glas,porselein ens langs mekaar op n basis ingepas om n mooi ontwerp mee op te bou,
Die basis word gewoonlik geheel met mosaiekwerk bedek en darem moet stewige, goeie gladde basis gebruik word wat nie sal kromtrek nie
Algemene Vereistes: 
Direkte of Indirekte metode mag gebruik word om teels vas te sit
Neem alle kunsbeginsels in ag.
Eenvoud v lyn en kleur is belangrik.
Grootte van stukkies gebruik ( genoem tesserae) moet in verhouding met grootte v artikel wees.
Artikels wat plat staan of gebruiksartikels moet gladde oppervlak he.
Bottels, bakke of planthouers hoef nie glad te wees nie.
Tesserae kan gebreek , gesny of gevorm wees Dele mag egter nie soos legkaart geknip word nie.
Tipe kleefmiddel hang af van soort tesserae en tipe artikel.
Bry wat gebruik word tussen die spasies vd teels :bv grout
Mag gekleur word , gebruik gedempte kleure
Dit moet by gebruiksartikel pas
Mag nie op oppervlakte sigbaar wees nie
Is opsioneel by prente en panele
Meer as een kleur mag gebruik word
Beoordeling:
Materiaal moet geskik wees vir tipe artikel met n goeie basis.
Ontwerp en kleur:
Tipes v mosaiekwerk en goeie moeilikheidsgraad moet in artikel wees.
Moet kunstig saam gestel wees.
​
 SKETS
SKETS/POTLOODSKETS:
BOOM VAN DIE JAAR : KREMETART/BOABAB
Maksimum Grootte: 
A3
Let op na die ontwerp:  Lyn, vorm, kleur en tekstuur.
Belangrike Beginsels: 
Harmonie, Verhouding (proporsie), Ritme, Balans en Klem (fokuspunt)
Wenke: 
Eenvoud is treffend.
Kies ‘n goeie ontwerp.
Toekenning van Punte:
Voorkoms en Bruikbaarheid:  60%
Werksgehalte:  40%

Riglyne om n  Kremetart boom te teken
 
Gebruik ‘n goeie duidelike foto, kyk na die vorm van die boom. Stam is dik ,takke loop van dik na dunner  punte. n Kremetartboom lyk amper soos n boom wat onderstebo geplant is met wortels in die lug
 1.Teken die stam vir u boom. Probeer 'n idee hê van die algehele vorm wat jy wil hê en sorg dat skets in verhouding is.
Gebruik HB- en 2B-potlode vir die buitelyne van die boom . Later kan jy in die boom met  4B- of 6B-potlode die  donkerder skaduwees insit.
2. Teken verskillende groottes takke wat van die stam af strek. Teken soveel takke as wat jy op min of meer op die foto sien. Jy moet ook ten minste 1 groot tak teken wat van die bokant van die boomstam af uitloop . Plaas  ander takke  aan weerskante van die stam. Op bg foto loop 4 dik takke uit die stam uit. En dan dunner takke uit hulle uit.
3. Laat die takke smaller  word waar hulle van die stam af beweeg. In plaas daarvan om dun takkies te skets wat van die takke af kom, skets die takke sodat hulle vernou en al hoe kleiner word. Dunner takkies heel op punte soos in foto.
Wissel  die groottes van die takke af sodat hulle meer natuurlik lyk. Kyk in detail na  foto.
4. Skakeer  die basis van die boom in met sy omgewing. Jou boom sal uit plek lyk as daar  niks is om hom te anker in die grond nie. Teken 'n bietjie gras of rotse naby die wortelstruktuur.  Sit bietjie skaduwee  in by die basis van die stam om dit interessant te maak maar onthou uit watter rigting die son  skyn, sodat jy 'n skaduwee aan anderkant  van die boom kan teken. Op die foto  kom son  van regterkant en skaduwees is dus links en onder  takke
5. Gebruik nou sagter potlood soos 4B en skets  skadu in die bas en takke van die boom. Kyk mooi na jou foto om te bepaal waar skaduwee is. Gebruik 'n donkerder potlood om kinkels en draaie in die bas te skep. Moenie bang wees om skaduwee te beklemtoon en donkerder ruimtes binne die bas of takke te maak nie. Dit sal die boom grof laat lyk.
6.Gebruik nou 6B om heel donkerste dele in te skets , skadu moet altyd meer wees as op n foto, n foto verloor sy diepte wat jy met ‘n skets kan insit.
Voorbeeld van skets   :  Op die skets kan jy ook skadu aan linkerkant en                                                                      onder die takke sien.  Onthou om ligter dele(Wit van Papier) te los om lig in skets te bring
 Algemene wenke: Gebruik altyd baie skerp potlode,
                                 moenie baie uitvee nie, 
                                 probeer  om nie patrone te maak nie(herhalings)          
                                gebruik verkillende tegnieke  soos hatching(Strepies naby aanmekaar)
                                crosshatching (strepies kruis en dwars), stipling( kolletjies),circulism( ronde          
                              skribbels) en aksentlyne
 7.As jou boom blare het kan jy dit ook nou inteken en inskakeer ,maar dis makliker om sonder blare te teken  .Hou jou potlood vas sodat dit amper horisontaal is as die punt aan die papier raak. Maak dan klein, sagte bewegings wat trosse van blare voorstel in plaas van om individuele blare te teken. Dit sal jou boom meer natuurlik laat lyk. Maak sommige van die blaar dele donkerder veral aan onderkant om die diepte in die boom te toon.
8. Seël jou skets met hairspray of fixative om te verhoed dat dit smee
 
