VLU Mpumalanga
  • Tuis
    • Snuffel Hoekie >
      • Kalender 2026
  • Wie is ons
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Wat maak VLUM uniek
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Streek Opdeling
    • Carpe Diem >
      • Carpe Diem Bestuur
    • Hoëveld >
      • Hoëveld Bestuur
      • Hoëveld Spogblad
    • Kosmos >
      • Kosmos Bestuur
    • Malieveld >
      • Malieveld Bestuur
    • Tambuki >
      • Tambuki Bestuur
    • Suikerbos >
      • Suikerbos Bestuur
  • Provinsiale Kompetisies
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
  • SAVLU Kompetisies
    • SAVLU Kompetisie 2027
    • SAVLU Kompetisies 2021
    • SAVLU Kompetisies 2018/2019
  • Jaarlikse Inligting
    • Inligting 2026
    • Inligting 2025
    • Inligting 2024
  • Communiqué & Albums
  • VLUM Mylpale
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
    • TVLU 100 oud
  • Beoordelaars
    • Beoordelaar vereistes
  • Sluit aan

Hoëveld Spogblad

Picture
Picture
​Ons het ’n heerlike uitstappie na Madron Perdestalle net buite Standerton gehad. Hier het ons pragtige, goed-afgerigte perde gesien wat aan skoue in Standerton, Bethlehem, Parys en Bloemfontein deelneem.
Die dames wat die dag bygewoon het, was Judy Bergh, Belinda Wallis, Gerda Büter en Hannatjie Swartz. Nadat hulle die perde se oefeninge geniet het, het die dag op ’n hoë noot geëindig met ’n bederfpakkie – en daar is behoorlik daaraan gesmul!
Picture
Gerda Büter Streekvoorsitster Hoëveldstreek, Jenny Van Rheede van Oudtshoorn Vise-Streeksvoorsitster Hoëveldstreek en Alna Kapp Presidente Mpumalanga
Mev Gerda Büter en Mev Tjoekie Nel het tydens die Januarie-streekvergadering
geleer hoe om kortbrei en kleurbrei onder die knie te kry.

By die April-vergadering het die Vaalrivier-tak ook hierdie vaardighede aangeleer.
As deel van die streek se kompetisie het hulle kreatief gewerk aan musse en vingerlose handskoene.

Ons verwelkom Mev Judy Bergh, Mev Rene Smith en Mev Sonia van Wyk as nuwe lede. 
Mag julle dae gevul wees met VLU-gedagtes.

Presidente

Alna Kapp
​e-pos: [email protected]
  • Tuis
    • Snuffel Hoekie >
      • Kalender 2026
  • Wie is ons
    • Uitvoerende Bestuur (UB)
    • Geskiedenis & Simboliek
    • Wat maak VLUM uniek
  • Doel van die VLU
    • VLU Gebed
    • VLU Lied
    • Missie & Visie
    • VLU Wapen
  • Streek Opdeling
    • Carpe Diem >
      • Carpe Diem Bestuur
    • Hoëveld >
      • Hoëveld Bestuur
      • Hoëveld Spogblad
    • Kosmos >
      • Kosmos Bestuur
    • Malieveld >
      • Malieveld Bestuur
    • Tambuki >
      • Tambuki Bestuur
    • Suikerbos >
      • Suikerbos Bestuur
  • Provinsiale Kompetisies
    • Provinsiale Kompetisies 2025/26
  • SAVLU Kompetisies
    • SAVLU Kompetisie 2027
    • SAVLU Kompetisies 2021
    • SAVLU Kompetisies 2018/2019
  • Jaarlikse Inligting
    • Inligting 2026
    • Inligting 2025
    • Inligting 2024
  • Communiqué & Albums
  • VLUM Mylpale
    • VLU Mpumalanga is 21
    • VLUM vier 25 jaar Kongres 2021
    • TVLU 100 oud
  • Beoordelaars
    • Beoordelaar vereistes
  • Sluit aan