VLU Mpumalanga
Volg ons op
  • Welkom by VLU Mpumalanga se webwerf

Provinsiale Kompetisie Riglyne 2022/2023     


​MASJIENWERK – Toiletsakkie wat kan oop en toe vou
 
VEREISTES: 
  • Moet nie groter as 30 x 60cm wees nie
  • Materiaal moet geskik wees vir die doel
  • Daar moet ‘n ritsluiter in wees
  • Artikel kan vir ‘n man of ‘n dame wees.
 
 
WENKE:
  • Wanneer jy plastiek gebruik, maar baie seker van jou steeklengte.  Te kort steeklengte kan dit vining laat skeur.
  • Gebruik regte naalde vir die doel
  • Ander vasmaakmiddels kan ook gebruik word – solank daar net iewers ‘n ristssluiter in is.
  • Gebruik sterk garing
Proudly powered by Weebly