Kosmosstreek Kompetisie Riglyne 2025/2026
Breiwerk: Skinkbordlappie.
Hekelwerk: Dames "Shrug"/Bolero.
Masjienwerk: Voorskoot (enige grootte)
Handborduurwerk: Argitektoniese skilderwerk.
Handvlyt: Ponswerk "punch needle work".
Herwinning: Papermaché.
Gebak: Dadelbrood.
Preservering: Ingelegde persles (halwes).
Lekkers: Sout karamels (salted caramels)
Blomme: Mos, hout en blomme
BREIWERK
GEBREIDE SKINKBORDLAP/TAFELLAP
ONS WIL GRAAG HÊ JULLE MOET 'N TEGNIEK BEMEESTER!
Vereiste:
Geen geskakeerde gare mag gebruik word nie. Dit is nie 'n doilie nie en geen kale.
Moet met 4 of 5 naalde gebrei word.
Riglyne:
Gebruik 4 of 5 naalde om skinkbordlap/tafellep te brei. begin in die middel van lap en brei uit na buite.
Spanning is baie belangrik. Brei 'n toets lap voor jy begin.
Die ontwerp van 'n skinkbordlap moet nie verhewe patroonsteke bevat nie. Hou in gedate dat daar teekoppies ens daarop neergesit gaan word.
Passing is baie belangrik met hierdie artikel. Die artikel moet plat lê
(Gaan na handleiding daar word parsing baie mooi verduidelik)

HEKELWERK
DAMES SHRUG/BOLERO
Shrug/Bolero is 'n artikel wat baie handig is vir somer maande om oor die skouers te gooi vir koelere aande.
Maklik, vinnige artikel slegs jou skouers en bo-arms bedek.
Volg aseblief jul handleiding vir Hekelwerk.
Geen Varigated gare mag gebruik word nie.
Spanning word bepaal d.m.v. dikte van gare en grootte van hekelpen.
Katoen gare word aanbeveel, nie dikker as dubbeldraad nie.
"Google" vir nog voorbeelde en patrone.

MASJIENWERK
VOORSKOOT
Hierdie kometisie is top, maak 'n voorskoot vir jou eggenoot, kinders of 'n vriendin as 'n geskenk vir iemand of bederf jouself. Wees oorspronklik.
Vereistes:
NB: Gebruik jou masjien optimaal.
Wenke:
Maak gebruik van goeie kwaliteit tekstielstof, masjiennaalde en gare vir 'n wenner produk.
Dit is wys om jou tekstielstof vooraf in sterk soutwater te krimp.
Beplan baie goed. Pars deeglik na elke kontruksie om 'n netjiese voorkoms te verseker.
Die steeklengtes en naald moet pas by die tipe tekstielstof wat gebruik word.
Hoe meer tegniek gebruik word hoe meer punte.
BEPLAN, BEPLAN EN DEURDINK VOOR JY BEGIN
Verpakking:
In gepaste jiffy sakkie, etiketteer volgens VLU riglyne

HANDBORDUURWERK
ARGITEKTONIESE SKILDERWERK
Hierdie borduurkuns behels die borduur van 'n gebou/geboue (kerk, plaashuis, mooi gebou wat afgeneem is, of struktuur / strukture bv 'n brug.)
Die borduurwerk word in swart gedoen - m.a.w. die Lyne van die struktuur word in swart borduur. Invulwerk kan op klein oppervlaktes gedoen word, bv 'n venster of deur - slegs 5% invulwerk.
Artikel: enige artikel - artikel moet voltooi wees. Muurprente gespan sonder montering of glas / kussing of tafellap afgewerk.
Grootte: minimum A5 en Maksimum A3
Kleur: Lyne in swart. Nie meer as 10% kleur word toegelaat.
Borduurstof: Enige borduurstof is geskik. Ewedraadstof is makliker om op te werk, maar stewige borduurstof soos Ierse linne kan baie mooi lyk. Verkieslik wit- of roomkleurige borduurstof.
Borduurdraad: Stringkatoen of Pêrelkatoen word algemeen gebruik. Masjienborduurgare of dun wol kan bydra tot 'n interessante tekstuur.
Naald: Sal bepaal word deur die borduurstof.
Borduursteke: Agtersteek, Splitsteek, Satynsteek, Reguitsteek, Franse knoopsteek. Daar mag ook ander steke gebruik word bv komberssteek of kettingsteek. Agtersteek en reguitsteek oorheers die werk.

