VLU Mpumalanga
  • Tuis
    • Snuffel Hoekie >
      • Kalender 2026
  • Wie is ons
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Wat maak VLUM uniek
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Streek Opdeling
    • Carpe Diem >
      • Carpe Diem Bestuur
    • Hoëveld >
      • Hoëveld Bestuur
      • Hoëveld Spogblad
    • Kosmos >
      • Kosmos Bestuur
    • Malieveld >
      • Malieveld Bestuur
    • Tambuki >
      • Tambuki Bestuur
    • Suikerbos >
      • Suikerbos Bestuur
  • Provinsiale Kompetisies
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
  • SAVLU Kompetisies
    • SAVLU Kompetisie 2027
    • SAVLU Kompetisies 2021
    • SAVLU Kompetisies 2018/2019
  • Jaarlikse Inligting
    • Inligting 2026
    • Inligting 2025
    • Inligting 2024
  • Communiqué & Albums
  • VLUM Mylpale
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
    • TVLU 100 oud
  • Beoordelaars
    • Beoordelaar vereistes
  • Sluit aan

​Wat maak VLU uniek
​ 

Daar is baie vroue organisasies, maar wat ons uniek maak, is die handvaardighede wat ons aanleer.

Ons streef daarna om dames te leer om o.a. naaldwerk te doen, te brei, te hekel, kunsvaardighede te bemeester, blomme te rangsikking, te bak, produkte te bottel, fotografie te bemeester en die nuutste tegnologie baas te raak.


Alhoewel ons aanpas by die tyd, werk ons tog daaraan dat sekere handvaardighede nie verlore moet gaan nie soos bv sekere borduursoorte.

Ons werk gestruktureerd en doelgerig en gebruik ons tyd oordeelkundig!

Vroue ontdek en ontgin hul talente. Ons bied vele kursusse en werksklasse aan deur kundiges waar vroue hulself kan bekwaam. Ons konsentreer op die opleiding van vroue en om vroue geleentheid te bied om haar vrouwees uit te leef.
​Elke tak, streek en provinsie het projekte en tema’s vir die jaar. Alhoewel ons nie ‘n liefdadigheids organisasie is nie, is ons projekte van so‘ n aard dat ons die gemeenskap dien.

Ons leer ook meer oor bome van die jaar en kies jaarliks ‘n persoonlikheid, skrywer en produk waaroor ons meer inligting bekom. 

VLU is nie daar vir vroue wat alles kan doen nie, dis juis daar om vroue vaardighede te leer sodat sy weer ‘n bydrae tot die gemeenskap en
haar gesin kan maak.

Elke vrou is uniek en elke tak het ‘n eie karakter, maar saam het ons een visie, missie en doel en reik ons uit na mekaar en na ander.

As dames lekker wil saamkuier rondom vroue dinge, is VLU die plek om te wees!

Presidente

Alna Kapp
​e-pos: [email protected]
  • Tuis
    • Snuffel Hoekie >
      • Kalender 2026
  • Wie is ons
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Wat maak VLUM uniek
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Streek Opdeling
    • Carpe Diem >
      • Carpe Diem Bestuur
    • Hoëveld >
      • Hoëveld Bestuur
      • Hoëveld Spogblad
    • Kosmos >
      • Kosmos Bestuur
    • Malieveld >
      • Malieveld Bestuur
    • Tambuki >
      • Tambuki Bestuur
    • Suikerbos >
      • Suikerbos Bestuur
  • Provinsiale Kompetisies
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
  • SAVLU Kompetisies
    • SAVLU Kompetisie 2027
    • SAVLU Kompetisies 2021
    • SAVLU Kompetisies 2018/2019
  • Jaarlikse Inligting
    • Inligting 2026
    • Inligting 2025
    • Inligting 2024
  • Communiqué & Albums
  • VLUM Mylpale
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
    • TVLU 100 oud
  • Beoordelaars
    • Beoordelaar vereistes
  • Sluit aan