Provinsiale Kompetisie Riglyne 2022/2023
Masjienwerk: Toiletsakkie wat kan oop en toe vou.
Breiwerk: Raglanmou kindertrui van oorskiet breigare.
Hekelwerk: Moderne hoed vir ‘n dame.
Handborduurwerk: Swartwerk – artikel.
Borduurmasjien: Loper vir bed in Appliek.
Handvlyt: Resin casting coasters.
Kuns: Stapel koppies in olieverf.
Fotografie: Silhoeëtfoto.
Skryfkuns: Ek lig my hoed…
Breiwerk: Raglanmou kindertrui van oorskiet breigare.
Hekelwerk: Moderne hoed vir ‘n dame.
Handborduurwerk: Swartwerk – artikel.
Borduurmasjien: Loper vir bed in Appliek.
Handvlyt: Resin casting coasters.
Kuns: Stapel koppies in olieverf.
Fotografie: Silhoeëtfoto.
Skryfkuns: Ek lig my hoed…
MASJIENWERK – Toiletsakkie wat kan oop en toe vou
VEREISTES:
VEREISTES:
- Moet nie groter as 30 x 60cm wees nie
- Materiaal moet geskik wees vir die doel
- Daar moet ‘n ritsluiter in wees
- Artikel kan vir ‘n man of ‘n dame wees.
- Wanneer jy plastiek gebruik, maar baie seker van jou steeklengte. Te kort steeklengte kan dit vining laat skeur.
- Gebruik regte naalde vir die doel
- Ander vasmaakmiddels kan ook gebruik word – solank daar net iewers ‘n ristssluiter in is.
- Gebruik sterk garing
BREIWERK: RAGLAN MOU KINDERTRUI VAN OORSKIET BREIGARE
VEREISTES:
VEREISTES:
- Die raglanmou skuins v onderarm na nek.
- Die doel van hierdie trui is om te werk met wat jy in jou huis het
- Artikel moet teksture hê
- Maak seker dat breigare dieselfde diktes het
- Kyk baie mooi na die afwerking en die vaswerk van nate, omdat raglanmou se nate baie sigbaar is.
- Die trui is vir ‘n kind – 4jaar tot 12jaar
- Wanneer jy ‘n kantagtige patroon gaan gebruik, maak seker dis geskik vir die kind
- Maak ‘n vrolike kindertrui
HEKELWERK:
Moderne hoed vir ‘n dame.
VEREISTES:
Moderne hoed vir ‘n dame.
VEREISTES:
- Moet die hele kop bedek.
- Moet ‘n geskikte rand hê.
- Tooisels mag nie 20% oorskry nie.
- Daar is baie voorbeelde in die mark
- Doen iets opwindend en uitdagend en weg van die normale om dit interessant te maak
- Waak teen groot gapings en gate.
- Kies ‘n gepaste hekel gare vir hoed.
- Katoen en tou sal meer geskik wees.
HANDBORDUUR: ‘n Artikel in Swartwerk
VEREISTES:
VEREISTES:
- Swart op wit
- Fyn ewedraad stof met inslag en skeringsdrade van dieselfde stof.
- Twee diktes borduur gare word gebruik.
- Dit moet ‘n artikel wees en nie ‘n monsterlappie nie.
- Die skaal van steke werk en vulpatrone moet altyd in verhouding met ontwerp en die grof of fynheid van die borduurstof wees en by die aard van die motief pas.
- Dikker vir omlyning dunner vir opvulsteke
- Randafwerking kan met volgende steke afgrond word. Siersoomsteek, draadtelwerk en fraaings.
HANDBORDUUR: ‘n Artikel in Swartwerk
VEREISTES:
VEREISTES:
- Swart op wit
- Fyn ewedraad stof met inslag en skeringsdrade van dieselfde stof.
- Twee diktes borduur gare word gebruik.
- Dit moet ‘n artikel wees en nie ‘n monsterlappie nie.
- Die skaal van steke werk en vulpatrone moet altyd in verhouding met ontwerp en die grof of fynheid van die borduurstof wees en by die aard van die motief pas.