HERWINNING
PAPERMACHé
Papier-maché, wat letterlik "gekoude papier" beteken, is 'n saamgestelde stof wat bestaan uit papierstukke of papierpulp, wat soms met tekstiele verstek word, met kleefstof gebind word soos gom, stysel of muurpapier lym.
Beïndruk almal met jou unieke skepping.
Jy kan 'n gebruikbare artikel of beeld maak.
Vereiste:
Moet verpak wees in 'n skoendoos.

HANDVLYT
PONSWERK "PUNCH NEELDE WORK"
Enige artikel vir jou huis dekoratief gebruik kan word bv kussings, mat en muurbehangsel ens.
Speel met kleur.
Die volledige artikel se afwerking saam met die ponswerk word beoordeel.
Gaan loer op Pinterest daar is baie voorbelde van ponswerk "punch neelde work.

GEBAK
DADELBROOD
Dadels bevat voordelige anti-oksidante. Dit is 'n groot bron van natuurlike vitamine A en K, wat as anti-oksidante in die liggaam funksioneer. Vitamien K is noodsaaklik vir die bloedstollingsrespons.
Vereiste:
Slegs dadels mag bygevoeg word. Geen ander produkte bv neutte, piesangs nie.
Brood se grootte +- 180mm tot 250mm.
Resep moet jou inskrywing vergesel.
'n Klein barsie aan die bo-kant is toelaatbaar.
Veroudering van twee tot drie dae word aanbeveel.
Raadpleeg jou SAVLU handleiding.

Laslapkwilt:- Kniekombers
Grootte, plus minus 120X150cm
Vereiste:
Geen langarm-deurstikwerk, Borduurmasjien- of enige geautomatiseerde kwiltwerk nie.
Slegs deurstikwerk met naaldwerkmasjien word toegelaat.
Geen appliekwerk of borduurmasjienpatrone nie.
Moet drie lae wees met naaldwerkmasjien deurgestik.
Wenke:
Die materiaal moet nie te veel rek, rafel of te los geweef wees nie.
Watteersel is eie keuse en moet by die kwilt pas.
Randafwerking - die hoekies word met klein glipstekies verstewig.
'n Kwiltetiket mag aangebring word mits daar 'n ander lappie stewig bo-oor vasgeryg word.
Aanbieding:
Deelnemer se naam en streek op 'n toegevoude stukkie materiaal met 'n klein koperspeldjie aan artikel vasgesteek.
Kan in 'n bypassende katoensakkie aangebied word.
By onlangs kwiltfeeste was inkopiesakke soos die van kettingwinkels ook toegelaat aangesien plastiek nie goed is vir 'n kwilt nie.

LEKKERS
Sout karamels (salted caramels)
Wat is die verskil tussen karamels en sout karamels?
Moet dit ook nie met "Butterschotch" verwar nie!
Sout karamels verskil van karamels met die byvoeging van verkieselik flokkerige see sout.
Vereiste:
6 x Karamels ongeveer 20mm X 20mm X 20mm.
Elkeen apart in waspapier toegedraai.
Verpak in mooi ligdikte fles.
Wenk:
Onthou: Karamels moet 'n paar weke staan om ryp te word.
Bewaar in digte houer.
Die sout veryk die smaak en geur van die karamel. Die sout is nie oorheersend nie, maar verskaf 'n heerlike kontras in smaak.
GEBOTTEL/PRESERVERING
INGELEGDE PERSKES (halwes)
Toekenning van punte
Algemene voorkoms bv kleur en vorm - 30 punte
Tekstuur of konsistensie en smaak - 70 punte
Vereiste:
Maak gebruik van 'n +- 500ml fles
Perskes moet gehalveer word.
Produke moet lugdig verseël wees.
Etiketteer die fles volgens voorgeskrewe VLU riglyne.
Wenke:
Maak gebruik van 'n skoon gesteriliseerde fles - belangrik.
Maak seker die deksel is nie beskadig nie.
Waak teen groen en oorryp vrugte.
Stroopdikte moet geskik vir die vrugtesoort wees.
Vrugte en stroop moet in die regte verhouding wees. Die flesse moet volgepak wees, stroop moet die vrugte bedek om oksidasie en bysmake te voorkom.
Let op na lugblase - GEEN
Raadpleeg jou handleiding vir meer inligting.
BLOMME
Mos, hout en blomme