VLU Mpumalanga
  • Tuis
    • Snuffel Hoekie >
      • Kalender 2026
  • Wie is ons
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Wat maak VLUM uniek
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Streek Opdeling
    • Carpe Diem >
      • Carpe Diem Bestuur
    • Hoëveld >
      • Hoëveld Bestuur
      • Hoëveld Spogblad
    • Kosmos >
      • Kosmos Bestuur
    • Malieveld >
      • Malieveld Bestuur
    • Tambuki >
      • Tambuki Bestuur
    • Suikerbos >
      • Suikerbos Bestuur
  • Provinsiale Kompetisies
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
  • SAVLU Kompetisies
    • SAVLU Kompetisie 2027
    • SAVLU Kompetisies 2021
    • SAVLU Kompetisies 2018/2019
  • Jaarlikse Inligting
    • Inligting 2026
    • Inligting 2025
    • Inligting 2024
  • Communiqué & Albums
  • VLUM Mylpale
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
    • TVLU 100 oud
  • Beoordelaars
    • Beoordelaar vereistes
  • Sluit aan

streek KOMPETISIES



verkorte Kompetisie Riglyne 2022/
Konferensie 2023

Tema: Vir n baba/Peuter

gebak
​Baba vingerkoekies met heuning
​

borduurmasjienwerk
​UITGAAN BORSLAP MET BORDUURTEGNIEK OF KOMBINASIE VAN JOU KEUSE
Smart bib with any embroidery
​

masjienwerk
Baba doekruilmat.
Nappy changing mat
.
​

hekelwerk
Babarokkie of Broekpakkie vir ‘n seuntjie.
Baby dress or suit for a boy

preservering
Gemmerbier in ‘n 500ml plastiek koeldrank bottel met ‘n opskroefprop. 
Ginger beer in a 500ml plastic bottle.  Screw on lid required.

handbreiwerk
Eenstuk broekpak met ‘n borsstuk. (Romper)
All-in-one pants with a bib (Romper)

handvlyt
Baba ratel.

handborduurwerk
​Uitgaan Borslap met borduurtegniek of kombinasie van jou keuse
​
Smart bib with any embroidery

​                                        VLU Tambuki-streek Artikels 2022/2023. 
                                                            Tema: Vir ‘n Baba/Peuter
​

Handbrei : Eenstuk broekpak met ‘n borsstuk. (Romper)
Hierdie kan vir ‘n baba seuntjie of vir ‘n baba dogtertjie wees.  Langbroek of kortbroek.
Voorkoms : 50%                     Werkgehalte: 50%
Handknitting: All-in-one pants with a bib (Romper)
It may be for a baby boy or a girl. Long or short pants. 
  Appearance: 50%                        Workmanship: 50%

 
Hekelwerk: Babarokkie of Broekpakkie vir ‘n seuntjie.
Gebruik ‘n minimum van 2 verskillende patroonsteke.
Voorkoms: 50%                      Werkgehalte: 50%
Crochet: Baby dress or suit for a boy.
Make sure to use at least 2 different pattern stiches.
Appearance: 50%             Workmanship: 50%
 Masjienwerk: Baba doekruil mat.
Maak gebruik van geskikte plastiek vir die gebruik kant van die mat. Gebruik ‘n langer steeklengte op plastiek om te voorkom dat dit skeur.
 Voorkoms: 50%                      Werkgehalte: 50%
Sewing: Nappy changing mat.
Make use of appropriate vinyl on the changing side. Increase the stich length for this purpose to avoid tearing.  
 Appearance: 50%               Workmanship: 50%
  Handvlyt: Baba ratel.
Enige kuns medium of kombinasie daarvan mag gebruik word. Verseker ‘n gemaklike, stewige handsvatsel om aan te skud. Indien gebruik gemaak word van tooisels, heg dit stewig.
Mate: Dit moet ‘n praktiese grootte vir ‘n baba/peuter wees. Netheid is uiters belangrik.
Voorkoms en bruikbaarheid: 60%                 Werkgehalte: 40%
Hand Craft: Baby rattle.
Any craft medium may be used or combination thereof.     Note that the decorations must be well attached as well as a handle for shaking. The size needs to be appropriate for a baby/toddler.
Appearance and usefulness: 60%                 Workmanship: 40%
 Hand Borduurwerk OF Borduurmasjienwerk: Uitgaan Borslap met borduurtegniek of kombinasie van jou keuse.  (Kies tussen handborduurwerk of Borduurmasjienwerk)
Grootte:  relatief klein. Hier gaan dit hoofsaaklik oor versiering. Die hele borslap sal beoordeel word, nie net die borduurwerk nie. Netheid is uiters belangrik.
  Voorkoms: 60%                     Werkgehalte: 40%
Hand Embroidery OR Embroideringmachine: Smart bib with any embroidery technique or combination thereof. (Choose between Handembroidery or Embroideringmachine)
Size: Relatively small. The bib in whole will be judged. Neatness is crucial.           
Appearance: 60%                               Workmanship: 40%
 Gebak: Baba vingerkoekies met heuning.
Aanbieding: 6 langwerpige koekies in ‘n pakkie.
Baking: fingerbiscuits with honey, suitable for a baby.
Presentation: 6 finger shaped biscuits in a packet.
 Appearance: shape and colour   30%            Texture and taste:   70%
 
Preservering: Gemmerbier in ‘n 500ml plastiek koeldrank bottel met ‘n opskroef prop.  
Maak seker dat die bottel nog netjies vertoon.
Preservatives:  Ginger beer in a 500ml plastic bottle. Screw on lid required.
Appearance: 30%                                          Texture and Taste: 70%
 
 
​

VOLG ONS OP FACEBOOK VIR MEER INLIGTING

Presidente

Alna Kapp
​e-pos: [email protected]
  • Tuis
    • Snuffel Hoekie >
      • Kalender 2026
  • Wie is ons
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Wat maak VLUM uniek
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Streek Opdeling
    • Carpe Diem >
      • Carpe Diem Bestuur
    • Hoëveld >
      • Hoëveld Bestuur
      • Hoëveld Spogblad
    • Kosmos >
      • Kosmos Bestuur
    • Malieveld >
      • Malieveld Bestuur
    • Tambuki >
      • Tambuki Bestuur
    • Suikerbos >
      • Suikerbos Bestuur
  • Provinsiale Kompetisies
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
  • SAVLU Kompetisies
    • SAVLU Kompetisie 2027
    • SAVLU Kompetisies 2021
    • SAVLU Kompetisies 2018/2019
  • Jaarlikse Inligting
    • Inligting 2026
    • Inligting 2025
    • Inligting 2024
  • Communiqué & Albums
  • VLUM Mylpale
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
    • TVLU 100 oud
  • Beoordelaars
    • Beoordelaar vereistes
  • Sluit aan