Kosmos Streek
Hierdie streek bestaan uit die volgende 10 takke:
Oggendtakke in Middelburg
|
5. Ouklip 6. Bonsoir Saterdag - oggend |
Oggendtakke elders:
Groblersdal: 1. Willie Hamman Arnot:
|
Hendrina
|
- Elke lid behoort aan ’n tak wat sy eie bestuur het, sy eie Huishoudelike reels, vaandel en jaarprogram, asook ‘n Facebook Bladsy
- ‘n Lid betaal ledegeld aan die tak waaraan sy behoort
- Takke kom maandeliks bymekaar, hou demonstrasies en werksklasse en het dikwels ook miniskoue of takkompetisies
Kosmosstreek Aktiwiteite
TEma: Leef voluit
- Lede van ‘n streek kom 3 tot 4 keer per jaar bymekaar vir streeksvergaderings
- Elke streek het ‘n Streeksbestuur , Huishoudelike reels, n eie vaandel asook ‘n FB bladsy.
- “n Streek het sy eie streekkompetisies en neem ook deel aan die Provinsiale Kompetisies, geborgde Kompetisies en SA Kompetisies
- Elke streek hou jaarliks in Februarie/Maart ‘n konferensie waar alle takke se lede bymekaar kom. Dit is die algemene jaarvergadering van die streek waar besluite geneem word en streekkompetisies beoordeel word.
Streeksvoorsitter is Alice de Beer sel no 083 225 2243