VLU Mpumalanga
  • Tuis
    • Snuffel Hoekie >
      • Kalender 2026
  • Wie is ons
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Wat maak VLUM uniek
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Streek Opdeling
    • Mpumalanga Streke >
      • Carpe Diem >
        • Carpe Diem Bestuur
      • Hoëveld >
        • Hoëveld Bestuur
      • Kosmos >
        • Kosmos Bestuur
      • Malieveld >
        • Malieveld Bestuur
      • Tambuki >
        • Tambuki Bestuur
      • Suikerbos >
        • Suikerbos Bestuur
  • Provinsiale Kompetisies
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
  • SAVLU Kompetisies
    • SAVLU Kompetisie 2027
    • SAVLU Kompetisies 2021
    • SAVLU Kompetisies 2018/2019
  • Jaarlikse Inligting
    • Inligting 2026
    • Inligting 2025
    • Inligting 2024
  • Communiqué & Albums
  • VLUM Mylpale
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
    • TVLU 100 oud
  • Beoordelaars
    • Beoordelaar vereistes
  • Sluit aan

HoëveldStreek

Hierdie streek bestaan uit die volgende 8 takke:
​Oggendtakke  in Hoëveldstreek: 
Balfour
Devon
Grootvlei
Kaalspruit
Kinross
​Secunda
​​Middagtak in Standerton: 
Vaalrivier
​Aandtakke in Hoëveldstreek:  
Geen
​​
​Middagtak in  Bethal:
Bethaltak
  • Elke lid behoort aan ’n tak wat sy eie bestuur het, sy eie Huishoudelike reëls, vaandel en jaarprogram, asook ‘n Facebook Bladsy.
  • ‘n Lid betaal ledegeld aan die tak waaraan sy behoort.
  • Takke kom maandeliks bymekaar, hou demonstrasies, werksklasse en het dikwels ook miniskoue of takkompetisies.

Hoëveldstreek Aktiwiteite


  • Lede van  ‘n streek kom  3 tot 4 keer per jaar bymekaar vir streeksvergaderings.
  • Elke streek het ‘n Streeksbestuur, Huishoudelike reëls, eie vaandel asook ‘n FB bladsy.
  • 'n Streek het sy eie streekkompetisies en neem ook deel aan die Provinsiale Kompetisies, geborgde Kompetisies en SA Kompetisies.
  • Hoëveldstreek hou jaarliks in Februarie/Maart ‘n konferensie waar alle takke se lede bymekaar kom.  Dit is die algemene jaarvergadering van die streek waar besluite geneem word en streekkompetisies beoordeel word.

​​Streeksvoorsitter is Gerda Büter 083 357 0719

Picture
Meer Inligting:
Streekbestuur Inligting
Volg ons op ons Facebook Blad

Presidente

Alna Kapp
​e-pos: [email protected]
  • Tuis
    • Snuffel Hoekie >
      • Kalender 2026
  • Wie is ons
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Wat maak VLUM uniek
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Streek Opdeling
    • Mpumalanga Streke >
      • Carpe Diem >
        • Carpe Diem Bestuur
      • Hoëveld >
        • Hoëveld Bestuur
      • Kosmos >
        • Kosmos Bestuur
      • Malieveld >
        • Malieveld Bestuur
      • Tambuki >
        • Tambuki Bestuur
      • Suikerbos >
        • Suikerbos Bestuur
  • Provinsiale Kompetisies
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
  • SAVLU Kompetisies
    • SAVLU Kompetisie 2027
    • SAVLU Kompetisies 2021
    • SAVLU Kompetisies 2018/2019
  • Jaarlikse Inligting
    • Inligting 2026
    • Inligting 2025
    • Inligting 2024
  • Communiqué & Albums
  • VLUM Mylpale
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
    • TVLU 100 oud
  • Beoordelaars
    • Beoordelaar vereistes
  • Sluit aan