 PROSA - Gedig : Vandag is die Dag
 Riglyne
   Lees soveel moontlik van wat reeds gedoen is
  • Gebruik die 4 basiese stappe by die skryf v n gedig nl
  •         Rou material
  •         Seleksie
  •         Ordening
                  Afronding
  • Let op jou woordeskat - aard van gedig word beinvloed deur tipe woorde wat gebruik is
  •         Werkwoorde maak gedig beweeglik
  •         Byvoeglike naamwoorde en bywoorde skep gevoel van weelde       en rykdom en vertraag ritme terwyl gebrek daaraan     gestoopheid en strakheid tot gevolg het
          Eenlettervormige woorde het nadruklikheid tot gevolg
 
.   Versreels het sterk invloed op ritme v sin, besin oor waar afkap     
    Klankbou verhoog musikaliteit,is saambindende element en le verbande
  • Sintaksis: vermy lang saamgestelde sinne
  • Interpunksie het rimiese funksie en gee betekenislading
  • Rym is nie gebiedend nie. Verassende rymwoorde en ongewone rymwoorde het groot trefkrag  Gebruik verskillende soorte rym
  • Spel : Poesie is spel met taal en moontlikhede daarvan
  • Skryf konkreet en vermy abstraksies
  • Aanbieding:
  • Deelnemer se naam en van, tak en streek word op ‘n toegevoude papier agterop die A4 papier met ‘n kleefbandstrook geheg.
  • Die A4 papier word in ‘n A4 plastiese lêersakkie aangebied.
     Riglyne:  Elsie Coetzee

FOTO –   “ROES”
 Grootte van foto: 
Jumbo
Vereistes:
 Slegs kleurfoto’s is toelaatbaar;
 Geen manipulasie is toelaatbaar nie, bv. deur iets by te voeg of weg te neem uit die oorspronklike foto nie; en
Jy mag een of meer van die kante van die foto afsny om die komposisie te verbeter. 
 Wenke:
Vermy agtergronde wat aandag aftrek
Neem foto’s uit verskillende hoeke
Laat die voorwerp die grootte v d foto bepaal
Neem foto’s v prominente details soos skraapmerke of skade
Gebruik die reel v derdes
Gebruik rame vir jou foto’s
Speel met teksstuur
Soek vir patrone
Fokus op die detail
 Montering:
Montering moet nie groter as A4 wees nie; en
Montering moet pas by die foto.
Aanbieding:           
 Foto moet in ‘n plastiese lêersakkie aangebied word;
Deelnemer se naam, van, tak en streek moet agterop die montering met kleeflint toegeplak wees en nie op die plastiese lêersakkie nie;
 Vou die papier met jou inligting dubbel en plak dan agterop montering.
 
 REKENAARONTWERP:  Stel van 2 Digitale plekmatjies
Vereiste
Standaardgrootte plekmatjies Min 25cm x 40 cm
Max A3 grootte 48 cm x 34 cm
Jy moet agterop jou plekmatjies die volgende plaas.
Nadat jy reeds jou plekmatjies op jou rekenaar gestoor het moet jy op die document regs kliek. Kies dan ‘Properties’ en daarna ‘General’
Jy moet ‘n skermskoot daarvan neem en agter op jou plekmatjies plaas.
 
Computer Design:  Set of 2 Digital placemats
 You need to place the following on the back of your placemats:.
After you have already saved your placemats on your computer, right click on the document. Then choose ‘Properties’ and then ‘General’
You need to take a screenshot of it and place it on the back of your placemats.

