VLU Mpumalanga
  • Tuis
    • Snuffel Hoekie >
      • Kalender 2026
  • Wie is ons
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Wat maak VLUM uniek
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Streek Opdeling
    • Mpumalanga Streke >
      • Carpe Diem >
        • Carpe Diem Bestuur
      • Hoëveld >
        • Hoëveld Bestuur
      • Kosmos >
        • Kosmos Bestuur
      • Malieveld >
        • Malieveld Bestuur
      • Tambuki >
        • Tambuki Bestuur
      • Suikerbos >
        • Suikerbos Bestuur
  • Provinsiale Kompetisies
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
  • SAVLU Kompetisies
    • SAVLU Kompetisie 2027
    • SAVLU Kompetisies 2021
    • SAVLU Kompetisies 2018/2019
  • Jaarlikse Inligting
    • Inligting 2026
    • Inligting 2025
    • Inligting 2024
  • Communiqué & Albums
  • VLUM Mylpale
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
    • TVLU 100 oud
  • Beoordelaars
    • Beoordelaar vereistes
  • Sluit aan
  • New Page

Carpe Diem Streek


Hierdie streek bestaan uit die volgende 8 takke:
​Oggendtakke  in Witbank: 
  1. Azaria
  2. Magnolia
  3. Witbanktak
​Middagtak in Witbank: 
  1. Celebre
​Aandtakke in Witbank:       
  1. Neo Luna,
  2. Nocturne
  3. Soiree
​Oggendtak in Delmas:       
  1. Delmastak
  • Elke lid behoort aan ’n tak wat sy eie bestuur het, sy eie Huishoudelike reels, vaandel en jaarprogram,                asook ‘n Facebook Bladsy
  • ‘n Lid betaal ledegeld aan die tak waaraan sy behoort
  • Takke kom maandeliks bymekaar, hou demonstrasies en werksklasse en het dikwels ook miniskoue of takkompetisies

Carpe Diemstreek Aktiwiteite


  • Lede van  ‘n streek kom  3 tot 4 keer per jaar bymekaar vir streeksvergaderings
  • Elke streek het ‘n Streeksbestuur , Huishoudelike reels, n eie vaandel asook ‘n FB bladsy.
  • “n Streek het sy eie streekkompetisies en neem ook deel aan die Provinsiale Kompetisies, geborgde Kompetisies en SA Kompetisies
  • Elke streek hou jaarliks in Maart ‘n konferensie waar alle takke se lede bymekaar kom.  Dit is die algemene jaarvergadering van die streek waar besluite geneem word en streekkompetisies beoordeel word.

​​Streeksvoorsitster is Debbie du Plessis  

Meer Inligting:
Streek Bestuur Inligting
Kompetisie Riglyne 2018 - 2019
Streek Kompetisies
Volg ons op ons Facebook Blad

Presidente

Alna Kapp
​e-pos: [email protected]
  • Tuis
    • Snuffel Hoekie >
      • Kalender 2026
  • Wie is ons
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Wat maak VLUM uniek
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Streek Opdeling
    • Mpumalanga Streke >
      • Carpe Diem >
        • Carpe Diem Bestuur
      • Hoëveld >
        • Hoëveld Bestuur
      • Kosmos >
        • Kosmos Bestuur
      • Malieveld >
        • Malieveld Bestuur
      • Tambuki >
        • Tambuki Bestuur
      • Suikerbos >
        • Suikerbos Bestuur
  • Provinsiale Kompetisies
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
  • SAVLU Kompetisies
    • SAVLU Kompetisie 2027
    • SAVLU Kompetisies 2021
    • SAVLU Kompetisies 2018/2019
  • Jaarlikse Inligting
    • Inligting 2026
    • Inligting 2025
    • Inligting 2024
  • Communiqué & Albums
  • VLUM Mylpale
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
    • TVLU 100 oud
  • Beoordelaars
    • Beoordelaar vereistes
  • Sluit aan
  • New Page