VLU Mpumalanga
  • Tuis
    • Snuffel Hoekie >
      • Kalender 2026
  • Wie is ons
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Wat maak VLUM uniek
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Streek Opdeling
    • Carpe Diem >
      • Carpe Diem Bestuur
    • Hoëveld >
      • Hoëveld Bestuur
      • Hoëveld Spogblad
    • Kosmos >
      • Kosmos Bestuur
    • Malieveld >
      • Malieveld Bestuur
    • Tambuki >
      • Tambuki Bestuur >
        • Tambuki spogblad
    • Suikerbos >
      • Suikerbos Bestuur
  • Provinsiale Kompetisies
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
  • SAVLU Kompetisies
    • SAVLU Kompetisie 2027
    • SAVLU Kompetisies 2021
    • SAVLU Kompetisies 2018/2019
  • Jaarlikse Inligting
    • Inligting 2026
    • Inligting 2025
    • Inligting 2024
  • Communiqué
  • VLUM Mylpale
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
    • TVLU 100 oud
  • Beoordelaars
    • Beoordelaar vereistes
  • Sluit aan

Belangrike Inligting

Neem Kennis:

  • Artikels en Riglyne vir SAVLU 2027 kompetisie nou beskikbaar.
  • Belangrike datums 2026 ​
  • VLU MP Communiqué 2026 ​
Picture

Namens die Uitvoerende Bestuur van VLU Mpumalanga ons diepe medelye aan Querida VLU-tak met die heengaan van jul geliefde
VLU-vriendin, Hester.  Ook medelye  aan haar naasbestaandes.  Sy laat 'n leemte in ons harte maar die voetspore wat sy gelaat het, sal ons in nagedagtenis koester.  Ons dink met liefde aan julle. 💜
Alna Kapp
President

Namens VLU Mpumalanga ons innige meegevoel aan Vaalrivier VLU-tak met die heengaan van ons VLU-vriendin Hannetjie Swartz.  Ons het haar persoonlik as 'n entoesiastiese VLU-lid ervaar en koester haar nagedagtenis.  Meegevoel ook aan Hannelie (haar dogter) en Dual van der Linde. Tambukistreek se konferensie was in 2026 by hul venue op Ertzak. 💜
Alna Kapp
President
VLU Mpumalanga

Picture

​
​Baie geluk aan Mev Joelene Caldeira (links) wat by die 31ste Malieveld Konferensie verkies is as die nuwe voorsitster!
Mev Elena Martens (regs) die voormalige streeksvoorsitster verwelkom haar in haar nuwe Amp.

SAVLU 2027 Artikels en Riglyne
Kliek hier

​VLU MP Communiqué 2025 
Kliek hier

VLU MP Communiqué 2026

Kliek hier


​Besoek elke streek se spogblad om meer uit te vind oor hulle
doen-en-lates!

​

Hoëveld Spogblad

Presidente

Alna Kapp
​e-pos: [email protected]
  • Tuis
    • Snuffel Hoekie >
      • Kalender 2026
  • Wie is ons
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Wat maak VLUM uniek
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Streek Opdeling
    • Carpe Diem >
      • Carpe Diem Bestuur
    • Hoëveld >
      • Hoëveld Bestuur
      • Hoëveld Spogblad
    • Kosmos >
      • Kosmos Bestuur
    • Malieveld >
      • Malieveld Bestuur
    • Tambuki >
      • Tambuki Bestuur >
        • Tambuki spogblad
    • Suikerbos >
      • Suikerbos Bestuur
  • Provinsiale Kompetisies
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
  • SAVLU Kompetisies
    • SAVLU Kompetisie 2027
    • SAVLU Kompetisies 2021
    • SAVLU Kompetisies 2018/2019
  • Jaarlikse Inligting
    • Inligting 2026
    • Inligting 2025
    • Inligting 2024
  • Communiqué
  • VLUM Mylpale
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
    • TVLU 100 oud
  • Beoordelaars
    • Beoordelaar vereistes
  • Sluit aan