- Dikker vir omlyning dunner vir opvulsteke
- Randafwerking kan met volgende steke afgrond word. Siersoomsteek, draadtelwerk en fraaings.
BORDUURMASJIEN / EMBROIDERY MACHINE Appliek Loper vir voetenend van bed/Runner for your bed in applique
VEREISTES:
Grootte moet pas by die tema – ‘n Derde van bed se lengte is die breedte van die loper.
Size must fit the theme – One third of length of bed is the width of the runner.
Any form off applique can be used with your embroidery machine – rather use more modern stitches and techniques than satin stitch, but satin stitch is also allowed.
Photos are just an example –
VEREISTES:
Grootte moet pas by die tema – ‘n Derde van bed se lengte is die breedte van die loper.
- Loper moet gemaklik oor die Dubbel/Koningin of Koningbed hang
- 20% Deurstikwerk is toelaatbaar met naaldwerkmasjien
- Goeie wasbare katoen of linne moet gebruik word
- Enige vorm van appliekwerk wat masjien toelaat – meer moderne steke as die gewone satynsteek, maar satynsteek is aanvaarbaar.
- Blokke aanmekaar gewerk of een stuk kan gemaak word
Size must fit the theme – One third of length of bed is the width of the runner.
- Runner must fit easy on a double, Queen of King bed.
- 20% quilting is acceptable – with normal sewingmachine
- Use a good washable cotton/linen
Any form off applique can be used with your embroidery machine – rather use more modern stitches and techniques than satin stitch, but satin stitch is also allowed.
- Blocks must be worked together or one piece
Photos are just an example –
HANDVLYT: Resin “casting coasters”
VEREISTE:
VEREISTE:
- Stel van twee
- Moet ‘n stel wees wat bymekaar pas.
- Enige vorm.
- Deursnee tussen 9 en 12cm
- Resin hou nie van nat nie so as jy blomme gebruik maak seker hulle is gedroog/gepars.
- Jy kan hitte gebruik om blasies weg te maak.
- Afronding van kante moet netjies wees
- Geen sigbare blasies.
- Glad en skoon resin voorkoms hê.
- Gebruik twee of meer kleure resin
- Hou resin toe sodat stof nie kan ingaan.
SKILDERKUNS: Stapel Koppies of bekers
VEREISTES:
VEREISTES:
- A3 grootte – die meeste A3 canvas is nie presies A3 grootte nie (verskil cm of 2) maar jy sal nie gepenaliseer word nie. Gebruik so na as moontlik A3
- Olieverf
- Dit moet ‘n stapel koppies of bekers waaruit jy drink.
- Geen rame
- Gee dimensie aan skilderkuns.
- Moenie ‘n Pinterest prentjie gaan kopieer nie. Maak dit jou eie skildery. Jy kan wel jou idees daar kry
- Maak seker dat die agtergrond deeglik geverf is en die canvas bedek is.
- Werk jou randte van jou canvas ook af om by die skildery te pas
- Size A3 – Most canvasses are nog exactly 30x40 (A3) – it differs with cm of 2, but you won’t be penalized for it. Stay as near as possible to A3
- Oil paint
- It must be a stack of cups of mugs that you use for drinking
- No frames
- Please do not copy a Pinterest picture. Make it your own painting. You can get your ideas there.
- Make sure that your background is covered
- Finish your sides of canvas to fit the painting
- Give dimension to painting
FOTOGRAFIE - Silhoeët foto
VEREISTES:
REQUIREMENTS:
· Silhouette is a great way to convey emotion and add drama to your images.
· Size – A5
· Color photo mounted A4
VEREISTES:
- Silhoeët is 'n uitstekende manier om emosie oor te dra en drama in u beelde aan te bring.
- Grootte – A5
- Kleurfoto gemonteer A4
REQUIREMENTS:
· Silhouette is a great way to convey emotion and add drama to your images.
· Size – A5
· Color photo mounted A4
SKRYFKUNS: Ek lig my hoed…
VEREISTES:
VEREISTES:
- Dis ‘n prosa en tussen 350 en 400 woorde
- Goeie taalgebruik
- Dink kreatief