BLOMME
PAASFEESRUIKER
 Spasie:
75 x 85 cm, hoogte onbeperk.
Tyd:
1 uur.
Belangrike Wenke:
Dit is ʼn geleentheidsruiker
Plantmateriaal moet oorheers.
Loof en ander plantmateriaal mag gevou, gesny en gevleg word.
Plantmateriaal mag nie beskadig, verlep of vuil wees nie.
 Sorg dat hulpmiddels, soos oase of spykerhouers nie sigbaar is nie.
Maak seker dat die houer nie water lek nie
 Enige iets anders as plantmateriaal word as bykomstighede gereken nl. Klippe, kerse, beelde ens. Bykomstighede mag 40 % by blomme wees
Vir n geleentheid mag n kruis gebruik word, Of eiers, vars of kuns of iets wat deel vorm v Paasfees
In geval van n tuintjie kan tak gebruik word om boom voor te stel , maar dan moet teenoorgestelde kant balanseer met plantmateriaal
 Pasop vir te veel tierlantyntjies en te besige rangskikking

​

VOLG ONS OP FACEBOOK VIR MEER INLIGTING

2 Korintiërs 3:17

Waar die Gees van die Here is, heers daar vryheid.

Presidente

Alna Kapp
​e-pos: [email protected]
  • Tuis
  • Wie is ons
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Streek Opdeling
    • VLUM ARGIEF
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
  • Kompetisies
    • Kompetisies Argief 1996-2021
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
    • Provinsiale Kompetisies >
      • Provinsiale Kompetisies 2022/23
      • Provinsiale Kompetisies 2019
      • Provinsiale Kompetisies 2021
      • Provinsiale kompetisies 2017
      • Provinsiale kompetisieriglyne 2016
    • Geborgde Kompetisies
    • SAVLU Kompetisies >
      • SAVLU Kompetisies 2021
      • SAVLU Kompetisies 2018/2019
      • SAVLU Kompetisies 2015 -
    • Streeks Kompetisies >
      • Carpe Diem Streekkompetisies 2024/2025 >
        • Carpe Diem streekkompetisies 2022/2023 >
          • Carpe Diem Kompetisies 2021/22
          • Carpe Diem Kompetisies 2019/2020
          • Carpe Diem Kompetisies 2021/22
          • Carpe Diem Kompetisies 2019/2020
      • Hoëveld Streekkompetisies 2024/2025 >
        • Hoeveld Streekkompetisies 2022/2023 >
          • Hoeveld Kompetisies 2021/2022
          • Hoeveld Kompetisies 2020/2021
          • Hoeveld Kompetisies 2019/2020
        • Kosmosstreek Kompetisies 2025/26
      • Kosmos Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Kosmos Kompetisies 2021/2022
        • Kosmos Kompetisies 2020/2021
        • Kosmos Kompetisies 2019/2020
      • Malieveld Streekkompetisies 2022/2023 >
        • Malieveld Kompetisies 2021/2022
        • Malieveld Kompetisies 2020/2021
        • Malieveld Kompetisies 2019/2020
      • Suikerbosstreek kompetisies 2022/2023 >
        • Suikerbos Kompetisies 2021/2022
        • Suikerbos Kompetisies 2020/2021
        • Suikerbos Kompetisies 2019/2020
      • Tambuki Streekkompetisies ​2024/2025 >
        • Tambuki streekkompetisies 2022/2023 >
          • Tambuki Kompetisies
          • Tambuki Kompetisies 2021/2022
          • Tambuki Kompetisies 2019/2020
  • Beoordeling
    • Beoordelaars werksboeke
    • Skrywes/Inligting tov Beoordeling
    • Beoordelaar vereistes
    • VLUM Beoordelaars
    • Werksbeskrywing van ampte
    • Beoordeling Verslae
  • Gallery
    • Gallery 2018
    • Gallery 2017 >
      • Skoene uitskoptyd
      • Binneland sepie pret Oktober 2016
      • ALZU EGGS and WAU Mpumalanga
      • Gallery 2012
      • Tambuki_old >
        • Suikerbos_old
        • 1T_Streek_Main >
          • 2T_Streek_Bestuur
          • Kosmos_old
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Communiqué & Albums
  • Gallery Facebook
  • Inligting 2024
    • Inligting 2025
    • Inligting 2023
    • Inligting 2022
    • Inligting 2021
  • Inligting 2020
  • Inligting 2019
  • Inligting 2018
  • Inligting 2017
  • Inligting 2016
  • Inligting 2015
  • Inligting 2014
    • Inligting 2013
  • Mpumalanga Streke
    • Carpe Diem >
      • Carpe Diem Bestuur
      • Carpe Diem Nuus
      • Carpe Diem Argief
    • Hoeveld >
      • Hoëveld Bestuur
      • Hoeveld Nuus
      • Hoëveld Argief
      • Hoëveld_old
    • Kosmos >
      • Kosmos 2025/26
      • Kosmos Bestuur
      • Kosmos Nuus
      • Kosmos Argief
    • Malieveld >
      • Malieveld Bestuur
      • Malieveld Nuus
      • Malieveld Argief
      • Malieveld_old
    • Tambuki >
      • Tambuki Bestuur
      • Tambuki Nuus
      • Tambuki Argief
    • Suikerbos >
      • Suikerbos Bestuur
      • Suikerbos Nuus
      • Suikerbos Argief